English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 139
Total Replies: 227 872
Total Views: 82 289 553
topics: 913
replies: 12 252
views: 3 192 049
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Re-usable eyelet clip

replies: 7
views: 211
19 Jun 2019 @ 20:51:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 20:58:38 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Saam met vriende gekamp. Die vroutjie het soortgelyke clips met gewiggies aan op haar tafel doeke gebruik. Wind het dit niks gemaak en haar tafels was altyd netjies

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 06:25:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het soort gelyke klips wat net swart was gebruik.  Daar is nog een of twee in die nuttigheids kassie in die karavaan.  Werk baie goed as 'n ogie in die seil uitgeskeur het soos op die foto.

Die wat ek het knyp die seil stywer vas hoe harder jy daaraan trek maar ek het twee dinge gevind met die nood "eyelets".  Eerste is hy beskadig die seil verder so vir my is dit net gebruik as tydelike oplossing en tweedens hoe dikker die materiaal is hoe moeiliker hou hy die seil vas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 06:28:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die wat ek het kon kan ook net tot 'n sekere dikte materiaal hanteer.  Kon dit byvoorbeeld glad nie op my Askari Silver Seil gebruik nie. Grootliks as gevolg van die swart webbing wat al op die rante langs vasgewerk is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 09:31:29 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Baie oulik. Moet verseker 'n paar in die karavaan hou vir daardie onverwagse noodgeval.

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 09:49:20 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1981
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Het ook die swart clips wat ek eenkeer gebruik het.  Leon is reg hy het nie my tent vasgehou as die wind ruk nie. Lyk of dit stywer moet trek hoe harder jy trek maar werk nie heeltemal so nie. 

Tog goed om te he vir noodgevalle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 13:55:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Goeie idee. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 17:30:53 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Myne nog in die plastiekpakkie, wag nog vir daai geleentheid.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required