English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 641
Total Replies: 220 769
Total Views: 81 962 581
topics: 840
replies: 11 199
views: 3 148 276
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Duster Bakkie

replies: 8
views: 203
17 May 2019 @ 16:23:36 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 263
Joined: 28 Feb 2018

Note a Duster bakkie is being developed for the USA, also lifestyle verhicle, 4 by 4, muscle motor, will not be produced in right hand drive for along time 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 19:53:22 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

In general love ek n duster en volg graag wat met die voertuig gebeur.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 09:51:52 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal graag wil sien hoe hy lyk. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:52:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek neem aan julle praat van die Renault Duster.

Gaan dit 'n groot Tipper soos Ranger en Toyota wees of Kleiner soos die Nissan NP200.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 11:51:02 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 263
Joined: 28 Feb 2018

A life style verhicle like the Wildtrack bakkie, as versus a workhose

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 12:06:15 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Googled it.....................

Renault Duster OROCH 

Looks fine.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 13:41:03 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 641
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Nie `n renualt fan nie, maar ek dink ek hou nogal van wat ek sien. Die probleem is dat die bakkies te groot (dimensioneel) begin raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 06:52:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek my self ook nie 'n Renault ondersteuner nie. My Seun het vir hom die klein Renault KWID gekoop en is baie tevrede met die diens en veral brandstof verbruik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 08:38:13 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 641
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek my self ook nie 'n Renault ondersteuner nie. My Seun het vir hom die klein Renault KWID gekoop en is baie tevrede met die diens en veral brandstof verbruik.

Die Kwid`s is nogal gewild. (dit is nou as mens oordeel teenoor hoeveel mens op die pad sien)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First