English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 658
Total Replies: 221 082
Total Views: 81 974 790
topics: 843
replies: 11 258
views: 3 149 548
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

alloutbookings

replies: 16
views: 321
10 Jan 2019 @ 20:54:09 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Alloutbookings het nou onlangs met n baie interesante besprekings stelsel begin. Hulle het nou n proeflopie gedoen op Dube oord vir Sleepsaam se 10de verjaarsdag byeenkoms. Dit werk baie lekker. Jy kies jou oord en datum in wanneer jy wil gaan. Hulle stelsel kom dan op met n lys van beskikbare staanplek nommers met foto's van staanplek en die grootte van elkeen. Dit is vreeslik gerieflik om sommer op jou rekenaar by die huis jou gunsteling staanplek te kies. Ook geen rare verrassings nie....want jy het reeds vooraf gesien hoe die staanplek lyk. Jy click dan net op jou keuse van staanplek en hulle stuur vir jou n bevestiging van bespreking via epos. Jy kan ook direk via hulle website betaling doen. Hulle is nog in die begin stadium....nuwe oorde gaan blykbaar binnekort gelaai word. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 20:55:51 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Mens begin hier deur jou tipe huisvesting te kies...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 20:58:04 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dan kry jy n lys van beskikbare staanplek nommers met foto's 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 21:00:59 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dan kan jy op een click en vergroot om van nader te bekyk. 

Dan is daar opsie langs foto waarop jy eenvoudig net click om bespreking te maak. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 21:25:09 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1612
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Wie betaal vir hierdie diens, die kamper of die oord? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 07:02:22 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1238
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

That looks really good. I hope it gets up and running properly.

I doubt that it would include the SANParks camps though.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 10:44:14 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6293
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dit kan lekker werk

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 13:47:05 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 494
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Toe ons gedurende November 2018 by Hartbeeshoek gekamp het, het die fotograaf en 3 helpers een oggend baie vroeg daar op gedaag en foto's van elke staanplek geneem en die inligting gedokumenteer.

Dit was nogal interessant gewees om te sien hoe hulle te werk gaan. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 14:08:13 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1937
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Sal dit ondersteun want baie oorde se fotos en webtuiste is so oud dat wanneer jy arriveer dit 'n heeltemal ander prentjie is. Nuwe inligting sal baie welkom wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 14:52:47 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1144
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Waar ding wat jy se Jan. Het dit eerste hands ondervind.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 18:37:50 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2663
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Oor 'n paar jaar as meeste oorde op datum is, is die eerstes al oud inligting wat al verander het, ivm bome, plaveisel, gras, badkamers, ens...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 20:27:55 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1299
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Wie betaal vir hierdie diens, die kamper of die oord? 

Uitstekende inisiatief.

Sal ook graag wil weet wie betaal vir die fasiliteit. As dit nie veel bydrae tot koste nie, sal ek nie omgee om 'n klein tarief vir die gebruik van die fasiliteit te betaal nie.

Mens vertrou net die oorde hou hulle databasis op datum anders gaan daar dubbel besprekings wees.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 20:31:04 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dis tipies die wat ek laasjaar gesien het maar die website verloor het. Daar was al paar oorde gelys presies soos wat jy nou wys. Dink dis 'n lekker storie. Mens wil sien hoe lyk die plek


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 07:11:21 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Uitstekende inisiatief.

Sal ook graag wil weet wie betaal vir die fasiliteit. As dit nie veel bydrae tot koste nie, sal ek nie omgee om 'n klein tarief vir die gebruik van die fasiliteit te betaal nie.

Mens vertrou net die oorde hou hulle databasis op datum anders gaan daar dubbel besprekings wees.

n Rekenaar stelsel soos hierdie moet ge-implimenteer word om meer koste effektief te wees vir klient. Ek neem nou byvoorbeeld n plek soos Dube wat meer as 200 staanplekke het. Wat is die vrae wat ons as kampeerder vra as ons die oord skakel.....het jy plek....het staanplek gras....hoe ver van ablusies....hoe groot is staanplek....is daar skaduwee bome....watse staanplek nommers is nog almal beskikbaar...ensovoorts...dan by bespreking al die vrae wat oord personeel moet kry soos hoeveel persone.... bespreking maak....besprekings epos....  Om sulke tipe navrae oor die 200keer per week te hanteer verg baie arbeids ure.....en dan bel sommige seker 2-3 keer om nog iets uit te vind. As so n stelsel reg werk behoort hy die oord op die ou einde geld te kan bespaar en ons as verbruiker het beter geriewe om staanplek te bespreek....24/7

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 13:23:25 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7080
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Tegnologie is nie alles nie, dit kan ook besluit om te staak.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 22:13:04 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sal dit ondersteun want baie oorde se fotos en webtuiste is so oud dat wanneer jy arriveer dit 'n heeltemal ander prentjie is. Nuwe inligting sal baie welkom wees.

Ja....ek dink dis baie belangrik om jou fotos en data op datum te hou. Ek blaai nou juis deur n oordgids en sien fotos van onder andere Drakensville en Manyane waar karavane en tente op hierdie lower groen grasperke staan. Dit kan n groot teleurstelling veroorsaak as jy soontoe gaan op slegs inligting van sulke bronne en sekere verwagtings het

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 22:18:51 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12387
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Toe ons gedurende November 2018 by Hartbeeshoek gekamp het, het die fotograaf en 3 helpers een oggend baie vroeg daar op gedaag en foto's van elke staanplek geneem en die inligting gedokumenteer.

Dit was nogal interessant gewees om te sien hoe hulle te werk gaan. 

Okay...so hulle behoort ook binnekort gelys te word! 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First