English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 524
Total Replies: 207 712
Total Views: 81 131 147
topics: 712
replies: 9 663
views: 3 085 550
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Fiamma Super Kem Blue

replies: 13
views: 312
10 Aug 2018 @ 10:23:52 am
FIAMMA
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 22 Apr 2013
Experience: 6 years

The most powerful detergent for fixed and portable toilets. Practical 2L bottle with convenient level indicator for easy dosage. The only detergent with security seal for your safety. Concentrated double-action formula that continues working whenever you go and in any weather condition. Disintegrating, deodorizing, sanitizing, pleasantly scented fluid (pine essence), containes anti-freeze for temperatures up to -20ºC. Eliminates bad odours 90% biodegradable. Essential for Kassett and portable toilets. Keeps the tank clean.

The price is R 159.28 incl Vat

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2018 @ 17:44:19 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Do you have any proof for safety of the product??

- What to do if you drink it by accident?

- Affects against nature?

- Are you a certified supplier?

I can carry on forever with questions.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2018 @ 01:47:13 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6035
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Nog nie in winkels of karavaan plekke gesien nie, ek gebruik die bottels wat saam met die pot kom, die vrou hou nie van die reuk van die koopkoop kemikale nie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2018 @ 23:58:59 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 510
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Nog nie in winkels of karavaan plekke gesien nie, ek gebruik die bottels wat saam met die pot kom, die vrou hou nie van die reuk van die koopkoop kemikale nie.

Stem weereens met jou saam Willem.

Beste ou om te antwoord is die ou wat die toilet skoonmaak. In ons opset is dit ek, want dit resorteer in ons wa onder 'tegnies'

Die blou, effe duurder chemikalieë ruik nie as jy met dit werk nie en dit los geen ander vreemde onaangename reuke nie. Selfs 'skoon' indien dit per ongeluk met jou in aanraking kom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 09:18:26 am
FIAMMA
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 22 Apr 2013
Experience: 6 years

Do you have any proof for safety of the product??

- What to do if you drink it by accident?

- Affects against nature?

- Are you a certified supplier?

I can carry on forever with questions.

Good Day DK,

Thanks very much for your reply.

If in contact with eyes - Rinse cautiously with water for several minutes

If swallowed - Rinse Mouth, but it is harmful if swallowed

It is also harmful if in contact with skin.

Waste tank is to be emptied in the correct disposal places and to use clean water to rinse it.

We are a certified company as we import Fiamma products. We are also the same compamy as Bobo Campers which rents out Motorhomes.

Please let me know if you have any more questions.

Have a great day.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 09:21:55 am
FIAMMA
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 22 Apr 2013
Experience: 6 years

Nog nie in winkels of karavaan plekke gesien nie, ek gebruik die bottels wat saam met die pot kom, die vrou hou nie van die reuk van die koopkoop kemikale nie.

Goeie Dag WJ,

Dankie baie vir die terug voer.

Ons het dit nie te koop in die Campworlds of Kamp winkels nie oor ons direk aan die publiek verkoop. Ons is gebaseer in Benoni en het ook ander produkte hier om na te kyk.

Die Super Kem Blue het nie n sterk kemikale reuk nie en ruik dus na die "pine essence"

Julle is welkom om te laat weet as julle sou belangstel en ek kan dit altyd gaan aflaai by die naaste Kamp plek wanneer ek in daardie area is.

Laat weet asb as daar nog iets is waarmee ek kan help.

Lekker daggie verder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 10:35:17 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1567
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Hoekom sou enigiemand dit wil drink?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 20:48:21 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6401
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Sal hulle ook graag wil gebruik omte sien wat is hul uitwerking.

Moet ook maar die skoonmaak ding doen.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2018 @ 09:57:06 am
FIAMMA
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 22 Apr 2013
Experience: 6 years

Sal hulle ook graag wil gebruik omte sien wat is hul uitwerking.

Moet ook maar die skoonmaak ding doen.

 

Goeie Dag, 

Dankie baie vir die terug voer.

Laat weet as jy wil bestel.

Lekker daggie verder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2018 @ 10:27:19 am
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1564
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Chanelle is dit net daar in Gauteng by julle beskikbaar? Ons ry more hier uit KZN om te gaan blomme kyk. Slaap oor in Bloemfontein. Het julle in Bloemfontein n verspreider?

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2018 @ 11:12:39 am
FIAMMA
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 22 Apr 2013
Experience: 6 years

Chanelle is dit net daar in Gauteng by julle beskikbaar? Ons ry more hier uit KZN om te gaan blomme kyk. Slaap oor in Bloemfontein. Het julle in Bloemfontein n verspreider?

Goeie Dag Piet,

Dankie baie vir die terug voer.

Die Campworld in Bloemfontein koop produkte by ons maar hou dit nie aan nie, so julle gaan dit net kry by ons tak in Benoni.

Lekker daggie verder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2018 @ 15:35:22 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1564
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Dankie vir die terugvoer......ongelukkig is Benoni bietjie ver uit my roete uit.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 06:56:02 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10458
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Hoekom sou enigiemand dit wil drink?

Kiddies jong!  Met hulle in die omgewing is enigeiets moontlik as so bottel rondstaan.

 

Ek gebruik maar die Thedford produk in die klein Porta-Potti en die Eco sakkies in die Maia se toilet. Bloot omdat dit vryklik beskikbaar is.

Dankie vir die terugvoer......ongelukkig is Benoni bietjie ver uit my roete uit.

My familie bly in Benoni en ek stel belang in 'n Fiamma Awning vol Automaties. Sal eendag 'n draai maak. Sa seker die adress op die NET kry? ?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2018 @ 10:15:21 am
FIAMMA
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 22 Apr 2013
Experience: 6 years

Kiddies jong!  Met hulle in die omgewing is enigeiets moontlik as so bottel rondstaan.

 

Ek gebruik maar die Thedford produk in die klein Porta-Potti en die Eco sakkies in die Maia se toilet. Bloot omdat dit vryklik beskikbaar is.

[quote]1022,250048275[/quote]

My familie bly in Benoni en ek stel belang in 'n Fiamma Awning vol Automaties. Sal eendag 'n draai maak. Sa seker die adress op die NET kry? ?

Hi Leon,

Dankie baie vir die terug voer.

Daar is n child lock op so jy kan die bottel nie net oopdraai nie, dis een van daai druk en draai in dieselfde beweging.

Die address hieronder:

32 Stanley Road

Nortons Home Estate

Benoni

Stuur my gerus jou epos address dan kan ek vir jou al die informasie oor die awnings stuur.

Lekker daggie verder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous