English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 658
Total Replies: 221 082
Total Views: 81 974 770
topics: 1 119
replies: 11 330
views: 4 794 454
Jokes and everything else that makes you laugh

Inbgebreek vir geld

replies: 8
views: 423
11 Jan 2019 @ 10:04:55 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1299
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Laasnag het 3 ouens by my huis ingebreek op soek na geld.

Ek het wakker geword en toe hulle dreigend sê hulle soek geld, en synde Januarie, het ek maar opgestaan en hulle help soek.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 10:32:03 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Pottie, jy spot nou lekker met 'n Januarie-gebreksindroom.  laughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 13:26:17 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 494
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Ja Proffie, hier by ons gaan dit ook maar moeilik.

Ons eet nou maar in die oggend ons Corn Flakes met 'n vurk sodat ons die melk weer kan gebruik.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 15:25:29 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 15:41:01 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2875
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ja die vraag is...............Hoeveel Maande het Januarie?????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 16:28:26 pm
kleinman
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 27 Nov 2017

I'm so broke I can't even pay attention....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 08:23:36 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 13:12:12 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7080
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Al wat hou by my is die bier, ek drink dit maar daar is weer in die yskas.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 07:08:26 am
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

Ek weet nie wat Januarie maande aangaan nie want dan het ek altyd teveel maand oor na die einde van my geld.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First