English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 136
Total Replies: 227 835
Total Views: 82 286 609
topics: 913
replies: 12 252
views: 3 191 872
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Wasgoed mandjie

replies: 11
views: 334
25 May 2019 @ 20:11:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is daar van julle wat so n wasgoed mandjie gebruik? Aanbeveelbaar? Of wat gebruik julle?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 20:31:45 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Die mandjie lyk nice en vat min plek as dit opgevou is. Ek verkies n lekker plastiek mandjie so wanneer ek klaar gewas en droog gespin het vou ek die wasgoed mooi op en pak dit netjies in die plastiek mandjie. Dan is stryk nie eens nodig. Ek dink nie daardie sak gaan vir my so lekker werk.

Maar ja dit mag dalk my verras moet mooi na dit gaan kyk.

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 09:23:16 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Is daar van julle wat so n wasgoed mandjie gebruik? Aanbeveelbaar? Of wat gebruik julle?

Ons sn is al amper opgebruik. Sit n swart plastiek sak binne dan as hy vol is haal ons hom uit en stoor hom neffens die mandjie.

Baie oulike gadget dié.

Ek is mos mr. Gadget 😎😂

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 10:35:34 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1039
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Joanie gebruik hare gereeld vir vuil wasgoed tydens die kamp. Uiters handig en aan te beveel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 20:06:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het ook een in die wa. 

Soms gebruik ons die was goedsak soos op koshuis.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 20:27:21 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Outdoor Warehouse in Alberton het in April 'n "special" gehad, beide hulle pop-up en mini pop-up trash can saam vir iets soos R 299 as ek reg onthou.

Miskien is jy gelukkig en is dit nog so Geert.

Verder kan ek maar net saam met almal stem. Goeie praktiese produk.

Pop-Up-Camp-Trash-Can

Mini-Pop-Up-Camp-Trash-Can

 

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:30:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is daar van julle wat so n wasgoed mandjie gebruik? Aanbeveelbaar? Of wat gebruik julle?

Ons het altyd 'n soortgelyke mandjie gebruik. Was net Navy blou en van materiaal met gaatjies in. Dit help dat die wasgoed nie "bedompig" raak nie. (Julle weet mos hoe ruik 'n wasgoed plastiek drom as dit toe gestaan het vir 'n paar dae.

Die een wat jy wys kan seker werk maar daai sisal tipe materiaal haal ook nie asem nie "As mens dit so kan stel".

Ek stel voor een met gate in die kante of materiaal wat wel lug in 'n mate deur laat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:34:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis nou net ek en ma..................... so ons gebruik 'n kleiner een van materiaal.  Werk goed vir ons.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:47:05 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Outdoor Warehouse in Alberton het in April 'n "special" gehad, beide hulle pop-up en mini pop-up trash can saam vir iets soos R 299 as ek reg onthou.

Miskien is jy gelukkig en is dit nog so Geert.

Verder kan ek maar net saam met almal stem. Goeie praktiese produk.

Pop-Up-Camp-Trash-Can

Mini-Pop-Up-Camp-Trash-Can

 

Korreksie Geert, SWAMBO het my nou reggehelp, dit was by Kennis Karavane vir R 350. Dit was vir die grote en kleintjie saam, soos ek gesê het.

Jammer vir die verkeerde inligting.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:59:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Korreksie Geert, SWAMBO het my nou reggehelp, dit was by Kennis Karavane vir R 350. Dit was vir die grote en kleintjie saam, soos ek gesê het.

Jammer vir die verkeerde inligting.

Dankie Nico....waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 18:46:02 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Leon, "Was net Navy blou en van materiaal met gaatjies in. Dit help dat die wasgoed nie "bedompig" raak nie. (Julle weet mos hoe ruik 'n wasgoed plastiek drom as dit toe gestaan het vir 'n paar dae."

Dink julle dit is beter om n' die vuil wasgoed mantjie te laat asem haal? Dit is mos n' vuil asem. Die gewaste wasgoed mantjie moet gaate/asem haal sodat enige oorblywende vog nog kan ontsnap.

Ons sit ons vuil wasgoed meestal net in n' toe gevoude swart sak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:28:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon, "Was net Navy blou en van materiaal met gaatjies in. Dit help dat die wasgoed nie "bedompig" raak nie. (Julle weet mos hoe ruik 'n wasgoed plastiek drom as dit toe gestaan het vir 'n paar dae."

Dink julle dit is beter om n' die vuil wasgoed mantjie te laat asem haal? Dit is mos n' vuil asem. Die gewaste wasgoed mantjie moet gaate/asem haal sodat enige oorblywende vog nog kan ontsnap.

Ons sit ons vuil wasgoed meestal net in n' toe gevoude swart sak.

Ons volg maar net die tendense wat by die huis gebruik word.  Die wasgoed houers te koop vir by die huis het almal luggaatjies in.  Of so wil dit vir my voorkom.  Ons self plaas net vuil wasgoed daar in.  As dit gewas is, gaan dit strykplank toe en kas toe.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required