English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 980
Total Replies: 225 434
Total Views: 82 175 858
topics: 892
replies: 11 936
views: 3 181 554
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Leveling blocks

replies: 54
views: 741
page 2 of 2
17 May 2019 @ 09:16:33 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Luk goed. Ek sien hulle is so R1250 elk. En jy kan hulle gebruik as jy n' wiel moet ruil. So vervang die sleep voertuig se jack met die een dan is daar niks extra nie. Moet net nie n' wiel moet ruil weg van jou gelevelde woonwa nie yell

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 10:16:53 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Paul, dit is hoekom ek twee het, een bly in die Ford.  As ek hom op 'n lang kamp gebruik is daar nog die Ford se manual een.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 10:47:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Plek spaar en gewig spaar is 'n motivering. Ek het twee gekoop en ry hulle altyd saam as ek die wa sleep.  Met 'n kamp gebruik ek meestal net een. Sou ek lank kamp soos die ooms en tannies by die eiland sal ek die wa lig soos ek hom stoor.

Ek kom wel agter dat mens hulle maar moet onderhou en skoon maak veral die skroef gedeelte anders sukkel hulle maar om die wa te lig. Met so bietjie Q20 doen hulle weer die ding.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 10:51:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dan net so van die os op die jas.

Johan Spies van Reich Movers in Witbank het 'n "Caravan Leveling System" wat eers die karavaan van links na regs level en dan die outo hoekstutte neer laat.  Werk nogal goed.

Daai auto hoekstutte vat net so effe te lank om op die grond te kom. Dis maar 'n persoonlike ding.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required