English & Afrikaans Forums
Total Topics: 17 174
Total Replies: 175 508
Total Views: 76 036 504
topics: 649
replies: 10054
views: 4586924
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Towing with water in tank

replies: 16
views: 690
5 days ago @ 15:56:29 pm
Otto
Bronze Member
Offline
Posts: 6
Joined: 21 Dec 2016
Province: North West
Ons gaan Bloem toe die naweek en met water tekort oorweeg ek om watertenk van Exclusive vol te maak voor ons ry. Is dit aanbevele? Ek is nie bekommerd oor die gewig nie. Wat sÍ julle slim manne?
5 days ago @ 20:10:44 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
Offline
Posts: 2098
Joined: 24 Aug 2011
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 27 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara
Camping: Sprite Swing

Hannes

Dit kan dalk jou wa onstabiel maak. Gewig mag dalk nie probleem veroorsaak nie, maar soos water heen end weer wieg kan dit n pendulem effek veroorsaak.

Life's too short not to drive a Suzuki..
But again...there's Hilux
5 days ago @ 20:31:26 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 3765
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Ek het dit al sonder vooraf besluit gedoen. Halftenk ,vol tenk, lee tenk.
Voel nie vir my na n probleem nie.

Wag se water tekort is in Bloem.
Waar gaan jy kamp met n water te kort. Ons drink bloem se water, so dit kannie sleg wees nie.
I love camping all year round
5 days ago @ 20:36:13 pm
Otto
Bronze Member
Offline
Posts: 6
Joined: 21 Dec 2016
Province: North West
Gaan vir Angus se event op een van die plase kamp waar jy eie water moet voorsien. Dankie vir die insette.
5 days ago @ 21:06:40 pm
Tom Sainsbury
Platinum Member
Offline
Posts: 403
Joined: 03 May 2016
Province: KwaZulu-Natal
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Vehicle: 2011 Nissan X-trail 2.0 Diesel
Camping: 1993 Jurgens Classique
If you are going to do that, make sure that the tank is FULL. Although it is heavier it cannot slosh from side to side & cause instability. Make sure that your tyres are pumped nice & hard.
Many blessings for the weekend!
I know that my redeemer lives.
5 days ago @ 21:21:35 pm
Somer Kamper
Mars Member
Online
Posts: 1022
Joined: 03 Sep 2014
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 19 years
Vehicle: Fortuner
Camping: Exclusive

Die Exclusive is stabiel, maar waarom dit aan jouself doen? Bloemfontein is darem nie die Wes-Kaap nie en die damme het voldoende water. Dit is nie net die water se gewig wat 'n kwessie is nie, maar die onstabiele aard van die gewig. Ek sou in Bloemfontein volmaak.

Hou in gedagte dat indien die saamtrek van Angus soveel aftrek kry soos beplan word, gaan dit dalk nag wees op die pad en by vulstasies. Julle sal waarskynlik heelwat verkeer teëkom.

4 days ago @ 05:53:44 am
Leon
Pluto Member
Offline
Posts: 7592
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Waar kry ek die reelings vir die saam trek. Waar vind dit plaas en roete daarna toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
4 days ago @ 06:01:48 am
Leon
Pluto Member
Offline
Posts: 7592
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Dan net so vir die wis en die onwis ek sleep nog elkekeer met voltenk water na die oord en somtyds met halftenk terug vanaf 'n oord. Dis nou as ek vergeet om die boorgat water te laat uitloop oppad terug. Ek het nog nooit enige onstabiliteit gehad het sy met die Classique of the Maia gehad of eers effens gevoel nie.

Die maia se tenk is ongeveer 20cm diep, 50cm breed en strek oor die wydte van die wa tussen die onderstel. Dis 100 liter water en ek het nie stabiliteit probleme gevoel nie. Met die tenk van die Classique en Exclusive behoort die stbiliteit nog minder te wees want dit is 60 liter water in 'n baie plat tenk wat die slosh van die water volume drasties verminder.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
4 days ago @ 06:12:52 am
It'l dodat
Uranus Member
Offline
Posts: 3312
Joined: 12 May 2014
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 59 years
Vehicle: IT'LDODAT....... (2002 Discovery 2 HSE TD5)
Camping: Ugly butt...A self built canvas caravan

Ons gaan Bloem toe die naweek en met water tekort oorweeg ek om watertenk van Exclusive vol te maak voor ons ry. Is dit aanbevele? Ek is nie bekommerd oor die gewig nie. Wat sÍ julle slim manne?

Watch the overall weight, but I fill Roof-top tanks full to stop the water slopping around.

I don't trust the quality of the water supplied at the smaller muncipalities.. last thing yo need when camping is a bad case of the blooming galloping grannies

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
4 days ago @ 07:46:17 am
Otto
Bronze Member
Offline
Posts: 6
Joined: 21 Dec 2016
Province: North West
Kan die inligting kry op www.itickets.co.za search vir 'It's Time'.

Dankie dan gaan ek tenk vol maak.

4 days ago @ 08:38:02 am
Lennie
Mars Member
Offline
Posts: 1158
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Hannes, ek ry gewoonlik nie met water in my Exclusive se tenk nie, maar het Sondag met my terugkeer van die KKNK by Oudtshoorn vergeet om my halwe tenk leeg te maak en het gedurende die rit van 450km geen onstabiliteit gevoel nie.  As gewig nie 'n kwessie is nie, maak die tenk tjok-en-blok vol.

Lennie
Brackenfell, Cape Town
4 days ago @ 09:26:19 am
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1538
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Hannes as ek van die huis af ry maak ek die water tenk vol en as ek terug ry huis toe maak ek seker dat die tenk ten minste 50% vol is vir ingeval jy water op die pad nodig kry.

Die tenk van die Exclusive is mooi tussen die twee aste gemonteer en daai paar kg tussen die 4 wiele maak niks aan die stabiliteit nie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
4 days ago @ 14:15:41 pm
Leon
Pluto Member
Offline
Posts: 7592
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Kan die inligting kry op www.itickets.co.za search vir 'It's Time'.

Dankie dan gaan ek tenk vol maak.

Dankie het reggekom.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
3 days ago @ 07:37:24 am
W J
Pluto Member
Offline
Posts: 5662
Joined: 03 May 2007
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 52 years
Vehicle: Chevrolet Lamina 5.7 v8 auto Ford Ranger 2.2 4x4 single cab
Camping: Caravan sprite surfer deluxe

Hoekom het jy n tank as jy hom nie gebruik nie, ek maak vol voor ek rylaughing

you only have one inings go for it
3 days ago @ 17:40:42 pm
steamer
Platinum Member
Online
Posts: 422
Joined: 06 Jun 2015
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 43 years
Vehicle: Land Cruiser 80 4500GX
Camping: Sprite Surfer Deluxe Nomad!

I might be out of line here but, towing with full tanks might exceed your GVM.

I don't know.

Also depending on where your tank is situated, it might cause a weight distribution  imbalance.

Mine is only a 25 lt bottle type tank in the nose cone, so I travel with it empty.

We also use a 'Brita' water filter for tea & coffee, otherwise just buy bottled water on the way.

Then again, there are only two of us toppies, so we don't use that much.

Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
2 days ago @ 11:32:01 am
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 3765
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Vir die mense wat nie weet nie.
Die organiseerdes van die Angus saamtrek te Bloem het boorgate gesink. Dws daar gaan water wees.
Nuutste is 1.5 miljoen mense.
I love camping all year round
yesterday @ 09:20:36 am
Campervan
Jupiter Member
Offline
Posts: 1733
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Maak vol nader aan jou bestemming.
Nutteloos om extra gewig saam te ry.
Meer brandstof, gewig en onnoodige gevaar daarmee verbonde...
On The Road Again
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First