English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 373
Total Views: 82 172 280
topics: 891
replies: 11 925
views: 3 181 171
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Winkel beskadigde kamp toerusting

replies: 14
views: 378
14 Jul 2019 @ 16:36:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek was by Tentco gewees. Hulle het klomp items wat hulle afmerk wat beskadig is in die winkel. Soms is skade maar klein. As jy kan saamleef met daai krap of wat ook al, kan jy nogal n winskoop raakloop. Ek het van hierdie opvou kamptafels by hulle gekoop wat beskadig is. Die een sal jul sien het klein gaatjie op blad en die ander het krakie daar waar tafel vou. Ek het vir die 6ft tafel R300 betaal en vir die 4ft tafel R200. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 16:38:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wonder of mens daai beskadigde areas kan herstel deur plastiek te smelt met soldeer yster

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 16:47:56 pm
Anonymous
  • In die werklikheid as jy meer tegnies dink, kan die tafels tenvolle herwin word bykans soos nuut.

Elkeen se besluit watter rigting te volg en tegnies te dink.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 16:57:25 pm
Anonymous

  • In die werklikheid as jy meer tegnies dink, kan die tafels tenvolle herwin word bykans soos nuut.

Elkeen se besluit watter rigting te volg en tegnies te dink.

Plastiese soldering gaan merke laat asook tydsaam.

Met bietjie rond "shop" is daar ń produk in buisies wat doeltreffend werk met baie min moeite.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 19:10:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

In die meeste gevalle by ander kampeerders gooi mens 'n tafel doek oor.  Nou Geert ek weet jou vrou en my vrou doen dit nie maar 'n ou lappietjie kan eintlik baie moeite spaar in die geval.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 08:52:15 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Winskopie is altyd n wenner. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 12:34:20 pm
Jaco
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Sjoe. Ek wonder of hulle nog het. Ek sal hou van die 4ft tafel.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 13:11:17 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

'n Mens kan maar met sulke klein gebrekies saamleef.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 16:20:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

ONS................ dis nou ek en my vrou het deesdae 'n ooreenkoms.  As jy iets vir die huis wil koop se sy eers watter een wat tans in die huis is gaan sy weggooi om die item in sy plek daar te sit.

So ook met die kameergoed en natuurlik my braaiers.  Voordat ek iets anders koop moet ek eers se wat gaan ek met die ou een doen.

So ja die tafels is heel chapperig maar ek is vereers gesort dankie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 16:22:11 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hou steeds van daai stewige plastiek tafel wat Geert tans mee kamp.

Hy groei erg aan my elke keer as ek by Game in stap.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 16:28:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe. Ek wonder of hulle nog het. Ek sal hou van die 4ft tafel.

 

Ek het almal gekoop...vir ons Kerk. Maar hulle sê hulle kry gedurig in...so bel maar voor jy ry sodat hul een kan uithou vir jou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 21:17:44 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het almal gekoop...vir ons Kerk. Maar hulle sê hulle kry gedurig in...so bel maar voor jy ry sodat hul een kan uithou vir jou

Mooi Geert. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 21:21:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Mooi Geert. 

 

 

....hulle het betaal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2019 @ 08:22:10 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

....hulle het betaal

Okay. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2019 @ 09:27:32 am
Jaco
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Ek het almal gekoop...vir ons Kerk. Maar hulle sê hulle kry gedurig in...so bel maar voor jy ry sodat hul een kan uithou vir jou

Baie dankie. Ek sal eers skakel.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required