English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 135
Total Replies: 215 693
Total Views: 81 762 370
topics: 770
replies: 11 959
views: 4 947 940
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Range Rover Evoque 2.2 Diesel

replies: 9
views: 159
5 days ago @ 19:25:46 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 687
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wie sleep met die outjie?

Hoe sleep hy?

Weet jy van iemand wat met die Evoque 2.2 diesel sleep. Wat sleep hy en hoe gaan dit daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 19:52:13 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1081
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Juppie Landy! Kan hom nou nie juis voor 'n karavaan sien nie :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 20:03:43 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 687
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Vrou love daai ding. Wil uitvind of hy murg in sy pype het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 21:22:12 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 678
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Hulle het destyds Landies vir die Camel Trophy gebruik juis om dit meer moeilik temaak...😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 22:46:04 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Land Rover Best 4x4 By Far. Nie deel van Tupperware nie.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 05:53:47 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My broer se dogter ry een.  Maar word nie gebruik vir sleep nie.  Dis al wat ek kan sê.

Alhoewel my broer nie meer karavaan of boot sleep nie sal ek hoor wat dink hy van die Evoque 2.2 Diesel as 'n sleep voertuig. Hy ry gereeld met sy dogter se kar en sal darem vir ons raad kan gee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 09:21:32 am
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 687
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Range Rover Evoque 2.2 Diesel

Weeg 1860 Kg

Max voertuig en sleep kombinasie 4490 kg

90 kg op die sleep stang

Maksimum gewig wat hy kan sleep 2000 Kg / 2 ton

140Kw   -    420Nm

Lyk my die murg in die pype is daar maar hoe sleep die Evoque ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 12:05:23 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Solo voel hy baie stewig en ek glo hy sal kan sleep, kleiner waens.

Het hom en die nuwe Disco sport al gery. Evoque baie meer solied en stewig op die pad. Wou hom nie gaan teruggee nie!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 17:52:00 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1840
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

My ou Freelander 2L wat die kinders nou het, het beslis beter gesleep as my Ranger 2.2. Sou beslis weer Landrover gekoop het as hy nie so duur was nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 01:22:44 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Vrou love daai ding. Wil uitvind of hy murg in sy pype het.

John nee hy het diesel in sy pype - coolcoolcoolcool

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First