English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 253
Total Replies: 249 257
Total Views: 83 122 966
topics: 988
replies: 13 960
views: 3 252 982
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Loftus Caravan City

replies: 7
views: 251
17 Sep 2019 @ 07:42:41 am
amn
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 01 Apr 2014
Experience: 53 years

Op LOFTUS CARAVAN CITY se webblad sê die broers dat hulle daarop ingestel is om goeie diens te lewer en die kliënt na die beste van hulle vermoë te help.

Ek kan met vrymoedigheid getuig dat dit presies my ervaring was.  Ek het my wa gister daarheen geneem.  Nadat ek my probleem meegedeel het, het Neil dadelik 'n werktuigkundige aan die werk gesit en terwyl ek gewag het, is die probleem reggestel. 

Baie dankie Neil, Bianca en Maarten.... julle is beslis staatmakers! 

👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 07:57:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16985
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir terugvoering.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 08:09:27 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

I've always had excellent service from Loftus - bought and sold two caravans through them.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 12:41:24 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ook net uitstekende diens by hulle gekry..

Never too old to have a happy childhood
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 14:05:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15978
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die kere wat ek al daar was is ek met vriendelikheid en provesionele manier gehelp.  Dus kan ek ook net goed praat van hulle.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 15:27:43 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 630
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek het my woonwa by hulle gekoop en van dag een af, nog net uitstekende diens by hulle gekry.

Dit is altyd net 'n plesier om daar by hulle aan te doen.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
17 Sep 2019 @ 22:15:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9445
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker om sulke goeie nuus te hoor.

Geluk aan hulle.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 06:38:26 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Hulle diens is uitstekend.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za