English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 753
Total Views: 82 445 999
topics: 935
replies: 12 683
views: 3 207 628
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Drop plate and towbar combination

replies: 21
views: 285
17 Jun 2019 @ 21:34:18 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

I have wondered a lot of times when I looked as some tow bars used on bigger vehicles as to the fact that I thought the tow bar can actually bend. I just saw this picture but did not see what caused it to happen. This is a factory fitted tow bar but not by the manufacturer of the vehicle.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 22:08:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As ek so na die roes kyk is hy nie van gister af op nie. 

Hier is dit die geval van, Hak en kom saam. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 22:18:50 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Danie. Daardie towbar glo ek is tuisgemaakte aanpassing. Die rede hoekom dit so skeef is om spasie te gee dat die sleepwa se coupler nie bo teen die drop plate vang voor  ( daar waar die rooi knoppie is )

As jy die drop plate af haal en die tow ball vas sit soos normaal sal daardie rooi knoppie bo oor die tow bar beweeg en nie die plaat  van die towbar vang

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 00:31:48 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

John nee dit het op pad gebeur. Die eienaar het raad gevra wat hy moet doen. Probeer regmaak of vervang. Dis deur een v d landswye uitlaat en sleep stang plekke geïnstalleer. Die sleepwa was leeg maar teerpad was blykbaar sleg plek plek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 06:26:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit lyk eerder vir my asof dit 'n sleepstang is wat vir 'n ander voertuig bedoel was.

Dus gemodify om op die voertuig te pas.

Wel mens kan net korrekte raad gee as jy kyk wat onder daai voertuig aan gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 06:32:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14198
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sal ook graag meer fotos wou sien. Op hierdie foto lyk dit of towbar amper op die grond sal sleep sou hy in reguit posisie wees.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 06:37:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal ook graag meer fotos wou sien. Op hierdie foto lyk dit of towbar amper op die grond sal sleep sou hy in reguit posisie wees.

Dis lyk so ja Geert.  Wonder op watse voertuig hy gemonteer is.  Is/was dit regtig nodig vir 'n drop plate van die bedin af.

Ek het so "kruppel" sleepwa koppeling op die motorfiets sleep wa en daai rooi knoppie druk nie teen die regop plaat van die sleepstang nie al is hy regop.

Wil weet wat daar onder aangaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 09:40:20 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Danie. As jy mooi in zoom in die foto sien ek geen metal fatigue of stress merke op die towbar. Iets moes daardie towbar geweldig agter toe geruk het. Maar dan sou jy stress merke op die drop plate en towbar gesien het. Of die bolts en nuts is halfpad uit geskeur. 

Kyk jy na die sleepwa se coupling sal jy die dit is n blik tipe coupling en nie so sterk soos n casted coupling. Geen skade op die sleepwa coupler en dit is verdag.

Hy gaan my moeilik oortuig dat daar nie alterasies na fitment gemaak is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 09:43:59 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Of soos Jin sê daai ding is nie van gister af op. Dan moet hy vrot geroes onder wees om so te buig en niks skade by die hak te wys

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 09:48:30 am
Not Me
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 19 Nov 2018

John nee dit het op pad gebeur. Die eienaar het raad gevra wat hy moet doen. Probeer regmaak of vervang. Dis deur een v d landswye uitlaat en sleep stang plekke geïnstalleer. Die sleepwa was leeg maar teerpad was blykbaar sleg plek plek. 

 

Dit lyk nie of die stang gebuig is nie, eerder of hy rondom 'n punt skarnier het. So daar is 'n paar sweise af, of het hy boute verloor wat hom aan die chassis vasmaak. 

Jy kan net regmaak oorweeg as dit agv boute wat weg is gebeur het. Maak seker die nuwe bout het locknuts.

Anders kry 'n nuwe een. Niks van regmaak nie.

As sweise af is of die ding het gebuig het, dan het hy heel moontlik die grond getref op spoed, dalk deur 'n hengse pothole gery?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 10:03:46 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Die inligting is op die oorspronklike plasing op sosiale media. Dit is soos genoem op 'n Hilux gemonteer deur 'n landswye groep. Daar is seker meer detail ek het net die hoof foto hier geplaas na die skade ontdek is by 'n vulstasie.

John hierdie blikagtige haak word deesdae algemeen gebruik ipv die gietyster haak wat ons maar altyd geken het. Ek het nog nie gekyk wat is die maksimum gewig vir die blik tipe nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 14:00:52 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2553
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Neewat, daar is geen fout met die sogenaamde blikagtige koppeling nie.  Dit is verharde staal wat deur Alko vervaardig is en is inderdaad baie sterker as gietyster, wat in werklikheid maar swak en bros is.  Die wanindruk dat dit swak is omdat dit dun is, is omdat ons geneig is om dinge te beoordeel in terme van wat ons ken en ons besef nie alyd dat tegnologie en materiale verder ontwikkel het nie.  Jurgens gebruik trouens seker al meer as veertig jaar sulke dun koppelinge en ek het nou nooit gehoor dat een gebreek het nie. Ek het terloops ook nie gehoor dat die gietyster-eenheide breek nie, maar dan, ek weet ook  nie alles nie né.

Oor die stang wat gebuig is, dink ek dit is onoordeelkundig aan die karavaan geheg.  Dit lyk vir my soos 'n karavaan se agterkant.  Die karavaan se onderstel is maar baie lig en as die stang net aan een dwarsbalk vas is, is dit heel verstaanbaar dat die dwarsbalk kan verwring.  Waarom dit gebuig is dat dit lyk asof dit deur die sleepaksie gebuik is, is bietjie duister.  Ek kan raai dat dit miskien eers afgebuig het as gevolg van remming en toe, omdat die dwarsbalk verswak is, as gevolg van die trekaksie.  As dit so is, sou dit binnekort heeltemal gebreek het.  Die gebruik van die verlengingsplaat soos gesê, het beslis bygedra om ekstra spanning op die konstruksie te plaas.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 14:05:54 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2553
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Neewat, daar is geen fout met die sogenaamde blikagtige koppeling nie.  Dit is verharde staal wat deur Alko vervaardig is en is inderdaad baie sterker as gietyster, wat in werklikheid maar swak en bros is.  Die wanindruk dat dit swak is omdat dit dun is, is omdat ons geneig is om dinge te beoordeel in terme van wat ons ken en ons besef nie alyd dat tegnologie en materiale verder ontwikkel het nie.  Jurgens gebruik trouens seker al meer as veertig jaar sulke dun koppelinge en ek het nou nooit gehoor dat een gebreek het nie. Ek het terloops ook nie gehoor dat die gietyster-eenheide breek nie, maar dan, ek weet ook  nie alles nie né. Die een op my Skipper, wat netsoos die een op die foto lyk, se vermoë word aangegee as 1600 Kg.

Oor die stang wat gebuig is, dink ek dit is onoordeelkundig aan die karavaan geheg.  Dit lyk vir my soos 'n karavaan se agterkant.  Die karavaan se onderstel is maar baie lig en as die stang net aan een dwarsbalk vas is, is dit heel verstaanbaar dat die dwarsbalk kan verwring.  Waarom dit gebuig is dat dit lyk asof dit deur die sleepaksie gebuik is, is bietjie duister.  Ek kan raai dat dit miskien eers afgebuig het as gevolg van remming en toe, omdat die dwarsbalk verswak is, as gevolg van die trekaksie.  As dit so is, sou dit binnekort heeltemal gebreek het.  Die gebruik van die verlengingsplaat soos gesê, het beslis bygedra om ekstra spanning op die konstruksie te plaas.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 14:06:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Meeste baseer ons terufvoer op dit wat ons op die foto sien.  Ek sal meer  wou sien onder die voertuig en wat daar gebeur het.

Tot dan spekuleer ons maar net.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 15:01:12 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

As daar 'n swakheid was in die raam van die plaat sou dit AF-waarts gebuig het. Dit kon alleenlik OP buig indien die karavaan se remme nie werk nie en dit die kar hard na voor druk, selfs DAN sou dit dalk AF-waarts gebuig het.

Ek wonder tog of Johnny Sweiser nie maar die ding gebou het op 'n Vrydag na twaalf-uur nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 15:22:08 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

As daar 'n swakheid was in die raam van die plaat sou dit AF-waarts gebuig het. Dit kon alleenlik OP buig indien die karavaan se remme nie werk nie en dit die kar hard na voor druk, selfs DAN sou dit dalk AF-waarts gebuig het.

Ek wonder tog of Johnny Sweiser nie maar die ding gebou het op 'n Vrydag na twaalf-uur nie.

Danie wat van 'n jockey wiel wat los gekom het en oor 'n hobbel 'n groot krag uitgeoefen het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 15:41:59 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek het al baie gehoor van ouens wat sê hulle karre is so sterk hulle trek hulle karavane VAN DIE RAAM AF.

Miskien is hierdie ook so 'n geval.

wink

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 15:54:19 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Sorry manne as ek goed blik agtig noem. Ek is maar van die ou skool en waar ek n ding kon timmer met n 2 pond hammer het ek maar n 4 pond gegryp.

Nogtans baie vreemd. As ek na die staal konstruksie kyk lyk dit sterk genoeg om n hengse inpak te vat. Iets klop beslis nie. 

Ek is ook baie seker dat as daar drop plate reg moet staan gaan daardie sleepwa coupler die drop plate raak. Soos die ingelse sê to close for comfort.

Al baie interessant wees wat die storie agter die storie is. n Towbar buig nie so maklik selfs al vang die jockey die grond sal die jockey flinters wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 17:49:31 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Mens kan nie sien wat onder die kar aangaan nie. As van die boude losgekom het is dit moontlik dat die sleepstang onder die kar gebuig het. Of, daardie sakplaat het die grond getref tussen die vertrek punt en waar die eienaar dit die eerste keer gewaar het.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 10:32:24 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Wat van.... as dit van die begin af so gemaak is. Mens kry maar strukture in mens vorm ook.

Leon sê tereg dis n  friday-johny-sweis-joppie

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 10:35:08 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Wou nog sê. 

Lyk darm nie of die sakplaat gebuig het nie. 😎

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 10:41:01 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wat van.... as dit van die begin af so gemaak is. Mens kry maar strukture in mens vorm ook.

Leon sê tereg dis n  friday-johny-sweis-joppie

Daai ding is n back yard job geen factory fitted sal sulke werk doen. Dalk n butchery fitted. Ook nie n friday johnny sweis joppie maar lyk eerder soos n braai vleis tjoppie wat daar uit steek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required