English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 634
Total Replies: 220 681
Total Views: 81 958 991
topics: 839
replies: 11 192
views: 3 147 984
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Trailer World Gekose Besighede

replies: 4
views: 66
22 May 2019 @ 13:23:25 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2559
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Trailer World - Boksburg, Pretoria en Roodepoort, Gauteng
Kamp & Leef Gekose Besighede

Welkom by Trailer World

VERKOPE:
Bagasie-en kommersiële sleepwaens

VERHURINGS:
Volledige reeks

ONDERDELE:
Ligte, asse, vere, wiele, Jockeywiele, wiellaers, ens.

DIENS EN ONDERHOUD:
Wanneer laas is u sleepwa gediens?

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 17:45:50 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sterkte en Hou aan met julle  puik diens. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 06:55:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dink ek moet vir my dogter so kamp trailertjie koop.  Sy sal hom seker met 'n Fiat 500 kan sleep.

Moet bietjie kyk wat mag daai Fiat-tjie sleep.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 07:34:06 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dink ek moet vir my dogter so kamp trailertjie koop.  Sy sal hom seker met 'n Fiat 500 kan sleep.

Moet bietjie kyk wat mag daai Fiat-tjie sleep.

Ek het n ruk terug n Jurgens Camplite trailer gehad. Lekker lig en baie maklik en vinnig om op te slaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 07:35:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My dogter moet hom net sleep en saam ons kamp die res is by ons in die Maia.  So sy sal 90% van die tyd baie lig sleep.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First