English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 479
Total Replies: 218 360
Total Views: 81 867 380
topics: 826
replies: 10 907
views: 3 139 826
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Leisure World

replies: 7
views: 235
19 Apr 2019 @ 18:33:54 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12008
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klink goed......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 16:51:25 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2852
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Kan iemand vir my se wat is die verskil tussen Leisureworld en Campworld.??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 19:18:01 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Campworld is die winkelbeen van Jurgens. Leisureworld is  deur 'n klompie woonwahandelaars gestig wat weg gebreek het van Jurgens toe die begin probleme ondervind het. Hulle het nou hul eie verskaffers gekry.

dit is kortliks hoe ek dit het.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 20:44:51 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2852
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Thx

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 20:59:30 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12008
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Campworld is die winkelbeen van Jurgens. Leisureworld is  deur 'n klompie woonwahandelaars gestig wat weg gebreek het van Jurgens toe die begin probleme ondervind het. Hulle het nou hul eie verskaffers gekry.

dit is kortliks hoe ek dit het.

Noudat ek jou antwoord lees...ek het dit ook so, is dit interesant om die berig te lees dat hul Jurgens parte invoer, maar hul voorland is om van Jurgens weg te breek? Of het ek dit nou verkeerd? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 11:29:55 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 69 years

Bestaan Jurgens nog?

Ek is onder die indruk dat hulle toegemaak het!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 13:13:09 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1547
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Bestaan Jurgens nog?

Ek is onder die indruk dat hulle toegemaak het!

Ja...hulle het nou weer "volstoom" karavane begin bou. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 03:01:19 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1176
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ja...hulle het nou weer "volstoom" karavane begin bou. 

 

Nog nie die vorige 2017 nuwe shape disaster nie.

Opgesmukte Penta en Explorer word gebou.

Ek verstaan hulle is besig met ontwerp van nuwe modelle.

Sal maar wag en kyk.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required