English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 461
Total Replies: 218 134
Total Views: 81 858 348
topics: 825
replies: 10 889
views: 3 139 274
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Fly Fan

replies: 9
views: 244
20 Apr 2019 @ 07:30:08 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11973
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek kan hierdie waaier aanbeveel....dit werk goed vir ons

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 09:11:53 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2647
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Hi Geert, waar kry julle daai waaiers? Ons het oorals daarna gesoek. Dit was net Checkers wat die goed gehad het, en hulle het hulle s'n alles in hulle Deli's gebruik, so niks was te kope nie. Ons het hierdie jaar vreeslik baie vliee gehad, so het oorals daarna gesoek, sonder sukses...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 09:30:49 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1203
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

https://www.shoo-away.co.za

 

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 10:40:29 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11973
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Geert, waar kry julle daai waaiers? Ons het oorals daarna gesoek. Dit was net Checkers wat die goed gehad het, en hulle het hulle s'n alles in hulle Deli's gebruik, so niks was te kope nie. Ons het hierdie jaar vreeslik baie vliee gehad, so het oorals daarna gesoek, sonder sukses...

Ek het by Checkers gekoop in Modimole. Ek het al by ander Checkers ook gesien maar hou nie lank op die rak nie....seker oor die goeie prys wat hul vra....R79. Spar hou ook aan...maar dink dis hier by R300.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 15:17:40 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Verskoon asseblief die dom vraag, maar vang hy vlieë of waai hy hulle weg?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 18:41:50 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11973
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Verskoon asseblief die dom vraag, maar vang hy vlieë of waai hy hulle weg?

Verskrik hulle net. Dis net 2 plastiese "blades" wat in die rondte draai. Dis basies dieselfde effek om hulle met jou hand weg te waai....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 11:41:55 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2647
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Ek het by Checkers gekoop in Modimole. Ek het al by ander Checkers ook gesien maar hou nie lank op die rak nie....seker oor die goeie prys wat hul vra....R79. Spar hou ook aan...maar dink dis hier by R300.

Dankie Geert, sal weer gaan kyk of hulle weer daarvan het...

 

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 13:09:05 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Verskrik hulle net. Dis net 2 plastiese "blades" wat in die rondte draai. Dis basies dieselfde effek om hulle met jou hand weg te waai....

Is dit daardie waaiertjies wat soos helikoper werk? Dit is oulik.......kan nogals die kos op die feestafel beskerm. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 14:42:44 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2647
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Net so, die waaiers het blink papier wat lig weerskaats en verskrik die vliee...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 03:18:26 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1159
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dis die bewegende lug wat die vliege nie laat sit nie.

 

Verskoon asseblief die dom vraag, maar vang hy vlieë of waai hy hulle weg?

As hy hom raakslaan is die vlieg vir 'n rukkie sekerlik deurmekaar of lightsout.

Net seker maak dis nie die lekker rosyntjie in jou nagereg sousie nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required