English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 808
topics: 913
replies: 12 252
views: 3 192 013
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Portable 12v pressure washer

replies: 23
views: 429
23 Oct 2018 @ 16:42:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien onder "NEWS" op hierdie website hierdie interesante produk....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2018 @ 16:43:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Click op hierdie LINK om na die betrokke bladsy te gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2018 @ 06:28:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk ek sal verseker so iets aanskaf. Ek sit juis nou met die probleem dat my presure washer se handvatsel en spray nozzle gebreek het en ek kry nie een om dit te vervang nie.

Nuwe masjien en dan nou portable ook  kan goed werk ja.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2018 @ 07:17:08 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 725
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Kyk ek sal verseker so iets aanskaf. Ek sit juis nou met die probleem dat my presure washer se handvatsel en spray nozzle gebreek het en ek kry nie een om dit te vervang nie.

Nuwe masjien en dan nou portable ook  kan goed werk ja.

Hi Leon,

Watse pressure washer het jy?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2018 @ 07:42:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hennie dis 'n Black & Decker 1700. Die masjien werk nog 100%. Ek sukkel net om 'n nuwe Handle/Nozzle vir hom te kry. Die water stroom uit die handle uit as die masjien aan is.  Nadeel is die pyp en handle is als aan een. Met die nuwes skroef die pyp by die handle ook in.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2018 @ 08:44:05 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1981
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Onderdele vir pressure washers is 'n groot probleem. Ons gebruik Karcher masjiene en as die pyp of nozzle breek dan kos dit amper dieselfde as wat jy 'n nuwe masjien kan koop.

Het eenkeer 'n nuwe masjien gekoop vir R300.00 meer as wat die pyp en nozzle kos.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2018 @ 13:06:05 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 669
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Onderdele vir pressure washers is 'n groot probleem. Ons gebruik Karcher masjiene en as die pyp of nozzle breek dan kos dit amper dieselfde as wat jy 'n nuwe masjien kan koop.

Het eenkeer 'n nuwe masjien gekoop vir R300.00 meer as wat die pyp en nozzle kos.   

Dit is hoekom ek nou net die cheap no name brand koop in die toekoms.

Goedkoper om R1000 te betaal en die ding hou 1jaar en `n week as R3000 betaal en hy hou 1 jaar en `n week. En dan weet ek as hy voor dit breek  dit word nie weggestuur om reggemaak te word. Kry eerder `n nuwe een.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2018 @ 13:12:27 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het ook een wat lek maar n friend het die 12v een maar hy kan nie met die 220v vergelyk nie baie swaker

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2018 @ 17:19:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nie nog n gadget nie. Darm werk myne nog.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2018 @ 19:08:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klink nie na slegte prys nie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2018 @ 06:25:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klink nie na slegte prys nie....

Geert ek het hulle al teen daai prys gesien. Dis net sy druk is nie so hoog nie. Amper selfde as wat Willem oor die 12V se.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2018 @ 16:22:05 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2960
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Lyk na oulike speelding.

Sal beslis nie lank hou as jy hom baie gebruik nie. Behoort okay te wees om karavaan mee te was veral die dak

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2018 @ 08:09:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het Snomaster gekontak oor die prys van die Portable Presure Washer (PPW).  Terugvoer is net onder die R2000.

Gelukkig het Hennie my kon help met 'n Handle/Nozzle vir my Black&Decker 1700X power washer.

Dankie Hennie jy is 'n ster en staatmaker. Gaan hom gedurende die dag haal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2018 @ 08:52:14 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 725
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ek het Snomaster gekontak oor die prys van die Portable Presure Washer (PPW).  Terugvoer is net onder die R2000.

Gelukkig het Hennie my kon help met 'n Handle/Nozzle vir my Black&Decker 1700X power washer.

Dankie Hennie jy is 'n ster en staatmaker. Gaan hom gedurende die dag haal.

Plesier my maat.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 07:17:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Pressure Washer Promotion

Snomaster GFS-C1F Pressure Washer

Snomaster 12volt pressure washer is an ideal "convenience" tool , saving you time.

This portable washer is ideal to rinse off at the beach , trailer , vehicle or wash down your dirt bike.

The battery operated unit that can also run off 12volt and last for about 30min.

The 17ltr water storage is enough to rise down a small caravan.

The retail promotion price will be R1699.00 incl vat , reduced down from R2000.00.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 07:31:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek wonder wat is die werklike "Presure" van die ding.

Ek het 'n gevoel hy is basie soortgelyk aan die druk wat uit die nozzle van my gewone hosepipe by die huis uit kom.

Steeds 'n gemaklike ding om te hê as jy in 'n woonstel blok bly en jy wil gaan kar was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 09:19:30 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4067
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

My Karcher packed up about a year ago never replaced it. I mainly used to to wash down the paving which packs with moss down here. Now I wait until I have a few areas I need to wash and just hire one for the day. If it packs up while i'm using it then its there problem not mine.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 09:35:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My Karcher packed up about a year ago never replaced it. I mainly used to to wash down the paving which packs with moss down here. Now I wait until I have a few areas I need to wash and just hire one for the day. If it packs up while i'm using it then its there problem not mine.

Spray vinigar on paving after you washed it.....will help against growing of moss

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 09:48:00 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4067
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Spray vinigar on paving after you washed it.....will help against growing of moss

Geert, will try that nextime do you spray it on neat or diluted ? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 10:02:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, will try that nextime do you spray it on neat or diluted ? 

Click on link.......

 

https://www.gardenguides.com/92193-kill-moss-vinegar.html

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 10:56:50 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4067
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Geert tks I will definetly try this. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 10:56:54 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4067
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Geert tks I will definetly try this. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 12:07:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I heard that vinigar helps getting rid of weeds between paving bricks as well.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 14:11:45 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4067
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I usually wash the paving with a solution of chlorine the use the high pressure system. That lasts for a year.Used to make use of roundup spray for the weeds but I have stopped using roundup. I'll try the vinegar for the weeds next time as well.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required