English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 786
Total Replies: 209 421
Total Views: 81 315 806
topics: 727
replies: 9 866
views: 3 101 416
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Karavaan “cover”

replies: 21
views: 304
04 Dec 2018 @ 13:12:57 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1079
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Ons het Balito toe verhuis en wil voorlopig ons wa onder sinkdak by stoorplek stoor. Hy gaan namiddag son kry. 

Ek het konrak gemaak met All Outdoors in Pretoria wat n maakpas cover vir ons wa kan maak vir raps minder as R3000. 

Het julle enige kennis van hulle spesifieke produkte?

wat dink Julle daarvan?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 17:00:42 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het self nog nooit besigheid met Romeo gedoen nie, maar as ek ooit weer n cover sou moes koop, sou Romeo ook op my lys gewees het as gevolg van positiewe terugvoering wat ek al van hom gelees het. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 17:57:38 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6451
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Laat hulle een maak van Army tent seil, hy hou langer.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 19:14:23 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1079
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Ek het self nog nooit besigheid met Romeo gedoen nie, maar as ek ooit weer n cover sou moes koop, sou Romeo ook op my lys gewees het as gevolg van positiewe terugvoering wat ek al van hom gelees het. 

Dankie Geert. Goed om positiewe terugvoer te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 06:10:41 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 579
Joined: 09 May 2014
Experience: 24 years

Ons het Balito toe verhuis en wil voorlopig ons wa onder sinkdak by stoorplek stoor. Hy gaan namiddag son kry. 

Ek het konrak gemaak met All Outdoors in Pretoria wat n maakpas cover vir ons wa kan maak vir raps minder as R3000. 

Het julle enige kennis van hulle spesifieke produkte?

wat dink Julle daarvan?

Ek het nou al my 3de karavaan se seil by hom laat maak. My seun en dogter het ook vir hulle karavane seile by hom laat en ek/ons kan hom defnitief aanbeveel. Die voordeel is dat die seil "custom fit" is vir jou spesifieke karavaan model.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 06:22:44 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Dis net baie belangrik dat die wa steeds in die koelte moet staan onder daai seil want in die son word dit baie warm onder daai seil.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 06:31:21 am
steamer
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 907
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 44 years

What about shade cloth for the side that gets the sun?

Mine works very well and cheap to install.

Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 08:31:49 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 579
Joined: 09 May 2014
Experience: 24 years

Dis net baie belangrik dat die wa steeds in die koelte moet staan onder daai seil want in die son word dit baie warm onder daai seil.

Dit is waar. My wa en kinders s'n staan ook nog onder afdakke en my kante het skadunet waar dit nie teen die kant van die motorhuis muur is.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 10:15:34 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

What about shade cloth for the side that gets the sun?

Mine works very well and cheap to install.

With the experience I have of these covers they only ad value in that the caravan stays clean between the camping trips.  The down side of them are:

  • If the van stand in the sun with the cover on the heat generated inside causes the wall paper to bubble and the sealant under the aliminium strips sweats more (You normally see the dust collects on it after a while). This means that the sealant losses it effectiveness much quicker.
  • If the cover fits lose over the van the wind can start to move it and that in turn rubs the dust under the cover basically into the fibrglass resin. It makes light brown patches wich no polish will remove.

So yes the cover works well but watch out  for the heat generated under it in the sun. And the wind that can rub it against your van.

Other than that it is something I would rather buy than a travel blanket.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 11:40:57 am

Die karavaan staan onder sink afdak wat seker n meter hoër as die karavaan se dak is. Daar sal dus voldoende lugvloei wees wat (ek hoop) die ergste hitte van die karavaan sal weghou. Die voorkant van die wa sal so uur op 'n dag oggendson kry en die agterkant sal in namiddag so vir twee ure son vang. Die kante is beskerm. 

Dit is vir my belangrik dat ek die wa teen die ergste elemente sal beskerm en dat die seil nie die wa se verf beskadig nie. Dit moet dan ook kan asem haal sodat die vog uit die lug deur die "cover" sal verdamp en dat dit nie vasgevang word en roes bevorder nie. Ek ken nie die Natalse weer nie.

Julle insette is vir my belangrik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 13:21:43 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek glo dit gaan vir jou werk. Die skadu is uitgesorteer check maar net die wind effek op die seil.  

Wat is die kanse jy by die plek eerder 'n skadunet van die dak af aan die voor en agter kant kan vasmaak. dat dit nie jou wa raak nie.

Iets soos die. Dis maar hoe ek my wa stoor. Ek het ook 'n driehoek seil gemaak wat oor die A raam pas met bagasie rekke na die voorste hoekstutte toe. So die neus/A-raam is ook beskerm.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 14:31:24 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1079
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Ek glo dit gaan vir jou werk. Die skadu is uitgesorteer check maar net die wind effek op die seil.  

Wat is die kanse jy by die plek eerder 'n skadunet van die dak af aan die voor en agter kant kan vasmaak. dat dit nie jou wa raak nie.

Iets soos die. Dis maar hoe ek my wa stoor. Ek het ook 'n driehoek seil gemaak wat oor die A raam pas met bagasie rekke na die voorste hoekstutte toe. So die neus/A-raam is ook beskerm.

Dit is ongelukkig by storage plek hier in Ballito. Ek dink nie hulle gaan dit waardeer as ek skadunet van die dak af hang nie  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 18:04:22 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Heindrich

Ek het tyd gelede ook oor 'n karavaan cover gevra hier op die forum, maar in iemand anders se draad (het gaan soek, kry dit nie).

As ek die terugvoer onthou was dit in totaal gelykop, ja en nee.

Jou wa gaan nie lank daar gestoor wees voor jy ander plan implementeer het nie.

Ek sit met dieselfde probleem hier in Malelane met ergere hitte en humiditeit, net sonder wind.

Ek sou nie die oortreksel ding doen nie. Jy het hitte, met humiditeit maar ook gereëld wind!

Jy gaan net hitte en vog bymekaarmaak in jou karavaan. Die bietjie son soggens en middag gaan nie veel invloed hê nie.

Ek sou net die opwipdak gelig hou sodat daar mate van verdamping kan plaasvind deur die seil van die vog. Die wind sal ook hier help.

Ek plaas een van hierdie vogabsorbeerders in die wa en vervang dit elke twee weke. Jy sal verbaas wees hoeveel vog dit opvang in daardie tyd. Maklik 500ml. En dit is sonder 'n oortreksel!

Sterkte met hierdie besluit.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 06:34:00 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1079
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Pottie......jy is heel waarskynlik reg. My probleem is nie werklik die son nie. Die cover gaan wel die wa tot n mate skoon hou maar dit kan steeds vog inhou. Ek het gister van die vogabsorbeerders ingesit. Dit werk blykbaar baie goed. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 22:50:11 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 29 years

Gee asseblief ‘n bietjie meer inligting oor die “vogabsorbeerders”, wat is dit, hoe lyk dit, waar koop ‘n mens dit en wat kos dit?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 06:48:28 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek stem saam met Pottie. Siende dat jou wa warmste gedeelte van die dag elkgeval in die koelte is, jou grootste vyand daar langs die kus die vog en die wind is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 18:47:23 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1079
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Gee asseblief ‘n bietjie meer inligting oor die “vogabsorbeerders”, wat is dit, hoe lyk dit, waar koop ‘n mens dit en wat kos dit?

Mica hier in Ballito verkoop dit. Dit kom in n plastiek bak soortgelyk aan n twee liter roomys bak. Binne in is n geseëlde plastiesakkie met kristalle wat weer in net agtige sakkie is. Sodra jy dit uit die plastiesak haal plaas jy die net sakkie met kristalle in plastiekbak. Dit vang dan vog in die lug op en versamel die water in die bak. Jy gooi kort kort die water af sodat kristalle hulle werk kan doen. Die kombinasie kos so R55 en refil kos R35. Jy koop dus nie elke keer die roomysbak nie. 

Dit hou blykbaar so maand binne jou wa. Hou deure oop sodat dit alle vog uittrek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 19:29:30 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Mica hier in Ballito verkoop dit. Dit kom in n plastiek bak soortgelyk aan n twee liter roomys bak. Binne in is n geseëlde plastiesakkie met kristalle wat weer in net agtige sakkie is. Sodra jy dit uit die plastiesak haal plaas jy die net sakkie met kristalle in plastiekbak. Dit vang dan vog in die lug op en versamel die water in die bak. Jy gooi kort kort die water af sodat kristalle hulle werk kan doen. Die kombinasie kos so R55 en refil kos R35. Jy koop dus nie elke keer die roomysbak nie. 

Dit hou blykbaar so maand binne jou wa. Hou deure oop sodat dit alle vog uittrek. 

Heindrich

Gaan die vogapparaat nie die omgewing se vog ook optrek as jy die wa se deur gaan ooplos nie?

Ek sou reken die deure oop kan binne in jou huis werk.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 20:46:16 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1079
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Heindrich

Gaan die vogapparaat nie die omgewing se vog ook optrek as jy die wa se deur gaan ooplos nie?

Ek sou reken die deure oop kan binne in jou huis werk.

Jammer Pottie.......ek bedoel eintlik dat ek al die kasdeure binne die karavaan oopmaak sodat daar nie vog binne die kaste vasgevang word nie. 

Ek verneem ook dat die mense hier in KZN ook n kleiner weergawe van die ding in die huis se kaste wat nie baie gebruik word nie plaas. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 21:06:22 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 29 years

Dankie Heindrich. Ek wonder of dit ook binnelands beskikbaar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 21:11:23 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 29 years

Dankie Heindrich. Ek wonder of dit ook binnelands beskikbaar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 22:08:06 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Dankie Heindrich. Ek wonder of dit ook binnelands beskikbaar is.

As jy Malelane as binnelands reken, dan ja.

Ek het juis die kleiner een hier by ons plaaslike Spar gekoop.

Hy hou so 2 weke.

Ek gaan definitief na die groter een soek wat Heindrich op afgekom het. Ek reken hoe groter hoe meer effektief.....en klink my meer ekonomies.

Gaan my wa in Januarie weer terugbring van Pretoria af huistoe. Behoort hom dan weer te kan hanteer. Einde Januarie, die hele Februarie tot vroeg Maart is ons humiditeit op sy ergste. Saam met die uitermate hitte is dit nie goed nie. Dan behoort die groter 'dehumidifier' sy ding te doen.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous