English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 693
Total Views: 82 279 851
topics: 104
replies: 3 694
views: 1 209 333
In this section we discuss caravan & camping clubs.

SEPTEMBER KAMP OP PARYS

replies: 55
views: 1076
page 1 of 2
03 Jun 2019 @ 20:07:42 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dagse.

Is daar iemand wat sou belangstel om te kom saamkamp die 20-24 September naweek.

Venue.... Parys .Deo Volente

Koste....  R80 p.p.p dag 

Lam tjops beskikbaar teen R85 per kilo.  Dis vir die saambraai op Saterdag. Sondag. Maandag of Dinsdag. Pakkies in + - een kilogram pakke. Bestellings moet voor 6 September geplaas word.

Belangstellendes kan my direk kontak by 082 446 9323.  Dan sit ek jou op die lys.

Groete en voorspoed.

 

I love camping all year round
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 20:09:08 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Wag vir julle terugvoer.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 20:39:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7606
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek is daai week op die pad. 

Darm nie gedink hulle is snaaks dat ek braai dag op die pad gaan wees terug huistoe. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 02:47:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13451
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir uitnodiging oom...maar ongelukkig reeds ander planne...hopenlik volgende keer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 06:00:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek beplan tans om daar te wees. Hoop maar iets val nie voor teen daai tyd nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 09:56:03 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4919
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Lekker by Vaalrivier visgevang laasweek... Is dit by die rivier?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
04 Jun 2019 @ 10:06:22 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Sou baie graag wou saamgaan nie te ver vir my nie maar gaan vir kinders kuier in NZ kuier sien hulle dan vir eerste keer in jaar, julle moet dit geniet, volgende een naby Gauteng gaan ons saam.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 13:22:51 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Daai tyd in KZN...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 13:54:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Voor ek vergeet baie dankie vir die uitnodiging.  Ek hoop maar alles verloop chapperig dat ons daar kan wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 14:02:16 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Hier so baie kampe die jaar ek sal loer of ons oop spasie het daai naweek en laat weet sal lekker wees om saam te kamp

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 16:27:58 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dankie vir almal se kommentare.

Lekker by Vaalrivier visgevang laasweek... Is dit by die rivier?

Kom jy saamkamp. En

Ja dis teenaan die vaalrivier. Myself het al groot gevang daar. Op n kol n 15kg baber met n platanna. Ook groot geles daar. 

Deesdae is ekke maar skraps met die visvang. Sal weer as dit begin warmder word. Nou is die koue in die knieë. Eisch.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 10:17:40 am
Anonymous

Dankie vir die uitnodiging, maar agv aspekte en vereistes sal ons ongelukkig nie kan bywoon nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 21:18:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dankie vir die uitnodiging.

Ons is daardie tyd nog by Eiland bespreek........en dis bietjie vêr soontoe hier uit die noord-ooste uit.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 09:50:29 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dankie vir almal se bydraes sover, daar is darem nog tyd om van plan te verander.

Op die oomblik is dit koud en dan wil niemand dink aan kamp by n rivier nie. 

Ek ervaar dit ook hier by  Riverside-Kimberley. Meesal oorstaan kampers wat ons hier het.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2019 @ 22:21:07 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hoeveel staanplekke/karavanne is bevestig?

As daar genoeg is, sal ek belangstel.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 08:32:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hey David. Would be nice to see you again.

You still towing the Caravette with the small Chevy?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 09:44:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Hoeveel staanplekke/karavanne is bevestig?

As daar genoeg is, sal ek belangstel.

Halo David.

Gooi vir my jou kontak data op n whatts app na hierdie nommer , dan sit ek jou op die groepie. Daar is al n paar manne wat belangstel. Maar .... daar is n beperkte hoeveelheid staanplekke en ek glo ons sal almal akkommodeer. " boek"  maar vir jou n plek betyds.

072 854 1256 whatts app only.

Deo Volente is n stil rustige plek langs die vaalrivier. Ek sal die  ko-ordinate laat weet vir al die belangstellendes..

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 12:34:07 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 536
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

20 tot 24 September gaan ek by Leon verby ry op pad vanaf Rietspruit via Kambroo (Britstown) en Karoo-park allie pad huistoe na ses weke op die pad. (Verskoon asb die stof, Leon)

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 23:51:59 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4919
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dankie vir almal se kommentare.

Kom jy saamkamp. En

Ja dis teenaan die vaalrivier. Myself het al groot gevang daar. Op n kol n 15kg baber met n platanna. Ook groot geles daar. 

Deesdae is ekke maar skraps met die visvang. Sal weer as dit begin warmder word. Nou is die koue in die knieë. Eisch.

Vir my is dit baie moeilik om te sê... Tans is ek baie vol met projekte en sal nader aan tyd moet kyk.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 07:13:06 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Vir my is dit baie moeilik om te sê... Tans is ek baie vol met projekte en sal nader aan tyd moet kyk.

Dankie. 

Jy en almal is welkom om nader aan die tyd kontak te maak en uit te vind of daar nog plek is. My eie kinders dink ook dis nog ver, maar as ek na my sesjarige kleinseun moet luister dan is dit n besliste ja. Hy't juis laasnaweek met hulle dagbesoek hier gese..   "  oupa, dis tyd dat ons hele familie bymekaar kom vir n visvang naweek." 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 07:30:02 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hey David. Would be nice to see you again.

You still towing the Caravette with the small Chevy?

Dki Leon ... Wil nie draad steel nie ... het nog Caravette, maar sleep nou eerder Slipstream (onwettig - gewig) lang afstande .... toe ek aftree Jan 2017 was Sonic by agent meer as 5 maande (moeilk om aan te sluit) - toe ek terug kry, rook, brand olie maar nie voorheen .... omdat Chev in proses was om te ontrek, kon nie reg kom nie en koop eerder Audi A1 1.6Tdi.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 07:35:27 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

David

Terwyl jy nou vars op die forum is.  Maak kontak... ek wil baie graag hê jy moet saamkamp.

So n jaar of wat terug het jy geskimp,   nou is dit jou kans.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 07:48:43 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Oom Jeep, wat se fasiliteite is beskikbaar. Kry nie website van plek nie. Is daar krag ens.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 09:53:33 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Deo Volente is op die walle van die vaalrivier. Taamlik hoog bokant die water.

Die plek behoort aan Schalk Burger (nie die rugby speler nie) Dis n privaat eiendom en daar is nie n website nie. Kampeerders kom kamp eintlik op uitnodiging van Schalk. Dis maar om die ongure en  " unwanteds " uit te hou. Daar is n groterige lapa wat ons mag gebruik, asook n yskas daarby. Met stoele en opvou tafels. Die eienaar en sy vrou is meeste van die tyd daar by ons..  sal even saamkamp. Daars drombraaiers. N spit indien nodig. Ek sal met Schalk hoor van die braaihout situasie. Maar dis sowat 7-10 kilos van die dorp Parys af en op Parys is daar n P-n-P.  Checkers en Spar. Dws. Genoeg plek vir aankopes.

Ons kamp ruim daar al vir jare.

Dis n vredige plek. Veilig en baie lekker. 

Daar is n ablusie plek  apart vir mans en dames.

Daar is kragpunte beskikbaar vir almal. Party moet net met langer extensies aangele word.

Waterpunte ... met skoon boorgat water op verskeie plekke. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 14:49:56 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Baie dankie Oom Johan, dit klink lekker.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 12:23:18 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Halou

Ek hou maar dié draad warm. Dis nou ingeval iemand vergeet.

Wag nou in spanning vir Brommer en Dr drake om in te val.  Hulle het so lus geklink om te kom saamkamp.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 08:08:48 am
Theo68
New Member
100% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 30 Jun 2019
Experience: 9 years

Goeie dag Oom Jeep en ander. 

Ons is nuut hier. 

Ons sal ook só met die deur in die huis val en hoor of ook belangstelling kan toon in die kamp wat hier bespreek word.

Lekker dag verder vir almal... 

Groete

Theo en gesin... 

My voete jeuk...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 11:53:12 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom op die forum THeo.

Die jaar gaan ons dit nie kan maak nie aangesien ons reeds die lang naweek in Aug 'n winterkamp inpas.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 12:24:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13451
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Welkom Theo....gaan jou ook ongelukkig mis, het lank reeds ander planne vir daai lang naweek. Hoop om jou en nog baie ander hier op n ander geleentheid raak te kamp.

Daar is nog heelwat forum lede hier wat ek graag nog sal wil raak kamp....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 15:37:25 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4919
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek is tans vol bespreek tot einde Februarie 2020 so lyk nie of ek naweek nou gou kan afkry nie.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 07:05:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Goeie dag Oom Jeep en ander. 

Ons is nuut hier. 

Ons sal ook só met die deur in die huis val en hoor of ook belangstelling kan toon in die kamp wat hier bespreek word.

Lekker dag verder vir almal... 

Groete

Theo en gesin... 

More 

Eerstens ...  welkom op die forum. Gesels gerus saam. Dan....

Ek het so n wats app groepie gestig vir al die persone wat belangstel in die saamkamp op Parys. Stuur my jou selfoon no. met jou info na 082 446 9323  dan kan ek jou inkorporeer in die saamkamp. 

Dit is maar net om beheer uit te oefen oor alle belangstellendes..  en daars vele ander sake en goete wat bespreek kan word.

Die finale groep saamkampers sal dan alles op die groep bespreek word,  met insae vanaf almal. Dws. Dit sal wees van info wat nie betrekking het op die res van die forum lede wat nie kom saamkamp nie . Na die naweek mag alle saamkampers hulle mening op hierdie forum uitspreek. Dit was al jare lank n instelling van die forum lede om n saamkamp te hou. Die belangstelling het gekwyn oor die jare a.g.v. verskeie redes.

Intussen is daar van die kampers wat wel n behoefte het aan n saamkamp groepie met ander belangstelling as die gewone. Myself is nie n klub man nie, soo hierdie is nie n beroep om n klub te stig nie omrede daar genoeg klubs bestaan vir die manne wat wel daarin sou belangstel om op n gereelde basis met ander vriende saam te kamp.

 

 

I love camping all year round
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 07:18:42 am
Theo68
New Member
100% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 30 Jun 2019
Experience: 9 years

Baie dankie almal vir die welkom heet...

Ek stuur sommer gou die nommer en nodige inligting Oom Jeep.

Lekker dag aan almal...

My voete jeuk...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 08:58:06 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2326
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Johan, Ek dink dis 'n baie goeie idee en die feit dat jy nie 'n klub wil stig nie, stem ek ook mee saam. Ons is self nie organisasiemense nie.  Ons was wel vir etlike jare SAWA lede, maar mettertyd voel jy die "verpligtinge" begin die plesier verbysteek.

Ek sou baie graag ook wou saamkamp, maar hierdie keer gaan ons dit nie kan maak nie. So 'n losse organisasie kan elke keer as iemand lus het om so-iets te reël, weer geaktiveer word.  Hoop net daar sal mense wees wat dit wil doen.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 10:15:15 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dagsê

Net om almal te herinder aan die saamkamp. 20~24 September. 

Nog geen finale reelings nie, maar die groepie bestaan al vir 9 kampers. 

Wag in spanning vir nog. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 17:39:33 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Oom Johan die jaar kan ek dit nie maak nie. Gaan wel die Aug lang naweek kamp buite Middelburg met wind en al. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 07:00:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hi Oom. Soos bespreek is ek in.  Ma was my genadig en het haar trip Kaap toe uitgestel.

Oom moet net weer die koordinate van Deo Volente deur stuur.

Moet 'n roete beplanning doen.

Hoe vêr grondpad is dit soontoe.

Doen ons betalings daar in kontant of hoe maak ons?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 18:35:11 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Welkom Leon. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 18:38:43 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Hoeveel staanplekke/karavanne is bevestig?

As daar genoeg is, sal ek belangstel.

Hi David.

Ons is nou agt kampers. Wag in spanning vir jou.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 09:26:24 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Klink of dit 'n lekker kamp gaan wees. Ongelukkig kan ons dit nie maak nie aangesien ons 'n ander familie saamtrek het.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 10:33:30 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Julle mense moet lekker saam kamp. Die jaar kan ek dit ook nie bybring nie.

Geniet dit !!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 11:21:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13451
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Julle moet dit geniet! Stuur maar vir ons foto's 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 12:24:10 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek ongelukig die naweek vas maar beplan om dindag te kom kuier.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 14:05:45 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Julle moet dit geniet.

Is dit die eerste keer dat daar soveel forumlede willens en wetens op dieselfde plek kamp?

As dit so is, dan is dit mos 'n wêreld rekord!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 14:21:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Julle moet dit geniet.

Is dit die eerste keer dat daar soveel forumlede willens en wetens op dieselfde plek kamp?

As dit so is, dan is dit mos 'n wêreld rekord!

In die verlede het talle forumiete saam gekamp by  Bloekompoort .  Was nog in Willie se tyd.

Dit het gelydelik agteruit  gegaan weens verlore belangstelling. 

Ons het verlede jaar darem n klompie gehad wat saam gekamp het by Parys.  

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 14:56:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So bietjie slegte nuus en goeie nuus.

Slegte

JIN kan nie saam met ons kamp nie.

Goeie

Hy gaan Maandag of Dinsdag in vir operasie om die ribbes te heg wat nie self wil aangroei nie.

So dit gaan die herstel proses dan net vergemaklik. vermoed hy gaan eers Do/Vry uit die hospitaal kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 16:29:09 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Jammer om dit te hoor, Jin. Op die stadium is jy seker te bang om te beweeg want dit is seer. Baie sterkte of liewer genade. Dink aan jou.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 20:53:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13451
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ai....sterkte Jin!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 17:58:47 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1845
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Sterkte Jin. Maak net baie seker hulle haal nie nog n ribbitjie uit nie........een Girl is genoeg op daardie ouderdom!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 18:03:44 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4052
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Jin street met daai operasie 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 08:37:13 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4052
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Jin street met daai operasie 

*Sterkte*

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 12:13:55 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

So bietjie slegte nuus en goeie nuus.

Slegte

JIN kan nie saam met ons kamp nie.

Goeie

Hy gaan Maandag of Dinsdag in vir operasie om die ribbes te heg wat nie self wil aangroei nie.

So dit gaan die herstel proses dan net vergemaklik. vermoed hy gaan eers Do/Vry uit die hospitaal kom.

Sterkte Jin.

Hoop hierdie een werk beter en hegting vind vinnig plaas.

Vertrou jy is gou  gesond, want die beste kamptyd het begin!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2