English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 260
Total Replies: 215 004
Total Views: 81 740 487
topics: 806
replies: 10 526
views: 3 128 875
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Dead blow hammer

replies: 22
views: 413
11 Feb 2019 @ 12:16:32 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11481
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het so n dead blow hammer n rukkie gelede gekoop. Die kop gedeelte wat kontak maak met tent penne is amper deurgeslaan....binne goed wil amper uitkom. Maak julle hammers ook so? Hammer is nog nie vreeslik baie gebruik nie. Kan mens dit op n manier herstel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 13:23:45 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11804
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek glo nie dit is herstelbaar nie. Die buite gedeel word "Injection mould" om die gedeelte wat binne beweeg. As dit eers stukkend gaan glo ek nie eers ductape gaan hom bymekaar hou nie.

Ek dink steeds daaraan om die Vastrap aliminium hammer te koop. Dink hy gaan die langste hou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 14:06:40 pm
Kilian
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 04 Dec 2014
Experience: 13 years

Daai tipe hamers hou nie. Koop eerder rubber mallet of koper hammer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 14:17:49 pm
Dolrik
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Pigskin mallet would work good if you still get them.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 14:47:19 pm
Dansan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ook ingepraat om een te koop op die Sandringham skou. Ek hou GLAD NIE van daai hammer nie, bly weg van hom. Die handvatsel is HOPELOOS te dun vir die gewig van die kop.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 15:09:21 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1020
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek gebruik al sedert 1992 'n gewone 4lb hamer.

Het nog nooit niks van my kampgoed stukkend geslaan nie.

As 'n pen wil begin buig met baie weerstand, hou ek op slaan en skuif die pen.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 15:40:17 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1401
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Komaan menere.......met geweld kan jy ook jou vinger in jou watsenaam afbreek. Ek het ook een van daardie mooi oranje hamers en hy werk uistekend. Die staal hamer gly vir my te maklik van se teiken af en gewoontlik is my vinger, toon of been in die pad daarvan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 16:24:57 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Kyk by van die Karavaan winkels vir n Vastrap Hammer werk soos n bom Webpage  http://vastrapcaravan.com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 16:37:24 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1401
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Kyk by van die Karavaan winkels vir n Vastrap Hammer werk soos n bom Webpage  http://vastrapcaravan.com

Hulle het nogals oulike goodies.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 16:47:07 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11481
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle het nogals oulike goodies.....

Sien so. Hulle lyk my is van Pretoria.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 17:47:35 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6195
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Gebruik maar die 4 pond met boor en sement boorpunt

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 18:18:57 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2819
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Grootste probleem met die hammer is die kleur!

Almal wil hom steel

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 19:34:35 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

Ek het self gemaakte penne wat hou en gebruik maar ook die boor wanneer ek sukkel. Desember loop ek my moses tee toe ons gaan kamp en die boor by die huis bly. Ek maak toe kennis met plaveisel en sement by die staanplek. My rubber mallet se handvatsel maak dit toe nie weens geweld en duidelike afrikaans. Gelukkig hou die buurman se 4lb hammer dit en my tent staan sonder n gebuigte pen. Na n draai by Builders word ek toe ook die gelukkige eienaar van splinter nuwe 4lb hammer met rubber handvatsel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 20:24:00 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1020
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het self gemaakte penne wat hou en gebruik maar ook die boor wanneer ek sukkel. Desember loop ek my moses tee toe ons gaan kamp en die boor by die huis bly. Ek maak toe kennis met plaveisel en sement by die staanplek. My rubber mallet se handvatsel maak dit toe nie weens geweld en duidelike afrikaans. Gelukkig hou die buurman se 4lb hammer dit en my tent staan sonder n gebuigte pen. Na n draai by Builders word ek toe ook die gelukkige eienaar van splinter nuwe 4lb hammer met rubber handvatsel. 

Hoe het Esmé Euvrard se program begin?

"Soooo maak mens"

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 21:08:12 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 391
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ek het ‘n groterige dik wasser aan een kant van my 4lb hamer vasgesweis, nou gly die hamer nie meer van die penne af nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 21:28:49 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1020
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het ‘n groterige dik wasser aan een kant van my 4lb hamer vasgesweis, nou gly die hamer nie meer van die penne af nie.

Goeie idee.

Ek kan nie sweis nie, so ek moet maar kyk waar ek slaan!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 21:31:16 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

Dis n slim plan ek gaan dit probeer want ek het gesien die naweek toe ons by Buffelspoort was het daar n tent tegnikus opgedaag en gehelp opslaan hy het nou en dan n bietjie gesukkel met die gly van die hammer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 06:14:50 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 636
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Dis n slim plan ek gaan dit probeer want ek het gesien die naweek toe ons by Buffelspoort was het daar n tent tegnikus opgedaag en gehelp opslaan hy het nou en dan n bietjie gesukkel met die gly van die hammer.

Tent tegnikus.....hahahahalaughing

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 06:55:12 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11804
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk by van die Karavaan winkels vir n Vastrap Hammer werk soos n bom Webpage  http://vastrapcaravan.com

Dis hy daai.  Ek dreig nou al lank om so een aante skaf.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 07:32:08 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 333
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Gebruik maar die 4 pond met boor en sement boorpunt

Doen dieselfde. Korrel net mooi en hou vingers, hande en bene uit die pad, anders praat jy in tale wat niemand sal verstaan nie! Die groot wasser is 'n goeie idee, het dit by iemand anders gesien al.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 07:41:03 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11804
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Tans gebruik ek 'n lang 8mm masonary  boor punt as die grond hard is en 'n 6mm een tussen die hoeke van plaveisel stene en dan 'n plastiek hammer waarvan jy die plastiek koppe kan afdraai en vervang as hulle onklaar raak.

Tans werk dit maar ek dink die Vastrap hammer gaan die beste werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 08:01:21 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

lLeon ek gebruik myne nou al n paar jaar en vir my werk hy goed Ek het ook het van hulle Karavaan trappies lekker stewig

[quote]1022,25005004[quote]1022,250050047[/quote]

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 13:16:28 pm
Dansan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

My skoon-ouers is Van Helsdinges, hulle het nie hulle tande GETREK nie, dit sommer met dinamiet uitgeskiet. 'n Volmaan het hulle sommer leeg gedrink. Hulle sou gelag het vir ons met ons hammers. My skoonma sou sommer die penne met die HAND ingedruk het.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First