English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 084
Total Replies: 212 675
Total Views: 81 649 329
topics: 782
replies: 10 269
views: 3 121 184
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Flatscreen Tv

replies: 32
views: 653
13 Dec 2018 @ 08:20:58 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Ek's opsoek na 'n kleinerige flatscreen teeveetjie vir die wa.  So nie groter as 32" nie.  Ek wil nie R2000 betaal vir 'n nuwe ding nie.

As jy een het wat in jou pad staan, laat weet my asb?

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
13 Dec 2018 @ 08:46:19 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

kan my kontak by nul agt twee sewe agt ses sewe twee vier vyf

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 11:07:09 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1293
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons tv by Game gekoop. Baie goedkoop met 5 jaar waarborg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 12:04:23 pm
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 20 years

We bought one at Hifi corruption lol

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 13:52:52 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Mine is still at Game since I refuse to have a tv in my camp.

The difference is that my dear wife and myself enjoy each others company with no need to watch tv programmes determining the time we spend together. We prefer either talking, reading, bible study, etc.

We have been without tv and not missing it at all. Better things to do than sitting in front of a square box watching other people living.

We prefer to rather live our own lives.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 15:09:19 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Mine is still at Game since I refuse to have a tv in my camp.

The difference is that my dear wife and myself enjoy each others company with no need to watch tv programmes determining the time we spend together. We prefer either talking, reading, bible study, etc.

We have been without tv and not missing it at all. Better things to do than sitting in front of a square box watching other people living.

We prefer to rather live our own lives.

I agree Proffie. 

The TV is for the kids in the evening only, they watch a movie and fall asleep. That's all.  We don't watch.  It's exactly that time when we sit outside together with a candle on the table just talking.  WHen you have kids, everything changes.  I also never wanted a television, but my two kids love to watch a movie we load for them on the hard drive, and they usually barely makes it through a movie.  That's really all it is for, that's why I don't want to spend thousands of rands on a brand new one.  Just a small second hand one will do fine.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 16:25:17 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 714
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Catherine. Gaan my tv  en dekodeerder saam vat. My  grootste bekommernis is of  ek n dstv sein in Klein Kariba gaan kry. Juis dat die park so in n kloof lê. ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 16:28:33 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

I agree Proffie. 

The TV is for the kids in the evening only, they watch a movie and fall asleep. That's all.  We don't watch.  It's exactly that time when we sit outside together with a candle on the table just talking.  WHen you have kids, everything changes.  I also never wanted a television, but my two kids love to watch a movie we load for them on the hard drive, and they usually barely makes it through a movie.  That's really all it is for, that's why I don't want to spend thousands of rands on a brand new one.  Just a small second hand one will do fine.

Catherine

If it is for the kids watching a movie, what about a portable dvd player with small screen.

That is what my 10y old granddaughter brings with, with her stash of dvd's.

We draw her in with our family time and bible study and she enjoys it so much, she now prefers family time to watching a movie.

Must add she is not an early riser and will easily keep the conversation going past 10pm. We love it!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2018 @ 22:26:21 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11072
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Of tablet....laai klomp dvd's vooraf af

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2018 @ 06:30:00 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11377
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Look for the specials.  We bought ours 27" from House and home for R1600 two years back.

Mostly use it when we go away for long holidays. Small Decoder and small dish.  

All I need to do is call DSTv and active the small decoder if need be even for short weekends for Rugby or the F1.

Works fine

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2018 @ 13:15:43 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1293
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Come on guys. What’s wrong with a little extracurricular entertaiment in the form of a nice movie on tv. I am after all camping for up to four monthsxat a time. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2018 @ 15:37:12 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Die spreekwoord lui dat elke ou soen sy vrou op sy manier. Sommiges wil graag 'n TV hê as hulle kamp. Ander beskou dit amper as 'n kamp-euwel. As ek kort kamp (soos tans by Hartenbos), bly die TV by die huis. Dieselfde geld vir die wildtuin. Maar as ek lank kamp by Eiland Spa geniet ek nogal soms my TV.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2018 @ 20:10:21 pm
Willem
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 29 Dec 2009

Ek sien niks fout met Tv kyk, gedurende die aande,  wanneer n mens lankstaan ,Dit is n verskuiwing van jou huis, vir n tydperk van byvoorbeeld 3 maande en meer .As ek so lank staan ,dan kyk ek en my vrou TV, maar nooit gedurende die dag ,slegs in die aand vanaf 7 uur .Behalwe Saterdag middag as daar rugby is ,dan kyk ons in die middag .

Ek het nooit n TV saamgeneem toe my kinders nog saam vakansie gehou het, want dit was lekker om as gesin saam teverkeer langs die kamp vuur in die aand .Dit geld nou nog vir my kleinkinders as hulle kom kuier, dan kyk ons nie TV nie.

So kry jou TV en skottel, ry hom saam en gebruik hom oordeelkundig, ek sien niks fout met dit . 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2018 @ 09:48:33 am
Ockert
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 26 May 2017

My een kollega se TV is nou al 4 maande stukkend, hy sê nog nie een van sy twee dogters of die vrou het al iets gesê in daai tyd nie, nou toe hy bonus kry en ñ nuwe een wou gaan koop, wil sy vrou weet waarom, daar is mos een? Hy sê toe aan haar dat die ding al vir 4 maande stukkend is, sy sê toe dat die kinders se skool pùnte wel verbeter het, so geen meer TV vir hulle nie. Ek myself is al 8 jaar sonder die ding.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2018 @ 10:27:00 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 465
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

ek het so 2 jaar terug vir my 'n 43" lcd gekoop.  hom gou weer vir 'n 32" geruil

vir my is daar nie genoeg van ons om al daai 43" op te kyk niee

die 32" gee genoeg dat jy in die tent kan kyk en ook vsn buite in kan kyk as jy braai en diesport is op.

Samsung het 'n 32  5600 reeks en hy weeg net 6 kg

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2018 @ 12:08:48 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 24 years

So bietjie van die draad af.

Toe ek my vrou gaan haal het na ons tweeling se bevalling het ons die televisie in flarde gekry - weerligskade.

Dit was kort na ek die ding se assuransie gekanseleer het en ons het nie geld gehad het vir vervanging nie.

Vir jare het ons familietyd gehad en kinders groot gemaak.

Baie mense wou al weet hoekom ons kinders so slim is (ek spog nie) en so goed op skool gedoen het. Hulle kon lees toe hulle gr 1 toe gegaan het.

Die antwoord is die geen tv toe hulle op hulle leerbaarste was. Maar bygesê, my vrou het vir jare ophou werk (onnie) om die kleingoed ‘n hupstoot te gee.

My oudste het haar MCom nou so pas in een jaar kaf gedraf.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2018 @ 21:33:08 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

So bietjie van die draad af.

Toe ek my vrou gaan haal het na ons tweeling se bevalling het ons die televisie in flarde gekry - weerligskade.

Dit was kort na ek die ding se assuransie gekanseleer het en ons het nie geld gehad het vir vervanging nie.

Vir jare het ons familietyd gehad en kinders groot gemaak.

Baie mense wou al weet hoekom ons kinders so slim is (ek spog nie) en so goed op skool gedoen het. Hulle kon lees toe hulle gr 1 toe gegaan het.

Die antwoord is die geen tv toe hulle op hulle leerbaarste was. Maar bygesê, my vrou het vir jare ophou werk (onnie) om die kleingoed ‘n hupstoot te gee.

My oudste het haar MCom nou so pas in een jaar kaf gedraf.

Dit is nou goeie empiriese bewys dat tv kinders se oeë vierkantig maak en die brein lui.

Johan, 10/10 vir jou en jou vrou.

Vandat ons tv totaal gelos het, is my en my wederhelf se verhouding baie dieper. Ons lees nou meer en doen meer dinge saam.....en het meer om oor te gesels.

Geen probleem met iemand wat verkies om tv te kyk nie.

As ek kamp, wil ek net nie saam met jou tv luister as jy kyk nie. By die Eiland, veral nuustyd, as ek bv badkamer toe stap, luister ek nuus in meer as sterio!

Dit irriteer die wit waks uit my uit. Nie dat iemand tv kyk nie, maar hy sit dit so hard dat ek wat nie wil kyk nie moet saam luister. 'n Tent is nie klankdig nie.

Dis tyd dat oorfone vir tv kykers verpligtend gemaak word by oorde. Dan kan die tv ou sy tv geniet so hard as hy wil, en ek kan die stilte geniet so hard as ek wil.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2018 @ 12:22:54 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6695
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek's opsoek na 'n kleinerige flatscreen teeveetjie vir die wa.  So nie groter as 32" nie.  Ek wil nie R2000 betaal vir 'n nuwe ding nie.

As jy een het wat in jou pad staan, laat weet my asb?

Dit was die vraag.

Nie al die kommentaar oor n TV nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2018 @ 13:44:04 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11072
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Probeer Pick n Pay Hypermarket....hulle het op n tyd die klein Aim LCD t.v. vir onder R1000 verkoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2018 @ 16:02:38 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 945
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dit was die vraag.

Nie al die kommentaar oor n TV nie.

Ja-ja.

Maar ons stem mos saam ons almal praat lekker saam op die forum?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2018 @ 18:57:18 pm
Ockert
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 26 May 2017

Askies oom Chuck.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 07:41:58 am
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Alhoewel ek ook 'n TV-kyker by Eiland is, stem ek saam met Proffie t.o.v. die volume waarmee sommiges daar na TV kyk. Ek het verlede jaar (2017) sulke bure gehad. Ons kon maar net ons TV (sonder klank) aanskakel en na hulle klank luister. My skoondogter het een aand uit pure frustrasie sommer hulle skottel 'n "twist" gaan gee. Van die ander langkampers by Eiland reken dit is a.g.v. die klomp oumense se doofheid wat hulle die klank so hard stel. Ek reken egter daar steek 'n klomp selfsugtigheid daaragter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 20:12:15 pm
Willem
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 29 Dec 2009

So ja almal wat Tv het se kinders is dom ,verstaan ek reg .Dit is vandag die norm dat n kind kan lees en skryf as hy graad een toe gaan .My dogter en my seun kon dit doen en hulle kinders  kon dit dit doen, en ook nog Engels en Afrikaans lees .So ja elkeen doen soos hy wil, ons is almal groot mense .En as jy Kamp etiket het, sal jy nie jou Tv se klank hard sit, daar is vandag baie goeie Bluetooth speakers op die mark, ons gebruik hulle en jy pla niemand .Dit geld maar vir mense wat om n kamp vuur in die aand sit, en gesels en lag ook, dit is net so irreteerend ,want sommige ken ook nie hulle tye van 22h00 dan moet jy stil raak en gaan slaap .Dit is nog erger as n TV, ons moes al menige tye die sekuriteit uitkry om sulke mense telaat stil maak .As jy n probleem met jou buurman se Tv klank het gaan sê vir hom, ek het dit al gedoen, en geen probleem gehad, ons het net so lekker daarna gekuier .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 20:58:56 pm
Ockert
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 26 May 2017

Ons moet slegs praat oor waar Camping Kit ñ Flat screen TV kan kry, anders trap oom Chuck ons tjanke vas hehehe. Die kinders is nie dom nie, hulle punte het wel verbeter toe die TV gegroet het. Gaan kamp in die boendoes as ander mense se geraas jou pla sê die kenners altyd, ek doen dit gewoontlik as ek so vol van myself is en ander mense nie kamp soos ek wil hê hulle moet nie, maar wanneer ek weer besef ek is niks beter as die volgende persoon nie, dan gaan kamp ek by plekke waar mense die lewe geniet en lag en gesêls, anders kamp ek by lekke waar mense die stilte tye gehoorsaam en daar is om van die geblêr af weg te kom. Dankie tog dat daar keuses is waar ons kan gaan kamp. En nee, ek weet nie waar om ñ goedkoop flat screen te kry nie, jammer ouens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 21:19:09 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3575
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Kan ek ook maar saam gesels al het dit niks met 'n goedkoop TeeVee te doen nie.cool

Kan ek dan ook onverskoning maak vir my swak gedrag deur onlangs tot in die vroeë oggend ure saam met my swaer te gekuier het kort ná hy na 9 jaar weer in SA aangekom het. Hy was nogal beïndruk met hoe ons deesdae kamp.

Dit gebeur nie elke jaar nie..... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 21:35:55 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 714
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ja - nee. Catherine het net informasie gesoek by ons vir n winskopie. Na hierdie draad heeltemal uit verband geruk is dink ek Catherine wil nie eens meer n TV koop vir all you know.

Ek self voel skuldig om TV op te slaan. Maar dan by gesê gelukkig kamp ek nie in n ouetehuis of by n kerk bazaar nie. Sal maar kyk hoe die ding loop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 21:57:51 pm
Ockert
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 26 May 2017

Ek vra weereens verskoning oor ek so ongepoets was en gaan nou skoert van hierdie draad af om my eie een te begin, askies Catherine.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 05:27:18 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2794
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek's opsoek na 'n kleinerige flatscreen teeveetjie vir die wa.  So nie groter as 32" nie.  Ek wil nie R2000 betaal vir 'n nuwe ding nie.

As jy een het wat in jou pad staan, laat weet my asb?

Cathrine

Ons het destyds ons selfoon kontrakte "upgrade " by Game en dan n "voucher " ipv n foon gevat.

So het ons n 32" flatscreen gekry wat ons nou vir die kamera stelsel in die huis gebuik.

Kyk of sulke upgrade nog beskikbaar is.

Moet byse, so het ons n "watercooler" tent, braaier waaier en vele ander goed gekry om mee te kamp.

Ek het bande op n voertuig gesit en n smokey joe weber braai gekry. Ok dit was slegte bande. Het weer bande opgesit en n portable DVD speler gekry. Dit vir 3 jaar in n kas gebere totdat 1ste kleinkind gebore is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 09:45:49 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

hehe dis okay, ek verstaan dit kom van 'n goeie plek af.  Hulle le darem nie heeldag en kyk nie, en dis sooo sag ons wat buite die wa sit kan niks hoor nie.  Ons neem darem almal in ag.  Het een gekry by Game, wou nie so duur betaal nie, maar nou ja, het maar die ding gekoop.

My seun is ook baie slim, sy intelegensie is op 'n kind 2 jaar ouer as hy se vlak.  En hy weet, net in die aande kyk hulle een movie en that's it.  Albei van hulle is in elkgeval aan die slaap voor hy klaar is. Hy't gese, Ma jy moet my wiskunde boekies en goed saam vat anders gaan ek dom raak die vakansie.  Toemaar boetie, dit vat meer as dit vir jou om dom te word lol

Julle almal moet lekker kamp en veilig ry.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 17:47:31 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11377
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Weerlig het myne uitgeslaan.  Versekering het nuwe kom aflaai. NOU ja toe smart TV.

Ek sit juis nou hier in die sit kamer en chat met julle op CP.com deur die smart tv en fibre connection.

Lekker groot letters het nie eers n bril nodig nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 21:24:28 pm
Willem
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 29 Dec 2009

Ja Leon gebruik hom my vriend, ons moet by bly met die nuwe tegnologie, ek hou daarvan  . Hoop Kitty kyk ook al lekker Tv daar in haar kARAVAAN .HA ha !!!!!!!!!!!!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2018 @ 18:48:45 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6695
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

hehe dis okay, ek verstaan dit kom van 'n goeie plek af.  Hulle le darem nie heeldag en kyk nie, en dis sooo sag ons wat buite die wa sit kan niks hoor nie.  Ons neem darem almal in ag.  Het een gekry by Game, wou nie so duur betaal nie, maar nou ja, het maar die ding gekoop.

My seun is ook baie slim, sy intelegensie is op 'n kind 2 jaar ouer as hy se vlak.  En hy weet, net in die aande kyk hulle een movie en that's it.  Albei van hulle is in elkgeval aan die slaap voor hy klaar is. Hy't gese, Ma jy moet my wiskunde boekies en goed saam vat anders gaan ek dom raak die vakansie.  Toemaar boetie, dit vat meer as dit vir jou om dom te word lol

Julle almal moet lekker kamp en veilig ry.

Na meer as 30 negatiewe posts het jy dit gedoen.

Trots op jou. 

Weet sommer die kids is gelukkig.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2018 @ 18:54:59 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6695
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek sal net blou flieks kyk, maar darm is die Girl daar.......

Die explorer se ligte binne het twee verstellings. Wit lig en blou lig wat die muskiete uit hou.

Wat het julle gedink LOL.

Terg altyd die Girl om n TV in die wa te sit met die blou lig.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First