English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 687
Total Replies: 66 429
Total Views: 80 532 449
topics: 1 091
replies: 11 034
views: 4 785 612
Jokes and everything else that makes you laugh

Hoe weet jy as jy oud word

replies: 15
views: 701
17 Oct 2017 @ 22:13:31 pm
Kamp is Koning
Silver Member
Offline
Posts: 61
Joined: 07 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 20 years
Vehicle: Nissan Np300 Hardbody
Camping: Sprite Escape 2
As jy begin om jou vriende van die kuier plekke by Dischem raak te loop.๐Ÿ˜‚
18 Oct 2017 @ 09:24:16 am
CampingKitty
Titanium Member
Offline
Posts: 538
Joined: 14 Jan 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 2 years
Vehicle: Ford Ranger
Camping: Sprite Splash

LOL iemand het oppiestoep gekyk?

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
18 Oct 2017 @ 09:32:46 am
Jaada
Bronze Member
Offline
Posts: 29
Joined: 11 Jun 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 57 years
Vehicle: VW Caddy Kombi 1.9TDI
Camping: Sprite Swing

As jy meer vriende onder die grond het as bo die grond!

Kamp groete
Kobus & Ada
18 Oct 2017 @ 13:11:08 pm
neef Herman
Saturn Member
Offline
Posts: 2471
Joined: 03 Mar 2014
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: Land cruiser 76 sw/ Landrover 110 pu
Camping: tent / Jurgens 11a deluxe
Waneer jy van n hele klomp bewus is, maar almal vergeet het sodra jy dit wil neerskryf.
18 Oct 2017 @ 13:30:35 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8797
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 54 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Beste vriende is die oogarts, tandarts, dokter en die apteker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
18 Oct 2017 @ 15:38:25 pm
Diddo
Titanium Member
Offline
Posts: 542
Joined: 23 Apr 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 10 years
Vehicle: Yskas
Camping: Vrieskas

As jou tande en brille vir jou in die badkamer wag as jy opstaan in die oggend.

19 Oct 2017 @ 06:27:36 am
Chris Centurion
Platinum Member
Offline
Posts: 302
Joined: 04 May 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 31 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara 2,4 Outo
Camping: Jurgens Fleetline
Wanneer jou aptekerslysie feitlik net so lank is as jou kruidenierswarelysie.
Moeg geploeg.
19 Oct 2017 @ 07:30:08 am
Fred
Mars Member
Offline
Posts: 1116
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster
Camping: Skipper Oyster and Kuga

As jy in die spieël kyk en jy is nie meer daar nie, maar jou oupa kyk terug vir jou.  Ek het gister drie mense besoek wat vyftig jaar gelde saammet my in matriek was en wat ek toe laas gesien het, en toe verstaan ek hoekom ek lyk soos ek nou lyk- dit tref maar ons almal.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
19 Oct 2017 @ 19:33:06 pm
Johann .
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7603
Joined: 10 Oct 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 46 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Ai tog, ek wou hier iets hier skryf, maar kan nie onthou waaroor die gesprek gaan nie.

21 Oct 2017 @ 19:46:18 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Seker die dag as jou gewig die is en jy hou jou broek vas terwyl jy loop.
22 Oct 2017 @ 06:22:09 am
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2405
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

As jy 10min lank jou kar sleutels loop en soek en dis all die tyd in jou broek se sak๐Ÿ‘น

Jip
14 Nov 2017 @ 22:46:23 pm
Kamp is Koning
Silver Member
Offline
Posts: 61
Joined: 07 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 20 years
Vehicle: Nissan Np300 Hardbody
Camping: Sprite Escape 2
WELKOM BY DIE BRILLE EN PILLE KLUB?
Hier vat ons nie nonsens van niemand nie.
Ons maak soos ons smaak.
Het niemand se toestemming nodig nie.
Ons is special want ons kan Lag, Hoes, Nies en Backfire alles gelyk.
Ons maak die lewe n fees.
WANT JA LAG HOU ONS JONK?
16 Nov 2017 @ 13:12:23 pm
speknek
Titanium Member
Offline
Posts: 650
Joined: 30 Apr 2014
Province: Gauteng

Hoe weet jy as jy oud word? Daar is koek krummels in die bed

What ever will be will be
28 Dec 2017 @ 21:46:52 pm
Kamp is Koning
Silver Member
Offline
Posts: 61
Joined: 07 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 20 years
Vehicle: Nissan Np300 Hardbody
Camping: Sprite Escape 2
Die spreekwoord se as n mens oud word dan word jy weer soos n kind:
Nou dink die kinders jy is weer terug op die fiets ry fase van die lewe dan gee hulle vir jou een op kersdag.๐Ÿ˜‰
04 Feb 2018 @ 21:17:31 pm
Kanneman
Mars Member
Offline
Posts: 1026
Joined: 04 Mar 2006
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Fortuner
Camping: Caravan

My stuiwer in die armbeurs -

Ek veronderstel ons praat nie nou van fisiese ouderdom nie, want dit word grootliks bepaal deur die mate waarin jy na jou gesondheidstoestand omgesien het. Daar is ouens wat op 85 fikser en meer aktief is as ander ouens wat 60 is.

Ek veronderstel verder ook ons praat hier van ouderdom in die konteks van geestes ingesteldheid - (mentality). 'n Persoon wie se geestes ingesteldheid van so 'n aard is dat gedagtes meestal op die toekoms gefokus is is baie jonger as 'n persoon van dieselfde ouderdom wie se gedagtes hoofsaaklik op die verlede ingestel is.

Ek maak dus die gevolgtrekking dat 'n gesonde, fikse persoon van 85 wat gereeld beplan aan die volgende avontuur nie noodwendig in jare ouer hoef te wees as die persoon van 60 wat heeldag voor die TV sit en met pille en 'n paar doppe deur die dag kom terwyl daar gedurig na destyds verwys word nie.

Don’t confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
04 Feb 2018 @ 23:53:07 pm
Janack1
Gold Member
Offline
Posts: 204
Joined: 05 Jul 2014
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 63 years
Vehicle: Chevrolet Trailblazer
Camping: no caravan
al die grappies oor ou mense is nie meer snaaks nie
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First