English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 693
Total Views: 82 279 832
topics: 1 125
replies: 11 447
views: 4 802 352
Jokes and everything else that makes you laugh

Breaking News

replies: 14
views: 333
09 Sep 2019 @ 16:41:30 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
09 Sep 2019 @ 19:30:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7606
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wat nie als aan gedink sal word nie😸

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 20:09:38 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1845
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Is dit nie kwetsend teen n sekere deel van die bevolking nie? Waar kan klagtes ingedien word voordat ons begin staak......of.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:12:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek neem aan die Cheetas het gewen............................. Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:32:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13451
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek neem aan die Cheetas het gewen............................. Ha ha ha ha

Ja...ek kyk ook eintlik nie meer sokker nie, maar sal wel interesant wees om te hoor met hoeveel paaltjies/lopies het hul op die ou ent gewen.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:36:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het die SA vs Japan opwarm wedstryd by JIN gaan kyk.  Ek het nie meer DSTv nie.

Het inelkgeval gesaag en kap aan boom wortel in die tuin.  So ek sou nie die wedstryd kyk nie al het ek die vermoë gehad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:37:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal maar by pel die wereld beker kyk.

Wie kan in elkgeval sê Chuck Norris is sy pel.................. laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:43:28 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6381
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die mense het nie meer karavaan goed om van te praat nie 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:51:58 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Die na skok. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 07:02:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die mense het nie meer karavaan goed om van te praat nie 

Ja Willem so dwaal die gedagtes darem 'n bietjie.  

Maar kom ek stel dit so ............................ as mens regtig wil sal jy iewers langs die kantlyn die gesprek kan koppel aan Kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 13:52:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7606
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die wat Kamp kyk ook rugby met n koue 🍻.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 13:55:44 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 536
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

As die SA span wat nie eens kwalifiseer om Super Rugby te speel nie darem die gesogte Currycup wen sê dit maar min van ons land se rugby-toestand. 

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 16:14:55 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3620
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ter verdediging van my span wil ek se die Lions het amper dit deurgehaak met 'n "comeback" in die laaste 10 minute. Om van 'n 31-7 agterstand  halftyd, te eindig met 31-28 is nie te versmaai nie.

Welgedaan aan al by spanne.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 16:40:18 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2957
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek se maar niks

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 09:13:48 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1295
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Jy bedoel seker Jhb Hannes? Pta het niks te doene met Leeus nie :) Terloops hier in Pta stop die mense vir geen lig nie, en Rooi beteken ry nog vinniger....

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required