English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 122
Total Replies: 227 570
Total Views: 82 273 910
topics: 913
replies: 12 224
views: 3 191 067
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Ski (Nico) - Vraag

replies: 14
views: 391
08 Feb 2019 @ 07:05:33 am
Anonymous

Goeie Dag

Ski (Nico)

Op talle foto plasings wat ek gesien het van jou, kon ek sien jy is 'n groot Mahindra aanhanger.

Dit het nou so gekom dat ek 'n aanloklikke tranasaksie offer gekry het vanaf ons bekende handelaar in Alberton.

My vrae uit belangstelling:-

* Wat is jou ondervinding met Mahindra?

* Is die voertuig betroubaar?

* Hoe vind jy die ry gerief?

* Baie belangrik - Onderhouds kostes?

Die offer wat ek gekry het is op 'n - XUV500, 2.2D MHWAHK W6, Handrat.

Enige forum lede wat ondervinding het van die tipe voertuig is welkom om julle insetsels ook te plaas.

Terugvoerings sal opreg waardeer word

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 07:19:13 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6377
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dk enige voertuig vandag is reg ,my seun het n Atos gekoop al die dienste gedoen en het nou engine gegaan op 379000km as jy die voertuig gereeld diens is daar nie slegte voertuie nie ,die kompetiesie is te groot, niks verkeert met Mahindra nie, friende ry nou al hulle 3de een.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 08:12:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis nou wel 'n vraag aan Nico maar vir wat dit werd is......................

Mede kollega by my werk, ry presies so voertuig DK.  Hy is baie gelukkig met hom. Hy sleep nou wel nie karavaan of so nie, maar gebruik hom daagliks werktoe en terug.

Hy is baie gelukkig met die voertuig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 08:28:20 am
Anonymous

Dis nou wel 'n vraag aan Nico maar vir wat dit werd is......................

Mede kollega by my werk, ry presies so voertuig DK.  Hy is baie gelukkig met hom. Hy sleep nou wel nie karavaan of so nie, maar gebruik hom daagliks werktoe en terug.

Hy is baie gelukkig met die voertuig.

Leon, ek het die specs vergelyk teenoor my X-Trail en die Mahindra.

Die specs kom basies ooreen - 103Kw - 320Nm.

Brandstof verbruik/km is basies dieselfde:

Die X-Trail = 6.8/100.

Die Mahindra = 7.4/100.

Al nadeel van die X-Trail is dat die onderhouds kostes hoog is agv dat hy toegerus is met 'n Renault engine en met minder ''features'' as die Mahindra.

Die X-Trail gee my baie goeie diens, maar diens kostes is soms onbekostigbaar, bv:

Diesel Filter - R 1650-00 en slegs bekombaar by agente.

Andersins is die X-Trail 'n baie lekker sleep voertuig asook brandstof ekeonomies.

Ek sleep gewoonlik met die X-Trail met brandstof verbruik = 9.8/100.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 08:54:30 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek ry al mahindra van 2005 af en is baie gelukig. ek self het al 2 XUV500 W6 gery en hulle is gerieflik en sleep baie lekker. Al wat pla op hulle is die prys van shocks. Ek sal nog so bietjie rond bel veral Vaal Mahindra praat met Andre 016931055 of randfontein praat met sydney 0822537423. Ek hey nie goeie ervaring met ons alberton handelaar nie. Ek laat myne diens by vaal. Hulle lig op diesel en ek het baie gesleep met hulle gysey royale, penta, palma, classique en nooit gesukkel nie

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 16:45:20 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Op n ligte trant.....ek woon elke Vrydag n manne ontbyt by en daar is n groot gespot oor die 60 stuks manne wat Landrovers en Toyota ry. 

Willie is reg.....daar is baie motors op die pad en dit gaan Aan die einde van die dag oor of die motor aan jou behoeftes voldoen en hoe jy na die motor kyk. Die motors waarna jy verwys bied waarde vir geld. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 21:28:33 pm
Anonymous

Eerlik wil ek nie die verhaal vertel nie, maar is redelik geskok.

Geen probleem met die voertuig nie, baie mooi, maar baie ver van skoon.

Toetsrit het my afgesit, jy ry in ń vuil voertuig en sodoende ry hy ook nie na wense nie.

Pre-Owned, glo ek nie die vorige eienaar het netheid gehad nie.

Gevolgtrekking: Ek sou gesukkel het met ń Venter sleepwa.

Geen wonder die transaksie was aanloklik nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 07:14:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eerlik wil ek nie die verhaal vertel nie, maar is redelik geskok.

Geen probleem met die voertuig nie, baie mooi, maar baie ver van skoon.

Toetsrit het my afgesit, jy ry in ń vuil voertuig en sodoende ry hy ook nie na wense nie.

Pre-Owned, glo ek nie die vorige eienaar het netheid gehad nie.

Gevolgtrekking: Ek sou gesukkel het met ń Venter sleepwa.

Geen wonder die transaksie was aanloklik nie.

 

Hy lyk so skoon daar in vertoon lokaal?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 07:39:03 am
Anonymous

Ek het alreeds Donderdag ń afspraak gemaak vir toetsbestuur en goed deurgaan vir Saterdag, dan sê die verkoopsman, ek het hulle bietjie onkant gevang.

Dit is inteendeel ook nie sommer so agter straat handelaar nie.

Hulle is die grootste in Alberton en redelik gesiene.

My X-Trail het ek by hulle gekoop en ry hom nou 4-jaar foutloos.

My opinie is, is dat jy ń verkoopsman kry wat sy pond botter verdien en die ander een wil net skep en rug ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 10:19:59 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 720
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Hou maar jou X-trail.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 10:40:28 am
Anonymous

Ja wat, ek dink ook dit is beter so.

My X-trail is in "mint" kondisie en nog nooit ń diens gemis nie.

Gister oggend toe ek daar stop, sê hulle vir my dat jy seker nou eers laat was het.

My antwoord was, my voertuig lyk altyd so.

Toe ek vra vir die Mahindra se diens rekord wat hulle voorgee as "full service history", toe kon hulle kwansys nie die boekie kry nie.

Ek dink my gat het verniet gejeuk en dit was weereens ń "eye opener" gewees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 13:57:28 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Soos maar op alle ander dinge van toepassing: hou dit wat jy weet jy het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 06:30:26 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 720
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ja wat, ek dink ook dit is beter so.

My X-trail is in "mint" kondisie en nog nooit ń diens gemis nie.

Gister oggend toe ek daar stop, sê hulle vir my dat jy seker nou eers laat was het.

My antwoord was, my voertuig lyk altyd so.

Toe ek vra vir die Mahindra se diens rekord wat hulle voorgee as "full service history", toe kon hulle kwansys nie die boekie kry nie.

Ek dink my gat het verniet gejeuk en dit was weereens ń "eye opener" gewees.

Watse X trail  het jy? Petrol of diesel?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 07:09:44 am
Anonymous

Watse X trail  het jy? Petrol of diesel?

Diesel, 2.0Dci - 2011 model.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 08:06:04 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 720
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Diesel, 2.0Dci - 2011 model.

 

Geniet maar daai diesel. 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required