Did I read the poster correctly that Sondela Outdoor show will be the first weekend in August ?
Yes...2-4 August
Click op onderstaande link.
http://ekspo.co.za/index.php/ons-gebeure/limpopo-sondela-nature-reserve-and-spa
Thanks, last year a lot of veld caravans, and camping gadgets, bought some did not use it, sold it at a loss now looking at buying some more stuff, weird or what ?
Sal nie die jaar kan gaan nie.
Nou kan ek ook op 'n stadium die skou bywoon want ek was nooit a "fan" van Mbizi nie. Steeds nie die jaar nie want ek kom eers daai naweek terug van buite land af.
Maar ek gaan verseker die Skou by Swartkop bywoon. Moet vir Jin help om 'n bak plaat te soek vir sy braai. (Lekker verskoning om te gaan nè)
Help soek maar iemand anders betaal.

Geniet die oorsee trip Leon....veilige reis
Ek het probeer n stand kry om te kamp by sondela vir die skou tydperk maar vol geboek. Net chalets oor. 😠
Ek dink dit kan 'n baie lekker naweek wees.
Kamp
en
Camping Shopping
ALLES IN EEN.
Ek het probeer n stand kry om te kamp by sondela vir die skou tydperk maar vol geboek. Net chalets oor. 😠
Ja....kan heerlik wees. Ek was al 2x by Kyknet se skou gewees toe hulle nog by Mbizi was. Dis n lekker atmosfeer met al die stalletjies en doen dinge en dan sommer n paar lekker koues te geniet onder hulle shadeport en te geniet van hul kunstenaars wat daar optree. Miskien volgende jaar....
Ek dink die een by De Voetpad Kloof kan dalk seker ook so lekker wees.
Is daar van julle wat hier gaan wees eerskomende naweek?
As ek die lys so bekyk, is daar heelwat aantreklike uitstallers wat daar gaan wees. Ek sou daarvan gehou het om soontoe te gaan, maar met die brandstof prys, tolgelde, toegangs gelde word so n uitstappie duur. Sal maar vir die Zwartkops een wag einde Augustes.....

Ek gaan reeds Zwartkops sin toe om vir JIN te help soek na 'n steak plaatjie onthou julle.
Goeie rede om te gaan.
Ek gaan reeds Zwartkops sin toe om vir JIN te help soek na 'n steak plaatjie onthou julle.
Goeie rede om te gaan.
Nog n rede om te gaan is om te gaan kyk vir die nuwe Penta!
Is daar enige terugvoer van forum lede wat by die skou was.
Amper 17000 besoekers deur hekke.....
Was enige van die forum lede daar wat so bietjie terugvoer kan verskaf.
Ek gaan reeds Zwartkops sin toe om vir JIN te help soek na 'n steak plaatjie onthou julle.
Goeie rede om te gaan.
Ek hoor dit was toe bietjie meer as net n steak plaatjie?