English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 788
topics: 913
replies: 12 252
views: 3 192 010
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Skoonmaak van Aluminium

replies: 18
views: 310
12 Jun 2019 @ 07:25:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit sluit nou in van Aluminium "Checkered Plate" tot pype, pale en aluminium "extrusions".

Ek het 'n S/wa waarop jy motorfietse laai en die het 'n neuskas van "checkered plate" wat nou al redelik oud is.

Ek het toe die internet geraadpleeg wat om te maak om die aluminium weer mooi en blink te kry.  Kyk daar is 'n magdom van youtube videos wat wys wat om te doen. Maar met almal kom dit neer op of meer as een proses of elbo gries en polish. En dan wissel die polish af met verskeie produkte asook die gebruik van 'n groot buff masjien.

Een video wys hoe 'n persoon 'n stuk huis mat gebruik en 'n produk aansmeer totdat die aluminium swart word.  Dan vat hy 'n skoon lap en vryf dit af en woerts warts is die aluminium skoon en blink.

Het daai produk gesoek hier in SA. Want ek was regtig nie lus vir die swaar polish en elbo ghries stories nie.  

OU STORIE SA IS MAAR AGTER EN DIS NIE HIER BESKIKBAAR NIE.

Sien 'n produk op die rak dan koop ek maar en probeer maar met alles het jy omtrent 'n angle grinder polisher nodig om goeie effek te kry.

Stap ek nou die dag by "The Cleaning Warehouse" in en op die rak staan 'n bottel ALU-MAG.  Dis 'n produk wat gebruik word om Aluminium Mags op karre skoon te maak.

Om 'n verdere langstorie kort te maak. 

  • Jy spuit dit aan,
  • Wag 30 sekondes
  • Vryf dit af met 'n droë of klam lap

Nie nodig vir handskoene beskermende kleredrag of so iets nie.  

Maak die aluminium pragtig skoon.  

Die bruin merke op die kas is as gevolg van staal skarniere wat geroes het.  Dit het selfs meeste van die roes ook afgehaal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 07:31:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die kas is omtrent 1200mm lank x 700mm breed x 800mm hoog.

Die bottel was genoeg om basies al die kante skoon te maak.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 07:31:54 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Dankie Leon, ek gaan dit beslis ook probeer.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 07:42:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie Leon....goed om te onthou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 08:01:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink dat die produk die ou aluminium "extrusions" en "roping sections" op 'n karavaan weer mooi skoon en nuut sal laat lyk.

Ek het die kas gister middag na werk skoon gemaak.  Dit het nou deur nag in wind en weer gestaan.  Ek gaan nou vanmiddag kyk of daar enige verandering aan die skoon is van gister aand tot nou.

Dalk het die aluminium weer verdof ek weet nie.  Sal julle ophoogte hou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 08:28:56 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4067
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Leon do you know what effect it would have on paint if you sprayed it on aluminium which was seated in something that was painted and the liquid spray went on the paint?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 08:34:21 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4067
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I see it's available in 5 litre Cleaning warehouse R 67.36

Alu-Mag

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 08:39:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal moet kry vir my pale Kas op die explorer. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 08:44:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon do you know what effect it would have on paint if you sprayed it on aluminium which was seated in something that was painted and the liquid spray went on the paint?

I will test it over the weekend and see what happens. Will let you know! ! !

I see it's available in 5 litre Cleaning warehouse R 67.36

Alu-Mag

Ja well, the 5l is great if you have a car wash business or maybe panel beater business or work with a lot off aluminium products.  For home use the small bottle would be fine,  as you really do not use that much to get the desired result. Spray it on, wait 30 sec, wipe it off.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 09:20:57 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 309
Joined: 28 Feb 2018

Leon, where did you get your kist, on the lookout for similar packing /toolbox , roughly same size ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 10:33:56 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Leon.....Ek sien my wa se trimmings kry se wit vlek (seker maar die begin van roes) hier by die kus. Die rede is seker dat hy nie in 'n toesluit motorhuis geberg word nie. Dink jy hierdie produk sal ook daarvoor kan werk?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 11:05:11 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek wou my bakkie se engin was en kom toe agter ek het nie engin cleaner. Begin rond krap en al wat in my pad die heeltyd  is n bottel Plush huishoudelike tile cleaner. Spuit dit toe oral oor wag 10 minute en spuit af. Tot my verbasing baie mooi uit gekom alluminium pype lyk nuut en orals blink dit plus nogal met n lavender reuk.

Sal dit vorentoe beslis weer gebruik.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 18:15:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die aluminium lyk selfde net soos nadat ek dit skoon gemaak het.

Leon do you know what effect it would have on paint if you sprayed it on aluminium which was seated in something that was painted and the liquid spray went on the paint?

I sprayed it on the fibreglass wheel arches and on the painted steel tubing of the trailer.  Waited for about a minute.  All it did was to clean that aswell.  Could not see any thing negative.  I suspected that it would not have an effect as it does not effect your hands.  When you start to wipe it off it makes foam like soap.

Leon, where did you get your kist, on the lookout for similar packing /toolbox , roughly same size ?

 

Got the trailer with it already fitted.  Have a contact in Benoni that can make it to your requirements, if youre interested.

Leon.....Ek sien my wa se trimmings kry se wit vlek (seker maar die begin van roes) hier by die kus. Die rede is seker dat hy nie in 'n toesluit motorhuis geberg word nie. Dink jy hierdie produk sal ook daarvoor kan werk?

Ek is oortuig dat dit sal werk, want dit het die staal roes merke op die kas ook verwyder.

Ek wou my bakkie se engin was en kom toe agter ek het nie engin cleaner. Begin rond krap en al wat in my pad die heeltyd  is n bottel Plush huishoudelike tile cleaner. Spuit dit toe oral oor wag 10 minute en spuit af. Tot my verbasing baie mooi uit gekom alluminium pype lyk nuut en orals blink dit plus nogal met n lavender reuk.

Sal dit vorentoe beslis weer gebruik.

Wel nou kan mense kies wat hul wil gebruik

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 18:17:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Terloops die 500ml botteltjie kos net onder R26-00

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 20:40:34 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1853
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek het n paar jaar gelede n 5 liter houer "Alubrite" by Midas gekoop. Dit is waarskynlik dieselfde as Leon se Alu Mag en dit werk ook dieselfde. Ek maak al my Alluminium daarmee skoon.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 06:24:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is net BAIE bly ek het op die produk afgekom.  Ek was regtig nie baie lus vir die elbo-ghries paadjie nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 08:49:42 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4067
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

 

Thanks for the feedback Leon

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 10:22:10 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie vir die inligting Leon en jammer om dit hier te doen maar hoe kry mens roes vlekke van n' woonwa af. Dit is op die dak en op die oopklap deursigtige dak venster.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 14:56:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Braso werk nogal goed op die perspex. en selfs die vesel glas.  Anders baie baie fyn water skuur papier.

My niggie se man het die stickers op die neus van sy huidige karavaan afgetrek en die verskil in wit veselglas afgeskuur met baie fyn water skuur papier. Neus van die 1994 Expo-tjie verneem ek lyk nou soos 'n nuwe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required