English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 120
Total Views: 82 380 271
topics: 921
replies: 12 358
views: 3 197 794
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Night drive glasses

replies: 14
views: 301
17 Aug 2019 @ 10:14:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is daar van julle wat dit al gebruik het? Maak dit n verskil?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 11:11:15 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jip dit het goed gewerk 20 Jr terug toe ek nog in die aand gery het. 

Gebruik dit tans as ek gaan skiet of in die tuin werk. 

Ry nie meer in die aand lang pad nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 11:29:32 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2489
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Neewat ek glo nie dit verbeter die sig nie.  Ek dink dit verminder dit eerder want 'n deel van die ligspektrum wat jou oë sou bereik, word uitgefliltreer.  As ek reg onthou, is dit 'n neiging wat so 'n paar dekades populêr was met Franse motors omdat hulle om een of ander rede geglo het deur die hoofligte geel te maak, kon jy beter in die nag sien.  Hulle het egter lankal van die idee afgestap so ek dink ons kan aanvaar dit het nie gewerk nie.  Die Franse neig maar baiemaal bietjie dwars van die hele wêreld en soms is hulle reg, maar baiemaal ook nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 12:51:13 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Geert, ek gebruik die geel aanknip glase op my gewone bril vir aand ry vir afgelope 20 jaar. Ek ry NIE  DAARSONDER nie, en vind dir werk vir my uitstekend. Vernaamlik met die varkkoppe wat nie ligte domp nie, en on agter jou ry met skerp ligte.

Gelukkig het my huidige MB die binnespieël en regter buite een wat outomaties kleur om die ligte wat van agter af kom, te breek. 

Die geel glase werk, en as jy bril dra, kry jy clip-ons by oogkundiges. Hulle het ook 2 skakerings van grys vir dagbestuur/of dan vroegoggend son, en ek sal nooit daarsonder ry nie. Gelukkig is dit nie se erg duur nie, en as jy nie daarvan hou nie, is die skade nie so erg nie. 

Ons het ook ekstra stel vir my vrou om mop haar bril te sit.

My oë is baie sensitief vir skerp lig, en ek MOET dit gebruik - vernaamlik nou met kanker in linker oog is dit baie noodsaaklik.

Mens doen seker maar soos jou pwersoonlike oortuiging is, maar daar is dan ook die regte ding wat jy moet doen op aanbeveling van oftomoloog of soos ek by die Northclif Eye Surgery se oog-onkoloog. Soos hulle navorsing wys is die tipe oogkwale baie erger die afgelope paar jaar as gevolg van groot veranderinge in die osoonlaag.

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 18:08:10 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Die geel ligte was bedoel vir uiterse mis toestande...het destyds 'n stel geel Cibie's op my SSS gehad ipv gewone kol ligte. Was interessant dat as mens in mis die hoofligte op "bright" sit dan reflekteer so baie lig terug dat dit jou in die voertuig verblind, deur dit op domp te hou en dan die geel Cibie's aan te sit kon mens verder sien in die mis....het te doene met die geel ligte se lig golflengte. Het nie self van daai geel brille nie maar nav my ervaring met die Cibie's sou ek dink dit werk wel...hoeveel is seker die vraag?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 07:57:40 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Gebruik nou al oor die 36 jaar lank my oorspronklike Rayban sonbril (lig bruin van kleur) wanneer ek bedags bestuur, as gevolg van sensitiwiteit vir die son. Het hom al probeer in die nag, maar hy verminder jou sig, en dit voel net onveilig. Moet nou ook bysê, hy is eintlik 'n SONBRIL, en nie gemaak vir nag bestuur nie. Het wel ook ervaring van die geel misligte soos Hurricane hierbo noem, en kan met reg sê dat hulle wel werk, en jou sig vorentoe in mis toestande aansienlik verbeter.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 08:28:53 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4241
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dankie Frans vir jou inset. Dis altyd goed om te lees van iemand wat daagliks iets gebruik en die voordeel kan uitwys.

Oor die geel bril kan ek niks byvoeg nie maar waar ek groot geword het was in die mis gordel. Dis dan juis hoekom die settelaars van Skotland daardie deel New Scotland genoem het en meeste plaas name plekke in Skotland is. Daai geel misligte werk baie goed. Vra maar enige tydren jaers wat daarlangs gejaag het op pad LM toe en jare later met die Castrol tydren. Normale hoof ligte skyn te hoog direk in die mis in. Dis asof die mis altyd 'n ent bokant die grond is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 17:27:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I never used them but my brother did we he used to drive a lot at night.  He said that it helped a lot with the glare of on comming traffic.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 18:13:22 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2489
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

OK, I stand corrected and I accept that yellow glasses do work at night. Just a question: Would polarised glasses not remove glare at night too like they do in the day time?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 20:37:56 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

OK, I stand corrected and I accept that yellow glasses do work at night. Just a question: Would polarised glasses not remove glare at night too like they do in the day time?

Fred

Sien Joe Steiger se kommentaar bo.

Rayban gebruik gepolariseerde lense.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 05:57:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

OK, I stand corrected and I accept that yellow glasses do work at night. Just a question: Would polarised glasses not remove glare at night too like they do in the day time?

They would possibly work.  But the problem is that most polarized lenses are dark lenses and that makes it not so user friendly at night.

I would think that if you get clear polarized lenses that it could work as well.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 10:44:06 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Years ago when I tried everything to be "cool" (have a heart I was 20 something then!), I tried to use Rayban sunglasses at night....was a bit of a disaster, only helped a little bit with glare of oncoming cars but everything else was like looking into a dark haze, not very safe I must admit!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 11:23:53 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Geert, ek gebruik die geel aanknip glase op my gewone bril vir aand ry vir afgelope 20 jaar. Ek ry NIE  DAARSONDER nie, en vind dir werk vir my uitstekend. Vernaamlik met die varkkoppe wat nie ligte domp nie, en on agter jou ry met skerp ligte.

Gelukkig het my huidige MB die binnespieël en regter buite een wat outomaties kleur om die ligte wat van agter af kom, te breek. 

Die geel glase werk, en as jy bril dra, kry jy clip-ons by oogkundiges. Hulle het ook 2 skakerings van grys vir dagbestuur/of dan vroegoggend son, en ek sal nooit daarsonder ry nie. Gelukkig is dit nie se erg duur nie, en as jy nie daarvan hou nie, is die skade nie so erg nie. 

Ons het ook ekstra stel vir my vrou om mop haar bril te sit.

My oë is baie sensitief vir skerp lig, en ek MOET dit gebruik - vernaamlik nou met kanker in linker oog is dit baie noodsaaklik.

Mens doen seker maar soos jou pwersoonlike oortuiging is, maar daar is dan ook die regte ding wat jy moet doen op aanbeveling van oftomoloog of soos ek by die Northclif Eye Surgery se oog-onkoloog. Soos hulle navorsing wys is die tipe oogkwale baie erger die afgelope paar jaar as gevolg van groot veranderinge in die osoonlaag.

Groete.

Frans

Frans, ek moet erken dat die geel bril wel 'n verskil maak.

My fietsry brilstel het verskillende lense - wit (gewoon), geel en donker. Uit die aard van die saak is die donker een vir skerp son, die wit vir reen toestande en die geel vir mis of donkerder tyd van die dag. Werk vir my met die fietsry so glo dit behoort ook te werk tydens motorbestuur ... moet dit tog probeer! Dankie vir die wenk, het my laat nadink!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 13:02:53 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Nico, dankie!

cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 18:57:42 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

Vir 'n paar rand ekstra het ek 'n addisionele voorskrif geel lens vêr sien bril laat maak. Dit werk uitstekend in nag en veral in skemer tye. Ry nooit sonder hom nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required