English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 118
Total Replies: 227 475
Total Views: 82 269 295
topics: 913
replies: 12 193
views: 3 190 342
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Stretcher

replies: 11
views: 242
18 Aug 2019 @ 15:48:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13418
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat en waar sal julle aanbeveel as ek opsoek is na n goeie kwaliteit stretcher....130kg+

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 16:28:48 pm
Braam
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 24 Sep 2012

stretcher 

Ek het soos die voorbeeld in die skakel hier bo by Agrinet gekoop, weet nie of hulle nog het nie. Gemaklik soos 'n matras, dit het rubber bande reg om die kant, elke been apart verstelbaar. Klink duur maar die moeite werd.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 17:06:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13725
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die strecher wat Braam van praat lyk baie gemaklik en dis amper moontlik om sonder n matras daarop te slaap.

Ek self hou maar van die disco bed.  Maar jy moet n dun matrassie ook gebruik.  Ek weet ook nie wat is hul gewig klasifikasie nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 19:41:38 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Los die wat jy by Sportsman Warehouse kry. Die goed hou nie.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 07:38:11 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

We recently bought a 150 Kg stretcher from Tentco. It was about R 1000 odd and very heavy. 

140kg man slept on it for 6 nights with no problems. Really good quality!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 21:55:58 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1636
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

My disco beddens kon nie my 120 kg dra. Het hom behoorlik krom gelê.  Sold to n bietjie maerder outjie as ek. Lê so nou en dan op n campmaster en gelukkig nog nie die gees gegee

Volg ook graag die draad vir n goeie stretcher. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 22:27:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13418
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Iemand ondervinding van hierdie TENTCO stretcher?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 08:08:52 am
Braam
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 24 Sep 2012
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 10:38:58 am
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Have been using the Natural Instinct stretcher for years and do not find a problem with it. For more comfort I had two single bed mattresses cut to size. Normally pull the two stretchers together with a cable tie so that it becomes a double bed. 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 11:24:52 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1683
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het Oz Tent kampbeddens gekoop waaruit ons uitstekende diens gekry het. Die probleem is egter dat dit van staan gemaak is en redelik swaar is. Dit is baie sterk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 13:23:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13418
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe....goeie prys! R1100 goekoper as Outdoor Warehouse se weergawe....en kan 30kg meer hanteer! 

Dankie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 21:58:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13418
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe....goeie prys! R1100 goekoper as Outdoor Warehouse se weergawe....en kan 30kg meer hanteer! 

Dankie

Sjoe....toe ek vanmiddag op hierdie link kyk, was hy op special vir R1199.....nou net weer gekyk, nou is hy weer R 1799. "If you snooze, you looze"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required