English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 373
Total Views: 82 172 265
topics: 891
replies: 11 925
views: 3 181 169
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Nuwe Penta 2019

replies: 36
views: 627
19 Jul 2019 @ 11:48:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek verstaan dat Jurgens Campworld 'n paar dames gevra het om hulle opinies te lig vir die nuwe Penta by 'n ete in Irene.

Dames het kans gekry om hulle menings te lig tenopsigte van die uitleg en die kleur skema aan die binnekant.

Dit kan net 'n wen resep wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 11:50:07 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1410
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dis 'n nuwe een. Uitstekende idee.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 12:22:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klink interesant! Ek weet dat die nuwe nou ook met n buitekombuis gaan uitkom....lyk my dit raak nou al hoe meer algemeen onder alle vervaardiger. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 12:31:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het die fotos gesien maar kry nie reg om hier te plaas nie.  Die Penta was nog altyd vir my 'n puik wa.  

Hoop Jurgens hou by die konsep as hulle aan die ander modelle gaan werk.

Sal graag wil sien hoe gaan die Classique lyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 15:44:22 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het gehou van die "Putco" ontwerp..... Maar nou ja... Sal maar sien.....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 16:25:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het gehou van die "Putco" ontwerp..... Maar nou ja... Sal maar sien.....

Ek het hom ook ge-like. Daai "Putco" Penta was darem lekker ruim gewees. Hulle verkoop tans daai weergawe by Discovery karavane vir R299k 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 18:16:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die nuwe Penta het 'n buite kombuis ja. Binnekant is maar oorweegend die Penta uitleg. Maar die af werking lyk regtig duursaam op die fotos.

Hy het ook nou 'n verwyderbare tafel binne soos die Gypsey en Sprite reekse altyd gehad het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 18:27:55 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het hom ook ge-like. Daai "Putco" Penta was darem lekker ruim gewees. Hulle verkoop tans daai weergawe by Discovery karavane vir R299k 

Ekt gesien.... En maar gedink en bietjie gewonder of ek moet en of ek nie moet nie... Was op stadium baie, baie lus om dit te koop.. Veral oor die spasie en die beter hoogte ens. En belangrikste van als die buite afwerking is beter met die gladde oppervlak..

My probleem is as iets gebeur met daai wa is dit tickets, alhoewel as iets elkgeval met enige wa gebeur is dit maar seker "tickets"....

Eks net nie lus vir ander drama as ek R300k spandeer en ek moet weer klomp goed self regmaak nie. Ek het nou soveel moeite en tyd in my Fleetline ingesit en mens is hartseer as jy nou als basies verniet gedoen het.. Veral om daai yskas te vervang is 'n mission.

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 18:33:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ekt gesien.... En maar gedink en bietjie gewonder of ek moet en of ek nie moet nie... Was op stadium baie, baie lus om dit te koop.. Veral oor die spasie en die beter hoogte ens. En belangrikste van als die buite afwerking is beter met die gladde oppervlak..

My probleem is as iets gebeur met daai wa is dit tickets, alhoewel as iets elkgeval met enige wa gebeur is dit maar seker "tickets"....

Eks net nie lus vir ander drama as ek R300k spandeer en ek moet weer klomp goed self regmaak nie. Ek het nou soveel moeite en tyd in my Fleetline ingesit en mens is hartseer as jy nou als basies verniet gedoen het.. Veral om daai yskas te vervang is 'n mission.

 

Ek het ook al paar keer gewonder......miskien kom die spyt as almal verkoop isπŸ€”

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 06:31:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek verstaan dat Jurgens Campworld 'n paar dames gevra het om hulle opinies te lig vir die nuwe Penta by 'n ete in Irene.

Dames het kans gekry om hulle menings te lig tenopsigte van die uitleg en die kleur skema aan die binnekant.

Dit kan net 'n wen resep wees.

Ek wonder of hulle insae gehad het op die kleur can voortent ook? Daar was darem al walglike kleur skakerings op voortente gewees in die verlede.....of miskien was daai kleure destyds mode?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 10:16:25 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wonder of dit huis of Kamp vrouens was. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 10:49:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel dit lyk my dit was mense wat deel is van die kamp gemeenskap.  En ek glo dit was op uitnodiging gewees.  Een of ander Campworld tak het dit gereel.

Ek het net gelees van die insae tot uitleg en kleur skakerings binne.  Fotos het niks gewys van die tent nie.

Sal maar sien.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 15:52:31 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het ook al paar keer gewonder......miskien kom die spyt as almal verkoop isπŸ€”

AS hulle hom nou R200k aanbied dan vat ek hom en hou elkgeval my fleetline ;-)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 07:15:23 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4446
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

Die nuwe Penta wanneer ook al beskikbaar gaan wees gaan hy goed verkoop

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 08:52:22 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Glad nie so mooi soos die putco reeks nie sorry

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 08:59:50 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 496
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek sou ook graag daai anties se insette wou hoor. Ek wonder of hulle dalk 'n vanity-tafel met ingeboude haardroër voorgestel het.

Dit sou insiggewend wees om te sien wat gaan uitkom as hulle net mans vra om so 'n seminaar by te woon. Ek is heel ge-chaf met die Fleetline, dalk sou ek iets anders in die deur-bottel-houer gesit het, iets soos 'n vinnige gadgets kassie of selfs 'n volhoogte kassie wat van binne-af gebruik kan word.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 16:08:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

E

Glad nie so mooi soos die putco reeks nie sorry

Wel dis of die "looks" of die prys wat die mense van die putco bus waens laat af sien.

Naby my huis staan 2 of 3 van hulle al vir 'n tyd lank.  Hulle verkoop nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 09:08:44 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Eks tevrede sover met my Fleetline, sou graag die Penta wou he maar my spasie is te min.

Die putco reeks dink ek is 'n risiko. Wie maak dit reg? Waar kry jy parte?

Die ou ontwerp van die Jurgens karavane het beteken dat als net kosmetiese veranderinge is, maar uiteindelik kan jy parte kry en redelik maklik dinge vervang kry, maar nou met nuwe ontwerp en die feit dat dit doodgeloop het, dink ek mense skrik. Ouer een verkoop vinnig weer as jy geld nodig sou kry. Putco reeks verkoop moeiliker so mense skrik seker maar.

Ja die prys byt, maar byt dit nie maar altyd as jy nuwe karavaan koop nie?

As hul net kon aanhou met daai putco reeks sou ek heel waarskynlik so een aangeskaf het.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 12:32:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Maak hulle die 137 reeks nog steeds....die "Putco" een? Ek sien Campworld in Durban adverteer n 2019 model...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 12:42:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Maak hulle die 137 reeks nog steeds....die "Putco" een? Ek sien Campworld in Durban adverteer n 2019 model...

Geert die goed staan die wereld vol.  Naby my huis is daar 'n handelaar wat twee op sy vloer het.  Ek dink dit was reeds op die vervaardigers lyn en hulle is net klaar gemaak en na handelaars toe gestuur.  Nelspruit adverteer 'n Exclusive op die web blad Splinter nuut.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 16:34:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Discovery Caravans van Pretoria gaan die naweek die prototipe van die nuwe Penta by die Kyknet skou by Sondela uitstal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 16:45:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nog paar fotos.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 16:55:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nog paar fotos.....

Skuus...sien daai laaste foto is van 137 reeks

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 15:46:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As ek na hierdie foto kyk en sien hoe klein is die wasbak in vergelyke met die Snappy Chef, wonder ek wat die vroue se insae omtrent dit was.....hou hulle daarvan om te sukkel in so n klein wasbak? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 16:18:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy moet onthou Geert dat die wa wat hulle gesien het was die selfde een waarvan jy fotos geplaas het. ek glo hulle insette sal nog oorweeg en geimplementeer word.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 16:28:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy moet onthou Geert dat die wa wat hulle gesien het was die selfde een waarvan jy fotos geplaas het. ek glo hulle insette sal nog oorweeg en geimplementeer word.

O...okay. Ek dog die wa is gebou volgens hulle insette. Ek sien dis nog n proto tipe wat hulle uitstal by Sondela....so die karavaners sal ook hulle inset gegee het by die skou wat hulle seker in ag gaan neem. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 16:33:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

O...okay. Ek dog die wa is gebou volgens hulle insette. Ek sien dis nog n proto tipe wat hulle uitstal by Sondela....so die karavaners sal ook hulle inset gegee het by die skou wat hulle seker in ag gaan neem. 

.....maar is seker moeilik om te oordeel op fotos. Sal graag met my eie oë wil sien einde Augustes by Zwartkops skou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 18:10:24 pm
Peet
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 03 May 2017
Experience: 39 years

Het gister na hom gekyk by Sondela. Baie plastiekrig binne, die kas bladens is baie sag. Die buite kombuis se klap wat afslaan is groot en sukkel om by die wasbak en stoof by te kom van voor af. Wasbak baie vlak en klein. Het gehoor van die dames kla oor pakplek binne nie baie kaste nie. Verder baie mooi.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2019 @ 08:03:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het navraag gedoen oor die prys....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 12:16:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 13:40:25 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ons kamp begin oktober by eastco magalies en die nuwe penta sal daar wees vir ons om te krap

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2019 @ 09:04:07 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dit is waar Nico, by die vorige saamtrek het ons die Proto een gesien en ek glo Anton se vrou wat by die funksie was en foto's geneem het het ook haar kamp ondervinding met hulle gedeel.

Sien nogals uit om die nuwe Penta in kamp te sien.  Ons het ook 'n lys van kampers se verwagting wat gedeel word met Jurgens, hoop hulle kry die waarde daarin.

Sien Pretoria Karavane is weer terug onder Jurgens.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 15:08:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is nog n klomp foto's onder "NEWS" op hierdie website.

Sal na hom gaan loer by die Zwartkops skou einde van hierdie maand waar hy amptelik vrygestel gaan word.

Click op onderstaande link om na foto's te gaan....

 

https://www.caravanparks.com/52.The-NEW-Penta-has-arrived-Watch-this-space-for-updates-General-News-News.htm?nbsGroupID=8&nbsGroupID=8&nbsCatID=4&nbsGroupID=8&nbsCatID=4&nbsEntryID=8638#entryresultbox8638

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 19:46:12 pm
Malan
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 26 Apr 2007
Experience: 27 years

Ek wonder hoekom is die tent nie so belangrik vir karavaan kampeerders nie.

 

Ek het tans n 2002 Gypsey Sapphire met modulere tent.  Hierdie tent het sedert 2003  jaarliks sterk see winde getrotseer en staan baie stewig, ek dink omdat dit nie daai sy vlappe aanhet nie.  

As karavane geadverteer word, waarom wys die handelaars nie die tente ook nie???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 22:14:28 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek wonder hoekom is die tent nie so belangrik vir karavaan kampeerders nie.

 

Ek het tans n 2002 Gypsey Sapphire met modulere tent.  Hierdie tent het sedert 2003  jaarliks sterk see winde getrotseer en staan baie stewig, ek dink omdat dit nie daai sy vlappe aanhet nie.  

As karavane geadverteer word, waarom wys die handelaars nie die tente ook nie???

Ek was weer van mening dat die syflappe vir my juis lekker kan vastrek en die pale alleenlik grond toe trek met 'n tou. Gee my meer spasie onder die dak en hou die reenwater verder weg uit my tent...

Het self bietjie wind ervaar en sover is ek heel tevrede. Ek sou ook wou sien die fotos met die tent opgeslaan.

Ek moet bysê die dag toe ek my karavaan gaan koop het, het die dealer die tent volledig opgeslaan en ek kon mooi sien. 

Maar ja, 'n karavaan wat net gewys word sonder die tent is half nutteloos.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 10:59:00 am
Malan
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 26 Apr 2007
Experience: 27 years

Hierdie foto wys hoe die tent opslaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 14:41:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required