English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 634
Total Replies: 220 681
Total Views: 81 958 974
topics: 839
replies: 11 192
views: 3 147 983
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Rear view camera

replies: 28
views: 424
02 Apr 2019 @ 07:47:45 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As mens hierdie tipe monitor gebruik, kan mens nog steeds n gedeelte van spieel sien?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 07:49:15 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoekom ek vra is.....ek wil graag die spieel ook nog gebruik om te karavaan agter my te sien....net gemoedsrus om te sien alles loop mooi

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 07:53:30 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die een wat ek tans het is helfte spieël..

Sal daai een gaan beloer wat Leon gestuur het. 

Dalk weet hy. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 08:53:35 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

Waar koop julle die Clip on screen/spieel en kameras?

Ek will nie R3000 spandeur op iets wat net 1 maal per maand gebruik word nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 09:19:49 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Waar koop julle die Clip on screen/spieel en kameras?

Ek will nie R3000 spandeur op iets wat net 1 maal per maand gebruik word nie.

Hierdie volledige stel op foto kos R900. Sluit in 30m kabel en plugs. Sal nou nou as ek by rekenaar is link plaas. Die plek is in Randburg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 09:46:48 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6286
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Beste gadget wat ek ooit gekoop het solank dit nie wireless is nie.

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 10:34:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert die die monitor op die spieel werk puik, maar ek vind dat die spieel beeld van die wit karavaan egter oordonderend is. Dan sien jy nie mooi die kamera beeld nie.

Om dit te oorkom verstel jy die spieel monitor net effens af sodat die direkte beeld van die karavaan net net nie meer die kamera beeld beinvloed nie.

Dan as jy na die karavaan self wil kyk sak jy jou kop net effens en jy sien wat jy wil.

Die kamera in die foto wat jy geplaas het is vir my net baie groot en lyk soos 'n puisie op 'n Vark se boud.  Daar is vele ander wat kleiner is en net so goed werk en jy moet mooi kyk om hulle te sien.

Julle sal op die link sien net die spieel monitor is alleen ook beskikbaar vir R699-00.  Geert het die link vir my gister gestuur.  Nou deur Andre, kan almal vir hulle wa 'n Trukamera instaleer. Dit is regtig plug en play en so met die tyd kan jy die instalasie meer permanent maak deur drade strategies in die voertuig weg te steek.

Vir die res gaan kyk na https://www.gadgetly.co.za/shop/

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 12:05:33 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek moet nou nog besluit of ek wil voortgaan met my Gopro idee of met hierdie wat glad nie sleg geprys is nie. As ek Gopro gaan moet ek net idee kry om tablet lekker te laat staan en permanente houer vir Gopro en krag voorsiening vir Gopro vir langer afstande.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 12:05:53 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Daar is 2 soorte van daardie tipe monitors, wel die wat ek gebruik. Die een het 'n abie ligte weerkaatsing, sou jy steeds die karavaan wil sien.... DIe ander een is baie meer helder en dis die tipiese een wat ek gebruik vir my Fortuner om elke dag mee te ry. Terwyl skerm af is, dien die monitor as spieel.

Terwyl die karavaan gehaak is, flip ek die spieeltjie boontoe en ekt nie veel van 'n refleksie wat my pla nie. My 5c... ;-)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 12:07:03 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die afstand strepe wat mens soms kry op sekere stelsels....rooi geel en groen, kom dit van die kamera af of monitor?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 12:09:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek moet nou nog besluit of ek wil voortgaan met my Gopro idee of met hierdie wat glad nie sleg geprys is nie. As ek Gopro gaan moet ek net idee kry om tablet lekker te laat staan en permanente houer vir Gopro en krag voorsiening vir Gopro vir langer afstande.

Wel jy het die Go Pro en die tablet.  Dis dalk goedkoper om net die bedrading van kamera en montasie van tablet uit te sorteer.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 12:14:17 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is 2 soorte van daardie tipe monitors, wel die wat ek gebruik. Die een het 'n abie ligte weerkaatsing, sou jy steeds die karavaan wil sien.... DIe ander een is baie meer helder en dis die tipiese een wat ek gebruik vir my Fortuner om elke dag mee te ry. Terwyl skerm af is, dien die monitor as spieel.

Terwyl die karavaan gehaak is, flip ek die spieeltjie boontoe en ekt nie veel van 'n refleksie wat my pla nie. My 5c... ;-)

So mens hou dit permanent op of haal dit maklik af. Ek het nog nooit met n monitor oor die spieel gery nie....miskien is dit iets om aan gewoond te raak om nie karavaan deur jou middelspieel te sien nie? ....en net kant spieels te gebruik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 12:21:00 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wel jy het die Go Pro en die tablet.  Dis dalk goedkoper om net die bedrading van kamera en montasie van tablet uit te sorteer.

 

Dis waar wat jy sê Leon.....eks maar n ou wat soms baie impulsiewe besluite neem. Op die Gopro se beeld is alles andersom en ek kon nog nie daai setting regkry nie....as ek byvoorbeeld in die linkerbaan ry en n kar steek my verby lyk dit op die monitor of ek in die regterbaan ry en die kar steek my van links verby. Maak die bedrade stelsels hierbo ook so of nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 12:24:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is regtig Plug en Play.

Ek ry nou al vir die laaste paar weke met die monitor op die spieel gemonteer vandat ons teruggekom het van Drieberge af.

Dis soos brommer sê.......... As die monitor af is werk die monitor se oppervlak eintlik soos 'n spieel en verloor jy niks.

Ek haal gewoonlik die monitor af en bêre hom in sy verpakking. Jy plug die draadjie naby die monitor uit en knip hom van die bestaande spieel af. Neem minder as 3 sekondes. Opsit of afhaal.

Dis as jy die kamera beeld mooi wil sien dan moet jy die refleksie van die direkte karavaan op die glade oppervlak van die monitor effe weg draai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 18:07:29 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1777
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

As ek n dom vraag vra dan se die kleinkinders "Oupa slaan sy naam met n plank". Nou gaan ek dalk n dom vraag vra. Tydens my onlangse rit Hartenbos toe en terug merk ek iets snaaks op. Sodra ek die karavaan hak en die kamera koppel verswak my Fortuner se oorspronklikke radio se sein drasties. So erg dat ek met tye feitlik geen ontvangs het nie. Ek het op die paneelbord n skakelaar waar ek die karavaan se kamera kan afskakel. Sodra ek dit afskakel is die sein dadelik beter. Nou vra ek vir die manne wat meer weet as ek wat die probleem kan wees. Waar begin ek soek. Ek kan my nie herhinner dat dit voorheen so was nie. Help asseblief die wat weet.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 21:22:01 pm
Meerkat
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Ons het dieselfde probleem met sein as ons kamera gebruik.  Hoop iemand het raad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 05:51:24 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die afstand strepe wat mens soms kry op sekere stelsels....rooi geel en groen, kom dit van die kamera af of monitor?

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 05:53:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Eerstens Piet bevestig ek dat die kamera verbind is met RCA draad vir die video feed en nie die Bluetooth modelle is nie.  Want bluetooth is eintlik maar 'n radio sein as ek dit reg het.

Dan moet ek vra..... Het jy 'n aparte monitor wat jy gebruik of maak jy gebruik van die voertuig se gewone tru-rat monitor?

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 08:25:21 am
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1777
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Leon die kamera is gekoppel met n RCA kabel wat vanaf n aparte monitor voor in die Fortuner loop. Die 12 volt krag kom van voor in die Fortuner (iewers onder die paneelbord opgetel) en voer die monitor (wat vanaf die dak uitvou) asook die kamera agter die karavaan. Die drade word tussen die karavaan en Fortuner met n spesiale 3 punt prop verbind wat in mekaar indruk.....n soort proppie wat deur Ewiks gebruik word om hulle drade te koppel. Ek hoop dit beantwoord jou vraag.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 08:26:55 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 08:35:14 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

kamera

So as mens nie daai strepe soek nie moet mens n gewone kamera koop en nie n reverse camera nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 17:13:34 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1233
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

So as mens nie daai strepe soek nie moet mens n gewone kamera koop en nie n reverse camera nie?

I just bought a bigger camera yesterday, the same as the one in the photo in the original post.

It is a 'Bus' rear view camera, NOT a reversing camera and those damned distance lines are still there.

 

Ek weet nie!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 07:50:18 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

I just bought a bigger camera yesterday, the same as the one in the photo in the original post.

It is a 'Bus' rear view camera, NOT a reversing camera and those damned distance lines are still there.

 

Ek weet nie!

Volgens my moet daai dan ook n reverse camera wees, want met rear view het mens nie eintlik daai strepe nodig nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 21:56:32 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

So as mens nie daai strepe soek nie moet mens n gewone kamera koop en nie n reverse camera nie?

Jy koop 'n rear view kamera. Daar is wel verskille. Ekt bv dieselfde kamera met strepies en een wat presies dieselfde lyk sonder die strepies. Die een word genoem REVERSE kamera en die ander REAR VIEW. Weet nie van die Chinese nie? Daar kan jy enigiets verwag en al vra jy sal jy ook nie antwoord seker kry nie. Beste is om maar voor die Chinees te toets en self te kyk...????

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 13:25:45 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1777
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Kan ek weer vra of niemand van julle slim manne vir my en Meerkat (Estelle) raad het oor die swak radio sein wanneer ons sleep en die kamera is aan nie?

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 20:24:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy koop 'n rear view kamera. Daar is wel verskille. Ekt bv dieselfde kamera met strepies en een wat presies dieselfde lyk sonder die strepies. Die een word genoem REVERSE kamera en die ander REAR VIEW. Weet nie van die Chinese nie? Daar kan jy enigiets verwag en al vra jy sal jy ook nie antwoord seker kry nie. Beste is om maar voor die Chinees te toets en self te kyk...????

 

Jy kry beide tipe kameras by die Chinese as ek nou reg onthou.  Ek moes een gaan omruil vir een met die stadia lyne.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 08:52:50 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

Hierdie volledige stel op foto kos R900. Sluit in 30m kabel en plugs. Sal nou nou as ek by rekenaar is link plaas. Die plek is in Randburg

Hi Relaxed Camper

Kon jy to die link of naam kry van die Plek in Randburg wat die kits verkoop?

Dankie

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 09:52:56 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12318
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Relaxed Camper

Kon jy to die link of naam kry van die Plek in Randburg wat die kits verkoop?

Dankie

 

Click op onderstaande link. Vra vir hulle vir daai addisionele 10% afslag

https://www.gadgetly.co.za/

 

 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 10:23:09 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

baie Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First