English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 762
Total Views: 80 838 609
topics: 1 115
replies: 11 288
views: 4 805 307
Jokes and everything else that makes you laugh

Kom ons Braai!

replies: 10
views: 447
06 Dec 2017 @ 18:46:47 pm
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 334
Joined: 04 May 2016
Experience: 31 years
Suid-Afrikaners is snaakse mense.
Wanneer ons depressief voel, BRAAI en DRINK ons.
Wanneer ons iets wil vier, BRAAI en DRINK ons.
Wanneer ons niks het om te doen nie, dan BRAAI en DRINK ons.
Daar's groot fout mense!
Bring mΓ΄re jul vleis en bier, dan praat ons hieroor.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2017 @ 20:06:42 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Dit klink snaaks, maar dit is so.

....en wat is n braai sonder n lekker stuk boerewors op die vuur?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2017 @ 21:25:53 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3415
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Hoe se Karin Zoid?

"Afrikaners is plesierig".

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2017 @ 06:01:35 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Gister was n bitter warm dag en het heeldag fisies kliphard in die son gewerk. Kon skaars op my voete bly na n 13 uur dag, pootuit.!!!
Gou gestort, vuur aangesteek en n braai uitgepak, paar skuimkoppe. Sommer baie beter gevoel.????????

Moet maar DNA toetse laat doen, sal dalk verklaar wie van die voorsate so sterk deurkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2017 @ 06:54:05 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Bring julle die tjoppies, doppies en die kole. Ek sal vuur aansteek. πŸ˜£πŸ˜£πŸ˜£πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2017 @ 11:10:01 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6223
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Nou is ek lus vir braai.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2017 @ 11:36:31 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1600
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 47 years
Nou wat braai daai mense wat nie vleis eet nie ????

Daai mense wat die bokke se gras eet !!!
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2017 @ 13:10:22 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Nou wat braai daai mense wat nie vleis eet nie ????

Daai mense wat die bokke se gras eet !!!

Ek voel regtig jammer vir hulle.  Enigste goed wat nie vleis is nie en darem ook lekker smaak op 'n rooster is groot sampioene, mielies, braai broodjies

Soe mense julle gaan maer word.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2017 @ 14:27:14 pm
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 334
Joined: 04 May 2016
Experience: 31 years
Leon, jy het twee ander vergeet.......vis en hoender.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 07:45:16 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ons het gister 2 Amerikaaners as  gaste gehad. Dis die een man se eerste keer hier en SA en het nog nooit op n vuur gebraai nie....die tradisionele manier. Ons het hom die boerewors laat braai en hy was heel in sy skik met die uitkoms.....was ook sy eerste keer dat hy buriwurs {boerewors} ge-eet het. Het ook vir hulle paptert gemaak wat hulle ook glad nie ken nie....hy wou resep hê, maar daars blykbaar nie mielie pap by hulle beskikbaar nie?

Dit was sommer lekker om sulke mense te kon treat......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 08:10:33 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Dis waar wat jy sê. Die arabiere in UAE het ook baie te sê oor ons lekker SA kos.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First