English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 773
Total Replies: 209 323
Total Views: 81 291 273
topics: 752
replies: 11 717
views: 4 924 653
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

13 inch tyres

replies: 28
views: 621
12 May 2018 @ 12:11:46 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1000
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years
Know this topic has been discussed and argued about ad infinitum over the years. But apart from changing to 14 inch and all the issues such as installing spacers for the axle I would like to know which tyre brand you would recommend. I had commercial Kumho's on my van with one blowing out last year on the way to Scotties, when returning home I noticed the other Kumho looks as if its steelbelt broke, pieces of wire sticking out on the sides and part of the thread much higher than the rest (think it explains why the one that blew out lost its thread leading to the blow out, guess I was lucky to reach home!).

Now with the annual trip down to KZN coming up next month I need to replace both tyres. Spare is a hifly which I bought last year, see some places here in Pta also sell Federal and Nankang, all are Chinese manufactured (but then many of the so-called better brands are nowadays also made in China). Any suggestions what to buy? I don't want to touch Kumho again, any experiences with HiFly or Federal?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 14:54:33 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6043
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Any make as long it is 8 ply comersal tyres .

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 18:45:56 pm
Antony
Gold Member
59% Profile Strength
Posts: 242
Joined: 08 Jun 2010
Experience: 30 years
Me I would stick to known brands ie conti , and so on.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 20:49:31 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1000
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years
Me I would stick to known brands ie conti , and so on.

I agree except the so-called premium brands no longer supply 13 inch commercial tyres making one dependent on unknown brands such as those I mentioned. When I bought the Kumho's (which by the way are standard on most new Hyundai vehicles (and hence seen as a good brand) I thought as much. One giving up the ghost is one thing but two within a few hundred kilometres? So its either Hi-Fly or Federal or Nankang (all made in China), what I'm after is experiences by people who had one of these brands on their vans and their experiences with them (all are by the way 8-ply commercial with a 670kg rating per tyre which is fine for a Fleetline L), ironically the Kumho's are the most expensive of the lot!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 21:42:42 pm
RD
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 222
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 27 years
Jorg, before I did the 14" conversion, I was using the 13" Nankang which did a few trips down to TO and I had no problems with them. I actually looked at the Khumo but decided on the Nankang. It just looked the better tyre.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2018 @ 22:31:47 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
Jorg so klompie maande terug het ek die draad oor onbekende name geplaas. Daar was goeie terugvoer oor Achilles. Supaquick by The Mall @ Reds kan hulle ook voorsien.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 20:25:42 pm
Kamp is Koning
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 88
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 20 years
Hi
Het jy Mallas Tyres in Pretoria probeer ek het daar n kwotasie vir 13" Dunlop 8 ply bande gekry.
Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2018 @ 06:17:19 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek vermoed dat die China produkte maar oor die algemeen selfde kwaliteit is.  Die nadeel van dit sit op 'n karavaan is dat die wa meestal staan en dit op sig self is natuurlik nie goed vir bekende bande soos Dunlop, Firestone en so aan nie so hoe die China bande met die staan situasie gaan "Cope" weet ons nie.  Hyundai sal dit nie op hulle voertuie sit as dit swak kwaliteit is nie maar die verskil is 'n Hyundai se voertuig staan nie meeste van die tyd stil nie. So as die rubber beweeg hou dit seker goed.

Ek sal so vêr ek kan hou by dit wat ek ken.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2018 @ 19:10:59 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1000
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

OK vandag twee HiFly bande laat opsit, beide is 8 ply met 'n 94 load rating. internet soektog het heelwat positiewe dinge van die bande opgelewer (ook in Europa waar geen bande verkoop mag word as hulle nie aan EU standaarde voldoen nie), nou sal die tyd seker leer. Hou duim vas! Keuse wat ek gehad het was of hiFly by Tyre Mart in Centurion of Onyx wat Malas in Pta se "eie" maak is, basies dieselfde prys, probleem met die Onyx bande is dat dit moeilik is om enige ander verwysings te kry (maar my Horse box het laas jaar 'n stel Onyx bande gekry maar ek sleep perd nooit verder as miskien 100km nie, so ek hou hulle ook met belangstelling dop)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2018 @ 19:41:01 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

OK vandag twee HiFly bande laat opsit, beide is 8 ply met 'n 94 load rating. internet soektog het heelwat positiewe dinge van die bande opgelewer (ook in Europa waar geen bande verkoop mag word as hulle nie aan EU standaarde voldoen nie), nou sal die tyd seker leer. Hou duim vas! Keuse wat ek gehad het was of hiFly by Tyre Mart in Centurion of Onyx wat Malas in Pta se "eie" maak is, basies dieselfde prys, probleem met die Onyx bande is dat dit moeilik is om enige ander verwysings te kry (maar my Horse box het laas jaar 'n stel Onyx bande gekry maar ek sleep perd nooit verder as miskien 100km nie, so ek hou hulle ook met belangstelling dop)

Hou ons maar op hoogte sou daar iets wees....maar ek glo jy gaan goeie diens uit daai bande kry...soos ek op die ander draad genoem het, ek ry al sedert 2012 met Hifly bande op my werks bakkie en is tot vandag toe nog baie tevrede

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2018 @ 22:55:10 pm
Kamp is Koning
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 88
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 20 years

Hi

Toe ek op die ou einde sover kom om te koop het Malas ook net Onyx 8 ply bande oor gehad.

Ek het ook orals rond gesoek vir 13" 8 ply bande wat lokaal vervaardig is maar niks gekry nie.

Al wat ek kan kry wat in die mark beskikbaar is was maar verskillende make van ingevoerde bande van china af.

Die besluit was dus om maar my karavaan se specs deur te kyk en toe uitgevind dat hulle gewone 4 ply kar bande aan beveel.

Na baie kop krap en navrae lyk dit my albei die 4 ply en die 8 ply het volgens die handelaars hulle voordele en nadele.

Ek het toe maar nadat ek ook die beste transaksie op HiFly 8 ply bande by Tyre Mart  (net hulle Pta tak) kon kry maar besluit om dit op te sit vir die beter dra vermoe van die 8 ply.

Ek sleep immers nie meer as 110 kph nie en het dus nie n hoe spoed band nodig nie.

Kom ons kyk hoe sleep die HiFly's, maar kamp die gaan ons.

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 01:27:25 am
Christwo
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 16 Jun 2018
Experience: 2 years

net my opienie uit kennisse se ondervinding :

ekt n skipper mod "T" kort tydjie gehad wat 13 duim 8 ply comercial gehad het.

die verkoper het my gewaarsku dat ek moet nie 4 ply weer opsit omdat hy 2 bande gebars het op een trip.

Hyt dit daarna redelik op dieselfde intervalle en afstande per jaar afgele...geen probleme.

die vervaardigers (my afgeleide opinie) kyk net op hul gewigte en bring nie in aanmerking elke kampeerder se behoeftes en gewoontes nie.

sommige laai die karavaan erg en ander sleep lig...

waar anders pak ons die toerusting as ons nie bakkies het nie...

dus.. die karavaan wiele dra swaarder as wat die vervaardigers voorsien. ( dis realiteite, nie die reel of wet nie).

(die bearings is ook hier soms "under rated")

ook my broer se Jurgens het 13 duim gehad wat ook 2 gebars het op een trip

hy het na 14 duim gegaan. kannie meer onthou of dit 8 ply was .

ek probeer net se dat 4 ply op n skipper wat 320kg weeg (sonder vrag) ....tyres bars... 8 ply comercial het probleem pgelos..

ek sal nie my karavaan en voertuig wil rol deur goedkoop under rated tyres nie..

Hyundai met khumo tyres...

My pa het Elantra gery en die bande het premature binne eerste jaar gebars op warm dae op trip van so 2 tot 3 ure.. bubbles gemaak en draad uitgekom...

hyt firestones opgesit en na 3 jaar nog gery op dit.

ons afleiding is dat die hitte in Suid Afrika miskien n rol speel.

ek sien baie karre met khumo....miskien het hul verbeter op dit

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 06:06:11 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek dink jy het 'n goeie besluit geneem om die 8 ply bande op te sit.  Ek glo darem die Hifly bande sal goeie diens lewer.  Met die dat mens nie vertroud is met die maak nie moet mens maar 'n ogie oor hulle hou veral as jy vêr ente sleep.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 11:38:59 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek vind dit gereeld vreed dat sekere make as minder goed gesien word. Ek persoonlik gebruik Hangkook en Kumho sedert 1997 sonder enige probleme. Dit is dan die tyd toe ek my 1e Koreaanse motor gekoop het. My laaste stel Kumho het 8 jaar probleemvry op my Freelander1 diens gedoen.

Elke maak gaan mense he wat 'n probleem optel. Ek het bv baie respek vir Pirelli maar my skoonseun het op 'n Corsa bakkie wat nooit swaar gelaai word "bubbels" gekry op Pirelli bande en dit binne 100km na mekaar aan die binnekant op sy agterwiele.

Verder as ek bv na die volgende berig kyk glo ek nie BMW sal bande opsit op hul X3 wat in die VSA gebou word as hulle self nie tevrede was van die veiligheid van Kumho bande. Hul kon enige maak per kontrak gekies het.

Lutterworth – March 14, 2018. BMW has elected to make the Kumho Crugen HP91 standard fit on the latest generation of its popular X3 model. Kumho tyres are already fitted to examples of BMW’s 1, 2 and 3 Series cars and the Munich-based motor manufacturer has now decided the HP91 is the right product for its mid-size SUV. The 245/50 R19 105W XL sized tyres are supplied direct to BMW’s American plant in Spartanburg, South Carolina, where the X3 is made. From there the completed cars are shipped across the Atlantic for sale in the European market.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 14:19:19 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 593
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Ek moes noodgedwonge my wa se bande 2 jaar gelede vervang toe ek in Addo oplet dat die een band 'n bietjie skeef afgeloop het. Supa-Quick in PE het vir my 2 x 13" Hifly's opgesit. Ek was maar skepties daaroor, maar het sedertdien goeie diens uit die betrokke bande gekry. Hulle het weliswaar nog nie 10 000 km gedoen nie, maar die loop lyk nog soos nuwe bande en my wa loop lekker stabiel met die Hifly's.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2018 @ 06:35:07 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5294
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

My waentjie ( skippie )  het ek 155 x 13 standaard grootte bande op gesit, maar ek neem waar dat die clearance effe min is tussen band en modderskerm aan die bokant. Skuur indien deur n ongelyke pad gaan.

Ek kannie die as verander nie... vas gesweis.

Kry mens n laer profiel band op 13 " byv. 145 x 13 of 155 x 60 x 13. 

Wat sou die koste dan wees..  ek vra maar hier ... kan seker gaan uitvind by bande plekke ook.

Al wat ek weet, 13 "  tweede hands is vrekkin skaars. Alternatief kan ek terug gaan na die oorspronklike 10 "  maar hulle is weer te laag ( vir my )  en kleiner wiele sleep moeiliker..

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2018 @ 10:12:21 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

My waentjie ( skippie )  het ek 155 x 13 standaard grootte bande op gesit, maar ek neem waar dat die clearance effe min is tussen band en modderskerm aan die bokant. Skuur indien deur n ongelyke pad gaan.

Ek kannie die as verander nie... vas gesweis.

Kry mens n laer profiel band op 13 " byv. 145 x 13 of 155 x 60 x 13. 

Wat sou die koste dan wees..  ek vra maar hier ... kan seker gaan uitvind by bande plekke ook.

Al wat ek weet, 13 "  tweede hands is vrekkin skaars. Alternatief kan ek terug gaan na die oorspronklike 10 "  maar hulle is weer te laag ( vir my )  en kleiner wiele sleep moeiliker..

Oom Johan jy kan 175/50x13 of 145/70x13 kry. Blykbaar nie in 60 of 65 profiel. 175/50x13 is net amper 2 keer die prys as 145/70x13. Jy wen darem 22mm in hoogte d.w.s. 44mm in deursnee as jy die 155/80x13 vervang met 145/70x13.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 21:09:50 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1462
Joined: 22 May 2014
Experience: 5 years

Ek het behoorlik gesukkel om 155x80x13 bande te kry . Het nou  2 Toledo met dragewig van 515 kg bekom.Is daar dalk n forumiet  wat kennis van die bande het Ek sal seker in die toekoms na 14,s moet omskakel.Hoor graag enige kommentaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 22:54:40 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek het behoorlik gesukkel om 155x80x13 bande te kry . Het nou  2 Toledo met dragewig van 515 kg bekom.Is daar dalk n forumiet  wat kennis van die bande het Ek sal seker in die toekoms na 14,s moet omskakel.Hoor graag enige kommentaar.

Dirk jy moet maar kom vakansie hou in Gauteng want hier is daardie bande maklik verkrygbaar.

Jammer ek ken nie Toledo maar het self nou die dag Hifly 155/80x12C opgesit en 12 is met tye moeiliker te kry as 13. Hierdie bande kan 560kg dra.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 06:35:21 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1462
Joined: 22 May 2014
Experience: 5 years

Danie, goeie idee,mag dalk volgende jaar so n toertjie inwerk.Sal sommer so inval by n groep kamp,lekker lekker!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 06:53:49 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Dirk jy moet maar kom vakansie hou in Gauteng want hier is daardie bande maklik verkrygbaar.

Jammer ek ken nie Toledo maar het self nou die dag Hifly 155/80x12C opgesit en 12 is met tye moeiliker te kry as 13. Hierdie bande kan 560kg dra.

 

Skuus Danie.....weet nie of ek dit verkeerd uitwerk nie, maar as mens praat van 560kg max / band en mens se karavaan weeg 1200kg gelaai.....werk dit dan nie uit op 600kg per band wat dan oor die maksimum dra vermoë is nie? Of werk ek gewig verspreiding verkeerd uit?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 09:55:57 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Skuus Danie.....weet nie of ek dit verkeerd uitwerk nie, maar as mens praat van 560kg max / band en mens se karavaan weeg 1200kg gelaai.....werk dit dan nie uit op 600kg per band wat dan oor die maksimum dra vermoë is nie? Of werk ek gewig verspreiding verkeerd uit?

Geert jy werk heel korrek uit. Daar is darem heelwat waens soos al die Caravette's waar die GVM onder 1000kg is so dan sal selfs die 155/80x12C met 560kg per band geskik wees.

Ek is nie bewus van enige woonwaens wat 12 duim gebruik soos die 1200/1400 Nissan bakkie nie. Ek het hier net na gewig gekyk.

Dus as ons wel na 13 duim toe gaan dan sal dit geskik wees vir kleiner karavane. Ek het net die 560kg op my Hifly genoem aangesien Dirk se 13 duim slegs 515kg per band is.

Ek beskik nie oor die maksimum vir 13 duim Hifly nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 20:08:30 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1462
Joined: 22 May 2014
Experience: 5 years

He vandag my bande gekry made in China vervaardig week 25 2018   drakrag 515kg  wanddikte 6pl Vraggewig van karavaan 800kg so ek het 230kg reserwe en is dan seker veilig binne perke Koste alles ingesluit R666-30 per band

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 20:24:51 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

He vandag my bande gekry made in China vervaardig week 25 2018   drakrag 515kg  wanddikte 6pl Vraggewig van karavaan 800kg so ek het 230kg reserwe en is dan seker veilig binne perke Koste alles ingesluit R666-30 per band

As ek die dag nie meer die tent kan opslaan nie dan moet ek vir my kort vroulief dalk so karavaan kry dan kan sy dalk bykom as sy op die trappie staan en ek 12 duim bande opsit - hehehehe

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 21:40:58 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 574
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Ek het 'n duur les geleer met china bande (Durun)

Al die regte syfers en tegniese data, maar die sywande was so sag/soepel, dat my wa verwoed geswaai het met die bande op. 3,5bar gepomp.

Het dit met Bridgestone taxi bande vervang en wa dadelik meer stabiel.

Bogenoemde was sonder enige vrag in die wa.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 21:41:24 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 574
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Ek het 'n duur les geleer met china bande (Durun)

Al die regte syfers en tegniese data, maar die sywande was so sag/soepel, dat my wa verwoed geswaai het met die bande op. 3,5bar gepomp.

Het dit met Bridgestone taxi bande vervang en wa dadelik meer stabiel.

Bogenoemde was sonder enige vrag in die wa.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2018 @ 06:32:18 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Shoe dit kon in iets lelik ontaard het.

Mens moet maar dubbel seker maak die bande wat deesdae verskaf word kan die ding doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2018 @ 07:02:52 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1462
Joined: 22 May 2014
Experience: 5 years

Ons gaan nou blomme kyk ,sodra ons terug is ,sal ek die gedrag van die bande raporteer.Vir my gemoedsrus hoop ek net dat die chinesies hulle sal gedra

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2018 @ 22:36:06 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Rim & Tyre Combo – WT13-155-01

R 776.25

BURQUIP

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous