English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 791
Total Replies: 209 477
Total Views: 81 329 764
topics: 728
replies: 9 874
views: 3 102 701
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Bloemwa Buitelewe Sentrum - Uitstekende diens

replies: 4
views: 170
15 Nov 2018 @ 11:57:33 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 9 years

Lanklaas so goeie diens gekry soos nou by Bloemwa. Dit is 'n nuwe plek wat nou oopgemaak het in Bloemfontein deur  'n dame met die naam Jackie. Sy was vir omtrent 30 jaar by Sunseeker in Gauteng.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 16:53:40 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10356
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Is dit ook n agent vir nuwe karavane?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 18:29:16 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 9 years

Is dit ook n agent vir nuwe karavane?

Ja Geert, maar dit lyk na boswaens. Ek dink dit is die Echo reeks.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 20:54:47 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1603
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Ja ek onthou vir Jackie. Waar in Bloemfontein het sy die besigheid begin?

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2018 @ 07:05:49 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 9 years

Ja ek onthou vir Jackie. Waar in Bloemfontein het sy die besigheid begin?

Piet, in Langenhovenpark. Ek glo sy gaan 'n groot sukses maak van die besigheid en haar perseel is maklik bereikbaar.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous