English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 330
Total Replies: 204 972
Total Views: 80 957 921
topics: 688
replies: 9 203
views: 3 065 248
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Jurgens toe

replies: 74
views: 1666
page 1 of 2
20 Aug 2018 @ 18:50:02 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 23 years

Sien op Facebook hulle deur is toe.

Nogal baie kommentaar deur die mense.

Wonder wie gaan nou agter die Sensation produkte staan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 18:57:23 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1000
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Was Saterdag by n handelaar en hy het my dieselfde gese. 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 19:21:19 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Wow...wat sal die rede wees? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 20:37:42 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Ja ek het ook so twee weke gelede by ons handelaar verneem daar is probleme. Op daardie stadium het hulle nie meer hulle fone beantwoord nie. Die gerugte het ook die rondte gedoen dat hulle aankoper sy eie besigheid begin het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 21:09:21 pm
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 948
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Dit beteken dat daar nou eintlik geen karavaan vervaardiger in die land oor is nie? (Ek verwys nie na nuwe start-ups nie...hulle moet hulleself eers bewys.) Hier kom 'n ding, daai ou Fleetline van my is nou 'n klassieke versamelstuk!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 21:14:07 pm
Sarel en Elsie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 24 May 2015
Experience: 32 years

Het vandag dieselfde ervaring gehad. Het gebel vir 'n afspraak maar ingelig dat Sensation nie werk nie en dat hulle volgende Maandag moontlik sal begin. Volgens ander Sensation eienaars is dit die standaard antwoord vir die afgelope maand.

Leon, wat het jy gehoor? Ander Sensation eienaars?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 21:14:45 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Dit sal n groot jammerte wees as hulle nie oorgeneem word deur iemand anders en in die mark bly nie. Dit het gevoel of die mark nader begin beweeg het aan goeie kompetisie met die nuwe vervaardigers wat hul verskyning gemaak het.....op die ou einde gaan dit seker goedkoper en nuwe tendens wees om karavane in te voer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 21:17:50 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Het vandag dieselfde ervaring gehad. Het gebel vir 'n afspraak maar ingelig dat Sensation nie werk nie en dat hulle volgende Maandag moontlik sal begin. Volgens ander Sensation eienaars is dit die standaard antwoord vir die afgelope maand.

Leon, wat het jy gehoor? Ander Sensation eienaars?

Iemand het nou die dag n opmerking gemaak dat as jy n Sensation wil bestel hulle nie vir jou die wag typerk of tyd van beskikbaarheid kan gee nie.....seker omdat hulle al geweet het daar gaan nie so n datum wees nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 05:47:28 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 23 years

Die meeste karavaanhandelaars is CI Jurgens.

Ek weet nie hoe hulle gaan oorleef nie.

Ons mense is nie bekend daarvoor dat ons fabrikate ondersteun wat ons in die steek laat nie.

Niemand gaan nuwe CI Jurgens produkte koop teen hemelhoë pryse en swak kwaliteit nie.

’n Vriend van my het ‘n nuwe Exclusive onlangs aangeskaf en ‘n lelike stel met Jurgens afgetrap toe die as gebreek het. Gelukkig vir hom is die wa herstel. Hy is nou in KNP en die slegte nuus kan mar eers wag vir nou vir hom.

Ek kan sien dat karavaan waarborge in die toekoms onderskryf sal moet word deur 3e partye. Wat sê die wet oor waarborge wanneer ‘n fabriek vou? My Sensation Vee het het al ‘n windstorm en die onlangse KNP haelstorm oorleef met minimale skade. Ek het besluit om hom nie in te stuur vir herstelwerk nie want die skade was te min. Dalk moes ek dit maar tog gedoen het.

Hier kom ‘n ding. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 06:00:56 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2627
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Is Jurgens toe of is hulls TOE?😀

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 08:08:46 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Het vandag dieselfde ervaring gehad. Het gebel vir 'n afspraak maar ingelig dat Sensation nie werk nie en dat hulle volgende Maandag moontlik sal begin. Volgens ander Sensation eienaars is dit die standaard antwoord vir die afgelope maand.

Leon, wat het jy gehoor? Ander Sensation eienaars?

Mense het my uit die kaap uit gebel om my Sensation by my te koop.  Hulle het 'n Maia bestel maar is reeds 'n maand terug al laat weet dat die karavaan nie gelewer sal word nie.

Tensy jy 'n ander maak as Jurgens, Sprite, Gypsey of Sensation koop gaan jy flippen lank wag.

Nou moet julle sien hoe gaan die pryse van Tweedehanse karavane op. Veral as daai wa nou nog mooi opgepas is.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 08:47:47 am
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 948
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Met die verwagte toename in waarde van 2de handse karavane sal diefstal ook toeneem? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 08:52:01 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1406
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 37 years

Do not pay any deposits to anyone !!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 09:00:35 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 23 years

I would expect n outdoor magazine editor to follow up with a ceo interview ASAP.

Not too much to ask I think.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 09:12:03 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

What about Jurgens in Australia. order your caravan from there.

Spring manne spring dis 'n geleentheid.

Invoer besigheid.

So vou alles in die land van ons.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 09:27:49 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Is Jurgens toe of is hulls TOE?😀

Wil ek ook weet. Gaan dit oor Ci waarvan die fabriek toe is of gaan dit net oor Ci se voortsetting van die produksie van die Sensation reeks karavane. Wat gaan van die manne se Campworld takke (soos Comet) word as hulle dan nou moeilikheid he?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 09:31:13 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Kom ons hoop dat dit net is weens bedryfs issues en dat dit net uitgesorteer moet word.

Nadeel is hoelanger hy toe is, hoe moeiliker is dit om die vervaardiging slyn weer op te "start". Mense wat op die lyn gewerk het kry ander werk en dis verlore kennis. Verlore kennis beteken tyd

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
21 Aug 2018 @ 10:12:42 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 23 years

Kom ons hoop dat dit net is weens bedryfs issues en dat dit net uitgesorteer moet word.

Nadeel is hoelanger hy toe is, hoe moeiliker is dit om die vervaardiging slyn weer op te "start". Mense wat op die lyn gewerk het kry ander werk en dis verlore kennis. Verlore kennis beteken tyd

Terugvoer op Facebook van mense wat daar gewerk het dui op toegemaak.

Die een persoon sê hulle is gevra om ‘n media vrystelling te doen maar daar het niks van gekom nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 13:03:05 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het nou net met 'n persoon gepraat wat deel is van die fabriek en verantwoordelik is vir Sensation waens.

Volgens hom is die fabriek net op kort tyd geplaas totdat die materiaal issues uitgesorteer is.  So kort weg gestel as die materiaal om waens te bou aangevul is gaan die fabriek weer aan.

Hy sê hulle hoop dit is uitgesorteer teen die einde van die week.

Kom ons kyk maar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 13:47:19 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ek het nou net met 'n persoon gepraat wat deel is van die fabriek en verantwoordelik is vir Sensation waens.

Volgens hom is die fabriek net op kort tyd geplaas totdat die materiaal issues uitgesorteer is.  So kort weg gestel as die materiaal om waens te bou aangevul is gaan die fabriek weer aan.

Hy sê hulle hoop dit is uitgesorteer teen die einde van die week.

Kom ons kyk maar.

Dankie Leon...hoop maar dis die geval

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 14:55:10 pm
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1406
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 37 years

Perhaps admin can do some translating for the many English only supporters of this forum and the products advertised here?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 21:24:36 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6324
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

oeps

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 19:27:28 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2270
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

This is only my own speculation and should not be seen as 100% true.

Obviously so much more has happened compared to my little 2c's worth here.

In my opinion the new owner Paul probably did NOT kill this company. 

He bought a "stripped down sinking ship" that he knew and saw it as the pride of the industry, just like you and I saw and knew this Jurgens Ci group as this once amazing company and group of brands. 

Only afterwards, did he realise that various major asset base and systems and procedures had been stripped away already.

Various internal systems and procedures, perhaps for example, the delivery systems of getting the products delivered nationwide to all the outlets, or the entire marketing processes or even HR and so many other departments had been "outsourced" into the corporate head office of the THEN holding company. 

Many of these major components were not handled from within actual factory anymore.   

Once he took it over, it was not possible to process and execute the full processes and commitments of the factory during the last one and a half years.  I can only presume he is actively trying rebuild it again. 

This is my brief and my personal opinion only and not necessarily totally or entirely correct. 

You can think further along these lines to get closer to the actual truth.

 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 19:55:24 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2270
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

The last information I got was... the factory is on "short time".

This should only be temporary as they gather and get things in order to reopen. 

 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
22 Aug 2018 @ 20:06:48 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

The last information I got was... the factory is on "short time".

This should only be temporary as they gather and get things in order to reopen. 

 

That's good news!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 20:11:20 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4303
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Also heard about the short time story... Whatever that means, I do see some issues if you need parts and backup support for Jurgens caravan owners...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2018 @ 22:51:23 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 480
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 38 years

Ek het my Fleetline nuut gekry en vrek ongelukkig oor swak vakmanskap. Het self van dit reg gemaak en die handelaar n paar van die anser goed herstel. In my opinie nie sy geld werd. Nou dat die laaste weer gawe uitgebring is het ek gaan kyk om dalk my Fleetline te ruil en op te gradeer. Dadelik gesien dat die kwaliteit net slegter geword het. Dan ook glo ek dit nuwe Jurgens is te swaar vir ons voertuie. Bv. Die 3 liter D4D wat sommige eienaars se Bybel van voertuie is het volgens pad ordinansie en reëls nie voldoen om die ou Penta te sleep wat nog van die nuwe en swaarder weergawe? Fabrieks fout? Dit kan enige besigheid kelder. Die Sentation is nog groter en swaarder. Nout ek hulp nodig want ons karre kan swaarliks volgens wet nie die goed sleep.

Waas die slim manne verduidelik asb

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2018 @ 06:18:36 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Die oorspronklike eienaar van Sensation het met 'n vraag aan hom die volgende gesê. Jurgens fabriek se gewig klassifikasies op die onderskeie karavane is nie reg nie.

Met die laaste weegbrug debakel het ons dit gesien. Daar was selfs mense wat hulle karavane laat oor weeg het en die gewig klasse laat regmaak het. So dit wat gesê was het toe uitgekom as 'n waarheid.

Ek het nou nie 'n vergelyking gaan maak tussen ou en nuwe gewigte nie, maar vermoed dat Jurgens nou net die ware data weergee.  Enigste manier is om 'n nuwe en ou Fleetline weegbrug toe te vat en dan jou afledings maak.

Dit sal werklik vir jou sê of daar wel groot gewigs verskille is van oud tot nuut.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2018 @ 11:07:01 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4303
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ek het my Fleetline nuut gekry en vrek ongelukkig oor swak vakmanskap. Het self van dit reg gemaak en die handelaar n paar van die anser goed herstel. In my opinie nie sy geld werd. Nou dat die laaste weer gawe uitgebring is het ek gaan kyk om dalk my Fleetline te ruil en op te gradeer. Dadelik gesien dat die kwaliteit net slegter geword het. Dan ook glo ek dit nuwe Jurgens is te swaar vir ons voertuie. Bv. Die 3 liter D4D wat sommige eienaars se Bybel van voertuie is het volgens pad ordinansie en reëls nie voldoen om die ou Penta te sleep wat nog van die nuwe en swaarder weergawe? Fabrieks fout? Dit kan enige besigheid kelder. Die Sentation is nog groter en swaarder. Nout ek hulp nodig want ons karre kan swaarliks volgens wet nie die goed sleep.

Waas die slim manne verduidelik asb

Ek het ook maar gedink my Fleetline (ook nuut) is nie wat wonders nie, tot ek dit elkgeval vergelyk het met van die ander waens...... So ek is eintlik baie gelukkig met my Fleetline op die stadium....... AS ietsie pla maak ek maar self reg maar neewat, daars karavane waaroor almal tekere gaan as kwaliteit tot jy dieper kyk...

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2018 @ 11:56:47 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1406
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 37 years

Oh how well I remember being banned from this forum for suggesting that the factory was producing rubbish quality.....

I attached pics of little barrel bolts put on skew and ordinary rubber door stops holding up lids etc. Nothing in the vans were straight, doors, tops etc

Perhaps admin should send me a melktert by way of apology ?  laughing

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2018 @ 12:50:24 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 44 years

Terloops Leon, as die ou in die Kaap(of enige ander ou) nou jou Maia koop-wat dan? Hoop nie jy beoog om die kamplewe vaarwel toe te roep nie. Ek geniet jou deelname hier baie en beskou jou kommentare as goed en betroubaar en glo jy sal 'n leemte laat as jy ophou!

Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2018 @ 12:53:57 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Terloops Leon, as die ou in die Kaap(of enige ander ou) nou jou Maia koop-wat dan? Hoop nie jy beoog om die kamplewe vaarwel toe te roep nie. Ek geniet jou deelname hier baie en beskou jou kommentare as goed en betroubaar en glo jy sal 'n leemte laat as jy ophou!

Groetnis

Nee ek het die beplanning om te verkoop eers opsy gesit. Sou hy in elkgeval moes verkoop het ek net met my Tent en Gazebo gekamp.

Ewe gemaklik met dit ingerig.  Ons sal maar net die ablusie se storte weer moet gebruik dis al.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2018 @ 14:06:06 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

.....of hy het n Destination in die oog😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2018 @ 14:41:13 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 44 years

Gepraat van Destination, as Jurgens/Sensation sou vou is dit mos 'n gulde geleentheid vir Destination om dienste , reparasies, onderdele ens vir Sensation eienaars te verskaf-hulle ken immers die produk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2018 @ 14:53:52 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ek het dit al op ander drade ook genoem....Ek dink Quantum gaan nog goeie naam maak.....trotse afwerkings teen billikke prys. Ook nog nie gehoor dat hul produksie kort kort op halt gesit word nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2018 @ 06:32:14 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek stem saam Geert. Quantum se kwaliteit en idees is goed.  Ek sou net vir myself die uitleg aan die binnekant verander.

Riaan wat eers Sensation gebou het, het my gehelp met dit. Baie gelukkig met my wa. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2018 @ 22:41:46 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2270
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

It is so healthy for our industry to see all these new manufacturers doing well.   It's very healthy to have strong and diverse competition.

Exciting times ahead. 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2018 @ 06:23:13 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1406
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 37 years

Yes, competition quality wise will be great for us.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 11:50:36 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Hope the competition does something with the prices as well.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 15:15:27 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

I do not think that the closure of Jurgens will effect us with Jurgens Caravans badly. They were not very helpfull the last couple of years and i think there is enough spares available for many years to come.

I am glad to own one and will not do away with it.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 16:42:14 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Jurgens wasn't the manufacturer of hinges door handles and things alike. They just made use of various suppliers. Think that Campworld will be able to order from such suppliers.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 17:26:41 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

As 'n verskaffer wat watookal, verdwyn, ontstaan daar 'n behoefte wat deur ander gevul word.  Dink maar aan munisipale karavaanparke wat meestal so agteruitgegaan het dat dit nie meer ondersteun is nie, en kyk na al die privaat kampe wat toe ontpop het.  Dit sal met karavane ook gebeur as Jurgens-CI werklik vou.  Daar is mense wat die kennis het om kwaliteit karavane te voorsien- 'n paar is hierbo genoem.  Ek dink oor aan Robbie Kerkhoff wat nou Skippers bou maar vroeër die indrukwekkende Gazelles gebou het wat deur Jurgens oorgeneem en gestaak is.  Daar is meer sulke manne.  Ek hoop net een ding, en dit is dat nuwe en ander vervaardigers behoorlike suspensies sal gebruik en nie die rubber suspensies wat Jurgens gebruik nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 18:09:43 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ons kan sinspeel rondom die onderdele kwessie maar diegene wat die afgelope jaar houtafwerking benodig het soos ek in 2017 sal bewus wees daarvan dat die tydperk om te voorsien van Jurgens CI tussen 6 en 8 weke was. Die regte kleur kon glad nie voorsien word nie.

Verder as die firma wat Jurgens voorsien het nie genoegsame volumes meer het nie word die afwerking gestaak en so kan sekere onderdele ook gestaak word.

Mens hoef net te kyk hou kan gesukkel word om onderdele van Korea te kry vir toerusting wat bv 8jr terug gekoop is. 

Kleurskemas het ook 'n korter lewe soos meeste goed. Die modes verander vinniger. 

Vir my bly daar 'n risiko vorentoe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 11:27:40 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 33 years

Hi everyone ,from what I understand Jurgens may be put under business rescue and an administrator will be appointed.

But I do want to make a few points.

Jurgens is /was the largest mnf of caravans at  what  I believe was a very attractive price allowing many middle class families to own a caravan.The quality may not be the best but the pricing WAS attractive.Not so anymore .You have to run a efficient  factory with high volumes and low costs to achieve the pricing of the past ,I believe the new products should Jurgens continue will be a lot more expensive.

Should Jurgens be removed it will result in an increase in pricing of  all other caravans(shortages result in price increases) This will effect the total industry including resorts in my opinion ,or people will prefer tents etc.

Start up manufacturers have concentrated on high end caravans made to order and very small quantities and for people that can afford them .So this is not the answer to people that want to start caravanning and broaden ownership, apart from the EB issue and high fuel costs etc.

So lets hope the Jurgens issue gets resolved for the sake of spares and the industry .But my feeling is, we will see major price increases in all caravan products.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 13:55:48 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Nuus wat ek het.....

Plek gaan deur NUMSA vakunie oorgeneem word. 

Dan...  tot tyd en wyl hulle die twak uitgesort het, gaan hulle weer verkoop aan iemand.

Dalk n goeie ding vir ons want dan sal die werkers besef daars nie n alternatief vir staak om hoër lone nie. Boeke klop nie altyd nie. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 16:36:59 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Johan, is jy ernstig?  As dit is, glo ek nie Jurgens gaan gered word nie.  Watter kennis het NUMSA om 'n fabriek te bestuur en hoe gaan hulle teenoor die werkers optree: hulle aanmoedig om te staak of in belang van die maatskappy nie te staak nie?  Ek weet nie of hulle, of trouens enigiemand,  so 'n konflik van belange kan hanteer nie.  Daar was ook al sprake van 'n vakunie wat 'n lugredery sou begin, maar dit was maar idealistiese drome wat hierdie waarskynlik ook sal wees.

Bushbaby, I do not believe if Jurgens disappears it will necessarily push up the price of caravans, at least on the long run.  Price after all is determined by supply and demand, that is the first law of economics.  I also am not convinced lower priced caravans will not appear to fill the gap left by Jurgens.  Many of the present lower priced makes are manufactured by small, often family concerns, and they concentrate on quality.  Many of them at the moment, are more in the bush camper sector, but at least some of them will probably not have difficulty switching over to conventional caravans if they find a nish in the market.

I think if the big elephant, of which there are more and more complaints, disappears, we might see an exciting time in caravan choices.  Jurgens/CI have been actively squashing upcoming opposition which might now thrive. It will however, be sad to see old names disappear from the scene: Jurgens, Sprite, Gypsy- we grew up with these names.

Interesting that Gypsy, that was CI's top name, has not been relegated to two sub-standerd units for which I doubt there is much demand.

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 17:22:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Fred ek sal jou n wats app stuur van info wat ek ontvang het.

Dan plaas jy dit hier. Eks te dom om dit te doen. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 20:38:20 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2627
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

If they are to be put under business rescue I'm afraid then its bye bye. No business have survived business rescue.

A Union take over? I doubt it will ever happen! There are bigger businesses with more workers they will look at.

Let's face it, they are in trouble and it will have a effect on all customers new or old Van's. 

How many times have they been taken over? I remember at a time they were part of the Imperial group?

The best thing that could happen is to split them up eg. Sprite on it's own

Jurgens on it's own

Gypsey on it's own.

Let them compete against each other!

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 21:36:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Fred ek sal jou n wats app stuur van info wat ek ontvang het.

Dan plaas jy dit hier. Eks te dom om dit te doen. 

Leon .

Het vir jou ook wats app gestuur. Sien Fred se wats app is af.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 08:15:10 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Johan, My Whatsapp is nou aan- stuur asb die foto.  Myne is slegs aan wanneer ek op wifi in my huis is en snags skakel ek die wifi ontvangs op die foon af om batterykrag te probeer spaar.

Grumpy/Hannes, as dit kan gebeur, kan dit net positief vir die karavaanbedryf wees, maar die drie is nou so inmekaar geweef dat dit maar net drie name is en nie meer drie entiteite nie, so ek glo nie dit sal kan gebeur nie en daaroor is ek baie jammer. 

As iemand iets opgebou het tot sukses, het hy trots wat hom dryf.  Verkoop hy, is dit vir die volgende eienaar maar net 'n belegging en die gees van die onderneming is weg.  Dieselfde het ook met Venter treilers gebeur.  Ek dink ons moet maar eerder hoop op nuwe opkomende ondernemings met trots en 'n visie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 10:06:27 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Wel ons sal seker almal dinge hier dophou. Ek glo egter nie wat genoem is sal gebeur nie maar om onder administrasie te wees het al baie besighede gered. Dit behoort tyd te gee om kopers te kry en koste te bespaar ipv net toemaak.

Net soos die OK groep vir R1 verkoop is aan Shoprite kan iemand dalk na vore kom. Dit het alles te doen met prys. Dit sal goed wees om te hoor wat dink v d ander vervaardigers se direkteure van wat die finansiele posisie is en of hulle sal belangstel.

Dink maar net aan die jongste in SA - African Bank.

Dis tog net die skuldeisers wat die proses kan steun ongeag wie na vore kom. Geld sal praat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First