English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 245
Total Views: 82 464 989
topics: 936
replies: 12 737
views: 3 209 228
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Fluit-ketel

replies: 12
views: 245
25 Jun 2019 @ 14:43:54 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 663
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Julle manne wat so baie toer, as julle ooit by Askham verby ry, draai gerus in en KOOP vir julle een van hulle fluit-ketels. Hulle maak verskeie groottes. Hierdie foto is van my groot ene, geneem in Mabuasehube. Op die oomblik wat 'n vuur aangesteek word is hy op die staander. Die ketel verskaf ALLE warmwater wanneer ons daar vêr is, badwater en skottelgoed. Die groot ketel neem sowat vyf liter water. Die kleineres gebruik ons vir koffie. Dit spaar jou 'n groot klomp gas en Bekkie Bokkie Baby is al te plesierig as sy 'n badjie kan vat. Ek het ook een van daai gas-goed waarmee die ouens stort, maar hy neem te veel plek op en hy werk met gas.

Is daar enige ander mooi goeter wat julle manne NET by sekere plekke kan kry?  

Sorry twee keer gestuur. Hoe delete n man n post?

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 15:03:24 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6420
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dis n lekker ketel ,tuier ketel

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 15:57:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8267
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het die kleiner een vir koffie. 

Darm het die explorer gas geyser vir die Girl omte stort. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 17:02:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14603
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit lyk heel chapperig. Kleintjie sal werk vir ons ja.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 19:33:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14264
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk heel handig vir julle gebruik. Waar kom die naam fluit ketel vandaan? Fluit hy as hy kook?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 21:20:14 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1917
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nice ketels. Wou al een aanskaf maar wat gemaak as die bure kla as ek vroeg elke oggend koffie maak en pla die wat bietjie laat slaap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 06:33:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14603
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dis 'n Piet fluit ketel. Het een by die huis op die gas. Roep jou as die water kook.  Dis darem nie so hard dat die bure jou gaan skiet nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 10:49:30 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1917
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ja dis 'n Piet fluit ketel. Het een by die huis op die gas. Roep jou as die water kook.  Dis darem nie so hard dat die bure jou gaan skiet nie.

Nee ek vra maar net Leon want dit lyk my met geraas moet jy maar versigtig wees. sealed

Geen TV, geen radio, mag nie jou sel foon in sekere plekke gebruik, Aircon knaldemper (exhaust) gaan binnekort verrpligtend wees, hond mag nie blaf.  en as jy n windjie wil los moet jy die bos inhardloop. Nou n fluitende ketel en met die hoeveelheid koffie wat ek drink gaan dit klink soos n outydse trein stasie. laughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 12:54:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14603
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee ek vra maar net Leon want dit lyk my met geraas moet jy maar versigtig wees. sealed

Geen TV, geen radio, mag nie jou sel foon in sekere plekke gebruik, Aircon knaldemper (exhaust) gaan binnekort verrpligtend wees, hond mag nie blaf.  en as jy n windjie wil los moet jy die bos inhardloop. Nou n fluitende ketel en met die hoeveelheid koffie wat ek drink gaan dit klink soos n outydse trein stasie. laughing

 

I catch your drift....................... Ha ha ha ha.

Mens moet in jou spore trap hier hoor..........laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 13:26:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8267
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nice ketels. Wou al een aanskaf maar wat gemaak as die bure kla as ek vroeg elke oggend koffie maak en pla die wat bietjie laat slaap.

Vat vir hulle koffie in die bed. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 16:00:27 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1917
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Jin. Jy het alweer vroeg op gestaan en wawyd wakker. Dan kan hulle mossie moanie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 15:05:06 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1593
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Bak Oor, ek sal koffie in die kooi wasrdeer.

Met melk en een suiker (regte rietsuiker) asseblief. Ook goed as hy reeds geroer aankom.

As daar koffie betrokke is, kan die ketel maar fluit!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 15:09:33 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1917
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nou praat jy my taal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required