English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 702
Total Replies: 66 592
Total Views: 80 548 300
topics: 1 091
replies: 11 036
views: 4 786 227
Jokes and everything else that makes you laugh

Lag vandag

replies: 10
views: 481
10 Nov 2017 @ 06:20:43 am
Kamp is Koning
Silver Member
Offline
Posts: 61
Joined: 07 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 20 years
Vehicle: Nissan Np300 Hardbody
Camping: Sprite Escape 2
Die eend loop in die kroeg in en vra vir die krogman vir brood.
Kroegman verbaas: Ons verkoop drank hier nie brood nie.
Eend wag n rukkie en vra weer: Het jy brood?
Die kroegman raak omgekrap: Ek het mos gese ons is nie n bakery nie ons verkoop drank hier.
Die eend wag weer n rukkie met diesefde vraag: Het jy brood.
Die ontstoke kroegman : As jy my weer vir brood vra kap ek jou bek met n spyker aan die toonbank vas.
Die eend raak omgekrap en vra: Het jy spykers.
Die kroegman verloor dit: NEE
Die eend ewe rustig: Het jy brood.
12 Nov 2017 @ 06:55:58 am
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4408
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 33 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Sien nou eers die raak lekke gelag moenie n eend dom aansien nie lol
Haak daai wa kamp bly koning
12 Nov 2017 @ 07:04:26 am
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4840
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Old skipper named SKIPPIE
Goeie een.
Sorry. Goeie eend
I love camping all year round
12 Nov 2017 @ 07:50:37 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8263
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Nice een...lol👍😂
12 Nov 2017 @ 11:01:18 am
steamer
Titanium Member
Offline
Posts: 649
Joined: 06 Jun 2015
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 44 years
Vehicle: Land Cruiser 80 4500GX
Camping: Sprite Surfer Deluxe Nomad!
Just love those silly jokes!
Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
12 Nov 2017 @ 12:23:12 pm
ColinFreda
Pluto Member
Offline
Posts: 4672
Joined: 18 Apr 2011
Province: Eastern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Isuzu
Camping: Gypsey Raven

He-he, jy moes maar 'n bier gedrink het.  Het darem ook gis in.

14 Nov 2017 @ 22:30:11 pm
Kamp is Koning
Silver Member
Offline
Posts: 61
Joined: 07 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 20 years
Vehicle: Nissan Np300 Hardbody
Camping: Sprite Escape 2
Die drie golf spelers speel weekliks saam en toe kom Kersfees nader en hulle spreek toe af om mekaar by die golf baan te kry Kersoggend en elkeen beraam sy planne hoe hy by die huis gaan wegkom.
Nie te min ontmoet hulle mekaar die oggend soos afgespreek en bespreek die huislike omstandighede voordat hulle afslaan.
Die eerste een se julle manne moet weet hierdie game het my n diamant ring vir vroulief gekos.
Volgens die tweede een het dit hom n Bmw vir vroulief gekos.
Die derde een se dan is ek baie gelukkig want dit het my niks gekos nie ek het net vanoggend vir vroulief n klap op die boud gegee en gevra Golf course or intercourse en die antwoord was "onthou net om jou hoed op te sit"
13 Dec 2017 @ 23:33:53 pm
Kamp is Koning
Silver Member
Offline
Posts: 61
Joined: 07 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 20 years
Vehicle: Nissan Np300 Hardbody
Camping: Sprite Escape 2
Die 2 vissermanne staan op die rotse en visvang en n brander slaan hulle om.
Toe hulle mooi tot verhaal en regop kom is die een al soekende op die rotse.
Die ander ou vra wat gaan aan en die se maat sonder tande antwoord half snaaks met n pap mond ek het my vals tande verloor en gaan aan soek maar kry niks. So raak hulle altwee naderhand aan die soek.
Sy maat met die tande besluit naderhand hy gaan hom n streep trek en haal sy valstande uit en sit dit aan die hoek en gooi sy lyn in.
Na n rukkie katrol hy in en roep sy maat nader en wys hom wat is aan sy hoek.
Die maat sonder tande pluk dadelik die tande van die hoek af en prop dit in sy mond maar spoeg dit dadelik uit en gooi dit in die see.
Baie bekommerd skreeu die maat wat nou en voordat hy kan keer is die tande in die water en die maat skreeu terug "man dit pas nie dis nie myne nie".
So eindig hulle altwee op sonder tande.
14 Dec 2017 @ 05:24:32 am
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2405
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

Dronk ou klim uit n wrak.

Polisieman " Meneer is jy gesuip?"

Dronk ou "Natuurlik.....dink jy eks n £%£@£ stuntdriver?"😁

Jip
14 Dec 2017 @ 09:53:51 am
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4840
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Old skipper named SKIPPIE
Drie dominees van n kerk gaan saam visvang op n vakansie dag.
Eerste sê , hy wil bieg. As die kerkraad weg is van hul huise af dan le hy besoek af by die vrouens wat alleen is. ??
Tweede se hy wil ook bieg. As die kollekte bordjie in die konsistorie vir n rukkie alleen staan en niemand sien hom nie, dan gaps hy n handvol note.
Derde sê. Hyt weer die probleem van skinder. Ek kan nie wag om met die kerkraad te gesels nie en nog by die gemeente bazaar ook. hiehiehie.
I love camping all year round
18 Dec 2017 @ 21:18:05 pm
Kamp is Koning
Silver Member
Offline
Posts: 61
Joined: 07 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 20 years
Vehicle: Nissan Np300 Hardbody
Camping: Sprite Escape 2
Die vrou is siek en op haar sterf bed en wil sy by haar man weet as sy dood gaan of hy ooit n ander vrou sal kry.
Hy antwoord:
Nie solank jou graf nat is nie my vrou.
So is sy dood en elke dag besoek hy getrou haar graf en kan nie verstaan dat dit nat bly nie.
Na n jaar gaan besoek hy haar graf een aand.
Daar loop hy in haar broer vas.
Naand Gert en wat doen jy hier die tyd van die aand met n gieter.
Ag man antwoord hy so hou ek maar my belofte aan my geliefde suster instand en gooi haar graf nat.
En dan se die spreekwoord n boer maak n plan.

Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First