English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 658
Total Replies: 221 082
Total Views: 81 974 764
topics: 1 119
replies: 11 330
views: 4 794 453
Jokes and everything else that makes you laugh

Kerk en karre

replies: 6
views: 321
27 Feb 2019 @ 13:26:16 pm
ToiletSpider
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Jul 2018

Die blond het nooit kerk toe gegaan nie.

Op 'n dag sien die dominee sy woon die oggend diens by. Daarna is sy soggens & saans, met bidure & bybelstudie in die kerk.
Na 3 maande, vra die dominee eindelik vir haar: "Wat gaan aan? Na al die jare wat jy nooit kerk toe gekom het nie, kan jy nou nie genoeg kry nie?"
Sy antwoord: "Dis die nuwe motor van my, Dominee. Die verkoopsman het gesê as ek een diens mis, dan verval my waarborg!"

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 14:56:07 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

laughinglol

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 14:59:55 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die seuntjie staar na gedenkplaat van 2de Wêreld oorlog. Hy vra dominee waarvoor al die name? Dominee: Dis al die manne wat wat in die diens omgekom het. Seuntjie bekommerd aan dominee....was dit in die 1ste of 2de diens?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 16:29:08 pm
kleinman
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 27 Nov 2017

😭....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 18:22:28 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7080
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Lol

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2019 @ 06:24:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12792
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Seuntjie is baie kriewelrig in die kerk en kan nie stilsit nie.  Jy kan sien Pa probeer hom onder beheer kry maar ja die outjie issie lus vir stilsit nie.

Pa staan so half beduiweld op, tel hom op sy heup en stap die gangtjie op.

Seuntjie weet hier kom 'n ding, kyk terug oor Pa se skouer en sê kliphard.  Bid vir My......

Dominee se diens het eitlik maar daar geeindig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 22:20:00 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

Dit laat my dink aan die ou sus en die kruwelrige klein susie in die kerk. Ewe skielik deur die diens spring klein sus op en se kliphard dominee, dominee my sussie het my geknyp.

Die was ook die einde van die dominee se diens hy self het uitgebars van die lag.😃

Goeie ou dae
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First