English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 373
Total Views: 82 172 279
topics: 891
replies: 11 925
views: 3 181 170
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Hilux Legend 50 / Hilux GR-Sport

replies: 26
views: 448
18 Jul 2019 @ 17:25:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hilux Legend 50

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 17:30:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hilux GR-Sport

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 21:22:15 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1543
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Same old same old πŸ™„

Kraglewering nog net so dieselfde, niks het verander. Ek se weer daar is twee liters wat by ver beter is om karavaan mee te sleep en dit sluit die 2.8 en 4.0 Toyota in. Wanneer gaan ons begin om n Amarok of Ford inisiatief in Toyota sien met engins wat met die kompetisie kan meeding. Engins wat nie nodig het om pedal boosters en chips by te voeg om meer krag te kry. Dan praat ons nie eens van onboard safety features. Dan alleenlik dan koop ek vir my n Toyota. Ek ry maar eerder n Tjonkie of n stukkende Ford ,,πŸ€“

 

 

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 06:47:42 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 844
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Hier begin die Ford / Toyota stryd weer....Sal dit ooit end kry?

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 06:49:40 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2924
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Toe die Legend 45 uitkom was daar 2 veranderinge op die 2.5DC.

Reverse cam en leersitplekke. O ja en sulke ronde pype vir die bumper. Im 2012 het die "new spec" 2.5 R311000 gekos. In 2014 het die 2.5 Legend 45 R440000 gekos.

R100 000 vir leersitplekke en reverse cam was nie soveel werd nie.

Maar kyk wat kos die goed nou 2e hands met 180 000km op?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 07:36:53 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 844
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Kom ons aanvaar dat sommige mans hou van blondines en ander hou van donkerkoppe.  Net so met voertuie. Sommige hou van Ford en sommige hou van Toyota. Sommige hou van BMW en ander hou van Mercedez. Dit is maar  ‘n kwessie van persoonlike voorkeur - waarvan hou jy. Vir my gaan dit oor watter voertuig doen die job wat ek verlang die beste...watter een tiek vir my die meeste regte bokse. Niemand kan vir my se een is in alle opsigte beter asdie ander nie. 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 07:43:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nie die fotos geplaas om weer n faaait te begin tussen Toyota en Ford of ander fabrikaat nie. Ek het dit geplaas omdat dit vir my n pragtige bakkie is.....veral die GR-Sport, en sal omgee om so een te besit nie.....al ry ek n Ranger.

Ek twyfel of iemand kan sê dis lelik.... 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 08:32:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Verbasend wat 'n nuwe paint job aan die tipper se kraglewering kan doen hoor.

Julle moenie toya se ingeneurs so bevraagteken nie.

Ha ha ha

Hier begin die Ford / Toyota stryd weer....Sal dit ooit end kry?

Dit is soos Ford en Chev in my pa -hulle se dae:

  • Ford Ranchero teen oor die Chev Alcemino
  • Ford F100 teenoor die Chev Blazer
  • Ford kar teenoor die Chev Constatia of die Chev SS of Holden Menaro

Dit sal nooit einde sien nie.................. nie solank ek van die Ford hou en 'n ander van 'n toya nie.

Jy sien dis nie die vervaardiger wat die stryd voer nie dis die mense wat hulle koop.

laughing Ha ha Ha laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 08:34:38 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Geert, ek gee jou gelyk, die Hilux is mooi. kan ook nie een bekostig nie. wel, ek kan geen nuwe voertuig meer bekostig nie.

ek sit nou en dink as ek deur die kommentaar lees....wat het van Nissan se manne geword? hoekom is Nissan se Navara nie gewild nie? miskien kan iemand vir my 'n antwoord gee. die Navara Stealth lyk net so goed. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 08:44:50 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Oor die GR Sport-----Enige voertuig met 'n swart enginklap en swart dak is nie net lelik nie maar ook baie onprakties.   Dit maak die voertuig baie warm, krap maklik en laat die voertuig goedkoop lyk saam met die stickers langs die kant.  Dis seker maar net ek. Ek sou verwag met die woord "Sport" sou Toyota iets aan die engine verander het om meer krag of spoed te lewer.

Vir my kan 'n vervaardiger eerder geld spandeer op tegnologie en veiligheid.  Ander rims en stickers maak nie die voertuig 'n nuwe model nie.  

Met die Legend 50 het ek nie 'n probleem nie.  Vertoon mooi en die swart rubber/ plastiek op die deur is prakties en dit breuk nie die mooi looks af nie.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 08:44:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jan ek het nou maar altyd 'n sagte plek vir die Navara.  Ek het die 402 Nm met 128Kw gery en hy het regtig gat geskop.  Daar was nie 'n tipper wat my STD gevang het nie.

Wel toe kom Amarok met kleiner motor en effe meer Nm.

Ek het gaan kyk na die nuwe Navara maar sy gewigs klas en die krag lewering is nie vir my na wense om my Maia te sleep nie.

Pragtige Tipper maar vir omtrent dieselfde geld het Ford my meer gebied.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 09:04:50 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1251
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Toy se ou styl van dinge doen, as iemand iets soos die (regte) Ranger Raptor vrystel "ontwikkel" Toy 'n klomp plakkers ens en noem die resultaat 'n "Legend" van soort as teenvoeter; kon nog nooit verstaan hoekom die ding skielik 'n legende is nie? . Bemarking 101 wys daar is baie mense (meerderheid?) wat val daarvoor en boonop bereid is om 'n klomp geld daarvoor te betaal. Mens kon dieselfde ding sien toe die std Ranger deur 3de party mpy'e opgedollie word met 'n klomp tupperware en go-faster strepe saam met 'n sier rooster wat Ford so groot uitspel dat selfs mense met swak sig dit kon lees sonder bril. Hele besighede word op so iets gebou....en nou is daar mense wat dieselfde doen met Hilux, Navarra, ens. Ons ken mos die gesegde "there's a new sucker born everyday"!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 09:13:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

MTB

Mighty Thor Bakkies in Pretoria Noord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 09:16:02 am
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 46 years

Ja Ja Geert as n ou forumliet moet jy weet wat die gevoel in die twee kampe is En ja die fotos wat ons almal op tv gesien het spark maar net weer gevoelens op

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 11:52:37 am
Jaco
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Ek het iewers gelees daar gaan net n klein hoeveelheid Hilux GR Sports vervaardig word. Ek kan nou net nie onthou hoeveel nie. Die bakkie vertoon baie mooi. Maar ja ek kan hom ook nie bekostig nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 12:12:10 pm
Piet Ford
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek weet darem nie. Dalk gaan ek dit kry vir wat ek nou wil se. 

My seun ry n nuwe Toyota . Staan voor hom en JA dit lyk goed. Staan langs hom en bekyk of van die kant af , vir my, lyk dit regtig nie so mooi nie. Staan agter hom, en vir my lyk dit nie so goed nie.

Jy kan rondom n Amarok loop en dis n mooi bakkie. Dieselfde vir Navara, Ranger en Isuzu. Weet nie watter van hulle is Blond of Brunette nie. smile   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 13:18:06 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1543
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nou dat almal kwaad is wil ek nog n bietjie speserye in die pot gooi.

Al gedink dat die sleep vermoëns van bakkies nie net afhang van hoe sterk die engin en hoeveel sy kraglewering is maar alles dit kan uit balanseer met die ratkas se gear ratio. Maw. Jy kan n lister engin vat met n hengse groot rat en die sal net so sterk wees. Al wat jy inboet is spoed. Ek dink dit is deel van Toy se sukses. Het nie fris engins met hul gear ratios doen hulle die job. Toy is nie n vinnige kar was nog nooit. Betroubaar beslis, niemand stry daarteen. Mooi of lelik ? Persoonlike keuse. Dis hoekom ons vrouens nie almal dieselfde lyk nie. Hul copy hair styles maar dis omtrent dit. 

Ford en Amarok se resep en ingredients pas my potjie. Toy se ingredients is vir soos fast foods, take aways, like dit nie, koop dit nie maklik maar n freebee is nie te versmaai.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 13:28:38 pm
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Lyk my die Toyota ondersteuners is soos Zuma.  

Almal weier om kommetaar te lewer.tongue-out

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 15:39:42 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wel almal wat so tekere gaan oor Toyota wat so agter is met inisiatief..

 

Hoeveel van die Ford en VW 2liters verkoop vs die 2.8 van die Toyota? Done. No comments further necessary..

Gaan nie oor inisiatief nie. Gaan nie oor 2liter gee meer krag nie. Gaan oor die Toyota doen die werk en doen dit goed. Ry baie lekker, ek sal eerder wou hê hul moet 'n 3.2liter diesel uitbring en hom 500 of 600Nm gee en so 150kW en ek sal steeds happy wees. Sal dit nog meer geniet as my 2.8...

Ek soek nie kleiner engine met verrigting nie. Ek soek 'n lekker sterk engine wat die werk kan doen.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 15:41:52 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Geert ek stem saam die bakkies is vandag baie mooi...

Al wat ek teen die Hilux het is die beperkte spasie agter.. Daar kan hul bietjie verbeter, dan koop ek DADELIK vir my die 4.0 V6 of 2.8 Diesel.... Dadelik....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 18:44:39 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 844
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Lyk my die Toyota ondersteuners is soos Zuma.  

Almal weier om kommetaar te lewer.tongue-out

Ons hoef nie kommentaar te lewer nie. Die verkoopssyfers doen dit vir ons...🀣🀣

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 20:34:01 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1543
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

EishπŸ€ͺ julle betaal maar duur vir verkoop syfers. Ander manne koop bakkies met daai geld 😜

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 21:28:27 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2924
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Geert ek stem saam die bakkies is vandag baie mooi...

Al wat ek teen die Hilux het is die beperkte spasie agter.. Daar kan hul bietjie verbeter, dan koop ek DADELIK vir my die 4.0 V6 of 2.8 Diesel.... Dadelik....

Gelukkig sit ek nie agter as ek bestuur nie🀣🀣🀣🀣🀣🀣

Spot net, maar eks klein gebou en ja die spasie agter is maar klein.

Nou moet ek by se. Eks met n Xtra Cab  Durban toe. 4 Grootmense en n baba. Kan gedoen word 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 10:00:41 am
Corra2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 04 Feb 2016
Experience: 9 years

Ek hou  eintlik van isuzu, maar ek is 'n groot man en ek het na al die bakkies gaan kyk behalwe amarok wat te duur is vir my en ek is ook nie 'n vw fan nie. Ek het gese die eerste dubbelkajuit waarin ek gemaklik sit agterin koop ek, en die ranger het loshande gewen ek hou so baie daarvan dat as my vrou bestuur sit ek agter. Dis net my beskeie mening.

Sleep veilig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 10:26:05 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ons hoef nie kommentaar te lewer nie. Die verkoopssyfers doen dit vir ons...🀣🀣

Daar het jy dit. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 15:50:47 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek hou  eintlik van isuzu, maar ek is 'n groot man en ek het na al die bakkies gaan kyk behalwe amarok wat te duur is vir my en ek is ook nie 'n vw fan nie. Ek het gese die eerste dubbelkajuit waarin ek gemaklik sit agterin koop ek, en die ranger het loshande gewen ek hou so baie daarvan dat as my vrou bestuur sit ek agter. Dis net my beskeie mening.

Was my oorspronklike uitgangspunt, maar is nou verby, ek het vrede in my lewe wat voertuie nou betref. My toytjies gee my goeie diens.. Ek erken die Hilux het spasie probleem agter, maar dis seker al "probleem" wat ek kon vind...... 

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 07:11:05 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4446
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

Daai Legend 50 is regtig mooi ek het nuwe Navara gekoop en ek kan se dis n puik trok

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required