English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 120
Total Views: 82 380 307
topics: 779
replies: 12 486
views: 4 978 443
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Mees kritiese bande tydens sleep

replies: 10
views: 256
19 Aug 2019 @ 07:50:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het n 4-sensor TPMS stelsel gekoop. As ek sleep word 2x op die karavaan se wiele geplaas. Die oorblywende 2x sensors.....op watter bande sal julle voorstel moet ek sensors plaas? Voor of agter.....watter een sal die grootste krises veroorsaak, sou sit faal?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 07:59:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Voor bande.

As n agterwiel ingee kan die kar nog beheer word, maar as voorwiel bars kan dit nogal n probleem veroorsaak.

Dis hoe ek dit sien.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 08:02:45 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Dit is natuurlik beter om sensors op al 4 bande van die sleepvoertuig te sit. Maar, as dit nie anders kan nie, volg die raad van die kenners. Hulle se sit altyd jou nuwe of  beste band voor omdat jy baie afhanklik is van jou voor wiele om die kar onder beheer te hou. Daarom sal ek dink dis beter om die sensors op die voorste bande te sit.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 08:20:02 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit is natuurlik beter om sensors op al 4 bande van die sleepvoertuig te sit. Maar, as dit nie anders kan nie, volg die raad van die kenners. Hulle se sit altyd jou nuwe of  beste band voor omdat jy baie afhanklik is van jou voor wiele om die kar onder beheer te hou. Daarom sal ek dink dis beter om die sensors op die voorste bande te sit.  

Ook so groot geword. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 09:30:38 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek verkies voor my 2ic

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 10:53:37 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Voorste bande, het self in Junie in 'n TPMS bele, maar het 8 sensors (4 ekstra) so nou kan ek die wa sleep (6 sensors) met beide wa en Ranger 'n sensor op elke band. Ekstra 2 sensors is vir as ek die perde treiler sleep (4 wiele). Moet byvoeg die sleep af na Scotties en weer terug was nogal stresloos, geen bekommernisse oor die wa of bakkie se band druk nie....Beste belegging in 'n lang tyd!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 13:07:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sou ook voorstel die voorste twee bande.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 17:04:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie aan elkeen se insette....waardeer! 

"The tribe has spoken " .....voorwiele sal dit wees. Dankie Danie SLK dat jy dit uitgewys het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 20:24:22 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4241
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dis 'n plesier Geert. So op hierdie punt het ons eenstemmigheid.

Ek het gedink daar sal tog mense wees wat dink die dryf wiele wat harder werk is belangriker. My siening was maar v d jare wat ons kruis laag bande gehad het en hulle het nogal met tye gebars. Niks lekker as dit 'n voorwiel is en dit nog op die grondpaaie wat ons moes ry om by 'n teerpad uit te kom. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 20:25:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis 'n plesier Geert. So op hierdie punt het ons eenstemmigheid.

Ek het gedink daar sal tog mense wees wat dink die dryf wiele wat harder werk is belangriker. My siening was maar v d jare wat ons kruis laag bande gehad het en hulle het nogal met tye gebars. Niks lekker as dit 'n voorwiel is en dit nog op die grondpaaie wat ons moes ry om by 'n teerpad uit te kom. 

.....en ek leer weer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 07:27:59 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Entlik is die faait om regop te bly maar orals daar waar die tyre die teer tref.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required