English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 429
Total Replies: 63 563
Total Views: 80 338 532
topics: 700
replies: 10 869
views: 4 843 540
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Banddruk / Tyre pressure

replies: 45
views: 707
04 Aug 2017 @ 18:49:42 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
ar vir my 'n gebruikte Gypsey Caravette 6 aangeskaf. My sleepvoertuig is 'n Nissan X-Trail 2.0 liter. Op die karavaan se 'modderskerm' word die aanbevole banddruk as 2.0 Bar aangedui. Onlangs het ek vir 'n gesoute mede-kampeerder gevra wat hy hy sou voorstel hoe ek my bande moet pomp. Sy raad was dat ek my motor se voorbande 2.5, agterbande 2.6 en karavaanbande 2.6 moet pomp. Ek het dit toe so gedoen. Oor die afstand van 300 km wat ek met hierdie banddruk gery het, het my karavaan omtrent uitmekaar geskud. Die inhoud het die karavaan vol gelê en die een kasdeur was uit sy skarniere geskeur. My karavaan word nooit swaar gelaai nie. Kan iemand asseblief vir my aandui wat my motor en karavaan -kombinasie se banddruk behoort te wees, of hoe ek dit moet bepaal om veilig te reis. BAIE DANKIE. Kokkie.
04 Aug 2017 @ 20:31:04 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Kokkie ek het altyd my Caravette 6 se motorbande wat hy op gehad het so 250kPa gepomp en my motor s'n was 220 vir die dryf wiele en 200 vir die vryloop wiele. Ek glo mens moet maar naby die motor se handleiding bly alhowel jare trug het vervaardigers laer druk aan beveel sodat die motor sagter ry. Ek het nooit 'n probleem gehad met kaste wat loskom nie en die model wat ek gehad het was omtrent 1984 wat ek seker tot 2008 gebruik het.

04 Aug 2017 @ 21:39:42 pm
Tjaart
Platinum Member
Offline
Posts: 282
Joined: 02 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Ek pomp my Bakkie en karavaan se bande almal 3 Bar en sleep baie lekker (Comercial Bande)
05 Aug 2017 @ 00:50:19 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7997
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Swing nog nie minder as 3 nie. Het Splash gesleep op 4
05 Aug 2017 @ 06:23:22 am
Hennievr
Titanium Member
Offline
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 47 years
Vehicle: 2.9 Terracan.
Camping: Exclusive
Pomp voor 2.5 agter 3 en wa 3 bar. As jy nie jou wa laai nie sal ek by dit bly wat die vervaardiger aanbeveel vir die wa en kar.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
05 Aug 2017 @ 12:30:14 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Baie dankie aan al die manne wat gereageer het. Ek waardeer dit. Ek sal eksperimenteer met die verskillende aanbevelings. Baie dankie. Kokkie
05 Aug 2017 @ 14:48:47 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
Offline
Posts: 432
Joined: 03 May 2016
Province: KwaZulu-Natal
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Vehicle: 2011 Nissan X-trail 2.0 Diesel
Camping: 1993 Jurgens Classique
First make sure you have proper radial ply commercial tyres on your van.
Never pump a radial tyre less than 2 Bar and radial ply commercial tyres can safely be pumped to 4 bar. A tyre that is under inflated for the load it is carrying will overheat and fail.
The fact that things are shaking around in the van could point to the wheels being badly out of balance or some other fault on the suspension system.
Jack each wheel just off the ground and rotate it to see if the tyre runs true. If it does not, or if there are any bulges or cracks, replace both tyres immediately.
Manufacturers recommend pressure for my caravan is 2.7 but I am much more comfortable with 3 bar.
I know that my redeemer lives.
05 Aug 2017 @ 17:23:45 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Thank you very much, Tom. I appreciate your advice. I guess I should pay our local SPEEDY a visit, mention all the responses I received and take it from there. Thanks a lot Tom.
06 Aug 2017 @ 10:22:33 am
Hurricane
Moon Member
Offline
Posts: 830
Joined: 25 Apr 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Agree with Tom, the shaking is probably caused by out of balance wheels on the van,did you have their balance checked recently? My Fleetline never is at less than 3 bar, mostly at 3.5 but the wheels are taken off and balanced once a year, and never had anything been shaken loose
06 Aug 2017 @ 12:15:47 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Baie dankie, Hurricane. Ek erken ruiterlik dat ek nie daaraan gedink het nie. Ek is glad nie 'n praktiese of meganiese ou nie. My eerste stap sal nou wees om die bande te laat balanseer.
baie dankie vir die raad. Kokkie.
06 Aug 2017 @ 15:21:09 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4402
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Daai bande so 2,4 2,5 en ek sien jy is aangeraai balanseer jou wiele ook
Haak daai wa kamp bly koning
06 Aug 2017 @ 17:43:40 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Baie dankie, Bostoe.
06 Aug 2017 @ 17:44:08 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Baie dankie, Bostoe.
06 Aug 2017 @ 18:09:12 pm
Hurricane
Moon Member
Offline
Posts: 830
Joined: 25 Apr 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Baie dankie, Hurricane. Ek erken ruiterlik dat ek nie daaraan gedink het nie. Ek is glad nie 'n praktiese of meganiese ou nie. My eerste stap sal nou wees om die bande te laat balanseer.
baie dankie vir die raad. Kokkie.

Kokki, ter wille van die deel van inligting vir soortgelyke vrae in die toekoms laat ons asb weet of die bande toe wel baie uit was wat balansering aanbetref asook as jy weer sleep of dit beter gaan. Terloops, maak asb ook seker dat die bande wel kommersiele bande is (daar sal 'n groot C wees waar die bandgrootte soos bv 165/80 x 13 C op die bande se sywande wees, indien dit wel 'n C het behoort daai bande tot 'n maks van sowat 4 tot 4.5 bar gepomp te kan word (sal ook klein op die sywand staan as iets soos Mx Pressure, dis die veilige maks druk wat hulle kan hanteer (maar 4.5 is selde nodig!). Indien daar nie 'n C op die sywanmd is nie is dit gewone motorbande wat nie aan te bevele is vir 'n karvaan nie, maar die se maks druk is dan ook slegs 3 bar so oppas om hulle bokant dit te pomp, die spul kan in jou gesig bars en jou lelik seermaak.
06 Aug 2017 @ 19:18:15 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Ek sal so maak, Hurricane. Wat jy nou hier noem van kommersiële bande en dat dit verkieslik is bo gewone motorbande, is vir my heeltemaal nuus. Baie dankie dat ek by julle ervare ouens kan leer.
















06 Aug 2017 @ 19:19:14 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Ek sal so maak, Hurricane. Wat jy nou hier noem van kommersiële bande en dat dit verkieslik is bo gewone motorbande, is vir my heeltemaal nuus. Baie dankie dat ek by julle ervare ouens kan leer. Kokkie.
















09 Aug 2017 @ 20:47:22 pm
Proffie
Silver Member
Offline
Posts: 82
Joined: 04 Aug 2017
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: LR Discovery XS
Camping: PentaKC conversion
Het onlangs Penta KC aangeskaf van Kempton Karavane.
Met al die ekstras soos addisionele kassies, movers, 2xliquid crystal batterye en inverter was dit nodig om die as op te gradeer na 1.8ton en sommer 15" wiele opgesit.
Aanbevole banddruk was 2,8. Karavaan het erg ge-"fishtail". Durun 195/15 bande.(made in China!!!)
Toe baie gaan lees oor bande en laaivermoë. Bv as die maksimum druk op die band aangedui word, is dit die druk waar die band sy maksimum "load rating" kan dra.
So as ek 1,8ton as het, moet ek 900kg per band kan dra. Dit dan teen die druk soos aangewys op die band. Bv 104/106C dravermoë = 900/950kg teen 4,5bar.
Ek het die Durun's harder gepomp na 3,7 en baie beter gesleep. Ek het gaan lees oor Durun en dis nuut in SA. In Australië is daar nie baie goeie verslae oor Durun nie.
Dis nou vervang met Firestone "taxi" bande. Maksimum dravermoeë 950kg teen 4,5bar.
Ek pomp dit 3,7. Sal vanaf 12 Augustus met gelaaide wa met die nuwe bande sleep.
Sal druk aanpas as nodig.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
09 Aug 2017 @ 23:46:26 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Baie interessant, Proffie. Baie dankie daarvoor
11 Aug 2017 @ 20:29:09 pm
Lone Ranger
Bronze Member
Offline
Posts: 25
Joined: 04 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 34 years
Vehicle: Mazda B3000 D/C
Camping: 1983 Sprite Musketeer Caravan, Tent for rough camping

Ek het foto's aangeheg van Sprite and Gypsey reekse se tegniese inligting wat ek nog altyd gebruik het

 

11 Aug 2017 @ 20:37:29 pm
Lone Ranger
Bronze Member
Offline
Posts: 25
Joined: 04 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 34 years
Vehicle: Mazda B3000 D/C
Camping: 1983 Sprite Musketeer Caravan, Tent for rough camping

Nie seker of foto's gelaai het nie. Volgens Gypsey brosure van daai era is die aanbevole banddruk vir Cravette 6 & 6B 210kPa  

11 Aug 2017 @ 21:00:24 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Baie baie dankie vir jou moeite, Lone Ranger. Die foto's het nie gelaai nie, maar elke bietjie raad help. Ek waardeer jou hulp opreg. Groete, Kokkie.
11 Aug 2017 @ 21:25:00 pm
Proffie
Silver Member
Offline
Posts: 82
Joined: 04 Aug 2017
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: LR Discovery XS
Camping: PentaKC conversion
Ek het Penta se wiele op 2,5bar gepomp (nitro)en die wa gelaai.
Met die Bridgestone/Firestone 195/15 bande staan hy baie beter as met die Durun bande. Kommersiële band wat gwild is onder taxi eienaars.
As kind by garage eienaar op die dorp geleer die band moet 'n koevert breedte op die teer staan (koevert waarin jy standaard brief gestuur het voor rekenaars met vonkpos)
Die Stones staan presies net so. Die sywand skaars gebol. Hy lyk sommer reg.
Ek het banddruk monitor op en sal kyk hoe maak die druk en temperatuur soos ek ry.
Die bande lyk skoon stewig teen die Durun 2,7bar wat baie sywaards beweeg het.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
11 Aug 2017 @ 21:25:13 pm
Proffie
Silver Member
Offline
Posts: 82
Joined: 04 Aug 2017
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: LR Discovery XS
Camping: PentaKC conversion
Ek het Penta se wiele op 2,5bar gepomp (nitro)en die wa gelaai.
Met die Bridgestone/Firestone 195/15 bande staan hy baie beter as met die Durun bande. Kommersiële band wat gwild is onder taxi eienaars.
As kind by garage eienaar op die dorp geleer die band moet 'n koevert breedte op die teer staan (koevert waarin jy standaard brief gestuur het voor rekenaars met vonkpos)
Die Stones staan presies net so. Die sywand skaars gebol. Hy lyk sommer reg.
Ek het banddruk monitor op en sal kyk hoe maak die druk en temperatuur soos ek ry.
Die bande lyk skoon stewig teen die Durun 2,7bar wat baie sywaards beweeg het.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
11 Aug 2017 @ 21:26:40 pm
Proffie
Silver Member
Offline
Posts: 82
Joined: 04 Aug 2017
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: LR Discovery XS
Camping: PentaKC conversion
Praat ek nou twak met 2,5bar.
Firestones nou 3,5 bar gepomp.
Durun was teen 3,7bar.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
11 Aug 2017 @ 21:35:09 pm
Lone Ranger
Bronze Member
Offline
Posts: 25
Joined: 04 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 34 years
Vehicle: Mazda B3000 D/C
Camping: 1983 Sprite Musketeer Caravan, Tent for rough camping

 

11 Aug 2017 @ 21:57:41 pm
Johann
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7586
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Pieter, Proffie, ek sien jy praat sommer twee keeer twaklaughing. Trek net jou been.

Ek pomp ook my Penta 3.2 bar. Daar is wel so effense bol vormigheid sigbaar, maar die wa loop so mooi agter my, ek hou dit maar daar. Ek glo 'n te sagte band vat harde punch, en gaan makliker bars.

Die handellaar beveel 3.0 bar aan en dit is vir my ook 'n goeie druk op kommersiële bande wat nie te swaar dra nie.

Ek het Suid Afrikaans vervaardigde ContiVanCon5ts op 14.195.C 8 ply.

Die lewe is 'n lied, die natuur voorsien die musiek.
12 Aug 2017 @ 12:01:47 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Lone Ranger, groot dankie vir die spesifikasies. Dit gaan vir my BAIE beteken.
Baie dankie, Proffie en Johann. Dis darem ongelooflik om in die tyd waarin ons leef sulke wonderlike reaksie en 'support' te kry. Ek leer graag by julle ervare manne. Dit skakel 'n klomp onnodige pyne uit. Baie dankie, Kokkie.
12 Aug 2017 @ 12:03:32 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Lone Ranger, groot dankie vir die spesifikasies. Dit gaan vir my BAIE beteken.
Baie dankie, Proffie en Johann. Dis darem ongelooflik om in die tyd waarin ons leef sulke wonderlike reaksie en 'support' te kry. Ek leer graag by julle ervare manne. Dit skakel 'n klomp onnodige pyne uit. Baie dankie, Kokkie.
12 Aug 2017 @ 21:18:58 pm
Proffie
Silver Member
Offline
Posts: 82
Joined: 04 Aug 2017
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: LR Discovery XS
Camping: PentaKC conversion
Het vandag die eerste 400+ km met die Stones op 3,5bar gery.
Na ongeveer 2 ure was die druk soos op die monitor geregistreer op altwee bande 3,9 en 3,93
Wat opvallend is, is dat die bande se temperatuur tussen 22 en 24°C gehou het tot later.
Oor die laaste 100km het die druk dieselfde gebly maar temperatuur gestyg tot 32 en 34°C onderskeidelk.
Die regter band was heeltyd in die son en het altyd die hoër temperatuur getoon.
My rit was van Malelane in die laeveld tot in Vrede.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
12 Aug 2017 @ 21:53:14 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7997
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Het vandag die eerste 400+ km met die Stones op 3,5bar gery.
Na ongeveer 2 ure was die druk soos op die monitor geregistreer op altwee bande 3,9 en 3,93
Wat opvallend is, is dat die bande se temperatuur tussen 22 en 24°C gehou het tot later.
Oor die laaste 100km het die druk dieselfde gebly maar temperatuur gestyg tot 32 en 34°C onderskeidelk.
Die regter band was heeltyd in die son en het altyd die hoër temperatuur getoon.
My rit was van Malelane in die laeveld tot in Vrede.

Proffie. Wat kos so n monitor stelsel?
13 Aug 2017 @ 09:25:44 am
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Maggies, ek het nie besef dat die banddruk so verander nie. So leer ek elke dag. Dankie. Kokkie.
13 Aug 2017 @ 10:16:11 am
HM
Uranus Member
Offline
Posts: 2977
Joined: 06 Jan 2009
Province: Other
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 44 years
Vehicle: SUV
Camping: Caravan

Het vandag die eerste 400+ km met die Stones op 3,5bar gery.
Na ongeveer 2 ure was die druk soos op die monitor geregistreer op altwee bande 3,9 en 3,93
Wat opvallend is, is dat die bande se temperatuur tussen 22 en 24°C gehou het tot later.
Oor die laaste 100km het die druk dieselfde gebly maar temperatuur gestyg tot 32 en 34°C onderskeidelk.
Die regter band was heeltyd in die son en het altyd die hoër temperatuur getoon.
My rit was van Malelane in die laeveld tot in Vrede.

Nog 'n veranderlike is die verskil in hoogte bo seespieel tussen Malelane en Vrede.

Malelane = 300 meter. Vrede = 1600 meter. 

Die verskil in lugdruk is ongeveer 10-13% wat ook 'n invloed op die banddruk sal he.

 

The Happy Campers.
13 Aug 2017 @ 15:38:40 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
Offline
Posts: 432
Joined: 03 May 2016
Province: KwaZulu-Natal
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Vehicle: 2011 Nissan X-trail 2.0 Diesel
Camping: 1993 Jurgens Classique
Hi Kokki, has the shaking been eradicated, or are things still all over the show on the inside of your van after the trip?
I know that my redeemer lives.
13 Aug 2017 @ 17:15:40 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Wie kan my uithelp?

Ek sou dink die drukmeter sowel as die band is onderhewig aan lugdruk. Dit volgens my lees mens net die druk wat bokant lugdruk in 'n band is. So ek sou dink die druklesing in bande is dieselfde ongeag of die lugdruk meer is by seespieel as op die hoeveld se dun lug.

13 Aug 2017 @ 19:03:48 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Hi Tom, thanks for asking. No, I have not used my caravan again. Hopefully I will be on the road late September, early October. Because the tyres are quite new, I am not thinking of changing them just yet. But I am certainly going to have them balanced before the next trip and also experiment with the advice that I have received on the forum. Kind regards, Kokkie.
13 Aug 2017 @ 19:18:04 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
Offline
Posts: 432
Joined: 03 May 2016
Province: KwaZulu-Natal
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Vehicle: 2011 Nissan X-trail 2.0 Diesel
Camping: 1993 Jurgens Classique
Hi Danie,
I don't know what effect atmospheric pressure has on a gauge but I do know that when I was still a child I packed a big red rubber ball, that I used to play with on the Highveld, into the car boot, expecting to have fun with it on the beach in Scottburgh. However, when we got to the sea and I took it out of the car, it was almost completely flat. It was not an inflatable ball so I, very disappointedly put it back into the car and forgot about it.
When we got back home however, the ball was big and hard again. I therefore know that tyres should always be topped up to desired pressure when going from high altitude to low, and deflated to normal again when going from low altitude to high.
The important factor is the difference in the relative pressure inside the tyre and outside the tyre.
I know that my redeemer lives.
13 Aug 2017 @ 20:53:51 pm
Proffie
Silver Member
Offline
Posts: 82
Joined: 04 Aug 2017
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: LR Discovery XS
Camping: PentaKC conversion
Thanks for mentioning the atmospheric pressure impact on the tyres.
That explains the +- 10% change in pressure on the highveld.
I did find it strange for the nitro to build additional pressure since it does not contain water particles and normally runs quite cool.
Will recheck the pressures early morning before we leave Forever Gariep.

Die banddruk monitor sisteem wat ek het het ek as geskenk gekry.
Die een wat ek het het 8 monitor eenhede vir die bande. As ek reg geloer het op die faktuur was dit R2,800 saam met aflewering in Malelane.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
13 Aug 2017 @ 21:53:36 pm
Johann
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7586
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta


Proffie. Wat kos so n monitor stelsel?

Geert, die stelsel wat ek het kan tot 22 wiele moniteer. Ek het 6 sensors gevat en die totaal was, so 18 maande terug, R2250.00 plus R100 vir pos geld.

Jy kan vir Abraham Kruger e-pos stuur vir enige inligting, sover ek onthou, kan jy dit in Centurion ook afhaal.

Sy e-pos is abraham@tireguard.co.za

Die lewe is 'n lied, die natuur voorsien die musiek.
13 Aug 2017 @ 22:49:47 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Tom thanks for your experience on the rubber ball. I have never really checked pressure at the coast as I normally go away for 10 days or less and check pressures cold with the tank full before a long journey. It would be interesting to know the difference say on a spare wheel that is not affected by temp while on the road between Gauteng and sea level.

14 Aug 2017 @ 08:58:19 am
HM
Uranus Member
Offline
Posts: 2977
Joined: 06 Jan 2009
Province: Other
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 44 years
Vehicle: SUV
Camping: Caravan

My reasoning is the pressure in the tire remains constant at different altitudes as it does not expand and contract like a balloon would. Can you imagine what would happen to an airplane tyre if this was not the case.

Depending on the type of guage you use you will get different readings as the guage measures the difference between the internal pressure and the ambient pressure.

BUT if you were to use the old stick guage that operates with a spring the internal pressure of the tyre would measure much the same at different altitudes.

 

The Happy Campers.
14 Aug 2017 @ 10:06:22 am
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Dankie Hendrik. Ek het toe ek jou 10-13% verskil in atmosferiese druk sien toe dink ek dit is seker nie so hoog nie maar het toe gaan oplees en sien die drukking verskil 18% tussen 300m en 1600m bo seespieel. So verfris 'n mens weer jou geheue danksy Google.

14 Aug 2017 @ 11:48:44 am
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Hallo Lone Ranger - jammer om jou weer te pla. Die volgende twee items van die spesifikasies ten opsigte van die Caravette 6 is nie lekker sigbaar nie: 'MASS' en'GVM'. Sal jy GROOT ASSEBLIEF dit mettertyd vir my op die oorspronklike 'check' Baie dankie. Kokkie.
15 Aug 2017 @ 09:30:54 am
Proffie
Silver Member
Offline
Posts: 82
Joined: 04 Aug 2017
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: LR Discovery XS
Camping: PentaKC conversion
Dankie Johann
Ek het 2 addisionele sensors bygekry vir my motorfiets teen R250 elk.
Ook 22 wiele vermoeë
Dankie virdie korrekte inligting.
Sou by swambo moes kry aangesien sy dit vir my gegee het.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
15 Aug 2017 @ 10:12:23 am
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Kokkie as ek kan inchip die specs wat ek het vir die 1995-1996 Caravette 6 is soos volg:

TARE 700  GVM 910

Die Car 6L is TARE 710 GVM 950

Laat weet maar as jy die hele lys met specs soek.

My Car 6L wat 'n 1984 model is se TARE is 740 en GVM 950 op die plaatjie.

15 Aug 2017 @ 14:07:39 pm
Kokki
Bronze Member
Offline
Posts: 27
Joined: 19 Mar 2014
Province: Western Cape
Skitterend ! Baie dankie, Danie. Dit is al wat ek wou weet. Ek waardeer jou'inchip'-hulp. Dankie, Kokkie.
15 Aug 2017 @ 14:12:29 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

 smilesmile jy is vinnig ne!!!!!

Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First