English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 282
Total Replies: 202 907
Total Views: 80 887 041
topics: 658
replies: 8 721
views: 3 050 414
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Snapp Chef - Featured Business

replies: 13
views: 243
07 Aug 2018 @ 13:28:46 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 1728
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

Snapp Chef - Featured Business

Leaders in Induction Appliances Save 50 % on electricity cook 64 % faster, the CHEAPER- FASTER- SAFER way of cooking.

Southern Africa's most loved annual caravan and camping guide.

Visit www.CaravanParks.com and get your Camp and Live Guide today!
https://www.caravanparks.com/66.Annual+Publication.htm

Are you interested in advertising in the guide?
Contact us on 033 326 1370

Also available as a FREE interactive pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2018 @ 15:05:08 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9452
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Nice products👍

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2018 @ 15:16:05 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9452
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Daar kort n "Y" agter Snapp

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 10:01:01 am
Hannes
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 46 years

Gladnie geluk ervaar met die snappy-induksiestoof nie. Telkemale die stoof na hul kantore geneem vir herstel en iederekeer het hul daaraan gewerk en moes ek betaal, waarmee ek nie 'n probleem het nie.  Ons het later besluit om die saak te laat en het 'n Russel Hobbs produk aangeskaf waarmee na jare se gebruik geen fout ervaar is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 14:53:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Ons het ook n Russel hobs induksie stofie. Vandag is ek spyt ek het nie drie jaar terug die dubbel plaat ene gevat nie.. maar nietemin n uitstekende manier om mee te kook. Roer eiers in n kwessie van 2/3 minute. Sit al aan die tafel met die res dan begin Elma roereiers te maak. Werklik baie oky. Deesdae se kook potterye en panne is omtrent almal induksie vriendelik.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2018 @ 21:04:22 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9736
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ons gebruik die Snappychef plate ook nou al n paar jaar.

Het nou wel gas stoof ingesit maar dit is steeds goedkoper om die induksie plaat te gebruik as jy iets op die stoof het wat baie lank moet kook

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 20:09:29 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4253
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ek het ook vir ons nou so Snappy Chef stoof en pan gekry.. Sal dit biethie toets.. Wil nog vir my vrou die potte stel ook kry maar die pan is meer vir ons vir ontbyt en pannekoek ens.. Wil dit sommer in die karavaan ook saamneem


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 20:57:38 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Nie so seker of die Induksie plate kampvriendelik is nie. Trek hulle dan nie soveel as 2kw wat baie naby aan die beperking is wat baie woonwaparke daar stel nie? Met ander woorde 'n 10 amp kragpunt.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 21:25:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Nie so seker of die Induksie plate kampvriendelik is nie. Trek hulle dan nie soveel as 2kw wat baie naby aan die beperking is wat baie woonwaparke daar stel nie? Met ander woorde 'n 10 amp kragpunt.

Nee wat. Ons gebruik ons sin al lankal by die kamp. Werk wonderlik, eintlik beter.

Behalwe braai op kole , is hierdie apparaat die beste.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 08:15:05 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4253
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Nie so seker of die Induksie plate kampvriendelik is nie. Trek hulle dan nie soveel as 2kw wat baie naby aan die beperking is wat baie woonwaparke daar stel nie? Met ander woorde 'n 10 amp kragpunt.

Hulle is juis baie ligter op krag en verstel ook die kragverbruik.. Kan moontlik net 400W of so ook gebruik.. Gaan neem nou mense met kamp stowe en daai elemente trek bykans elkgeval 2000W..?

Mirkogolf is ook naby 1400W en aircons kan selfs 2400W wees...

 


👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 19:40:45 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9736
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Nie so seker of die Induksie plate kampvriendelik is nie. Trek hulle dan nie soveel as 2kw wat baie naby aan die beperking is wat baie woonwaparke daar stel nie? Met ander woorde 'n 10 amp kragpunt.

Gebruik ons sin ook al lankal saam met die karavaan.  Dis soos hier bo genoem jy kies die verbruik volgens jou behoefte.  Nee wat hy werk puik solank jy die regte potte en panne het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 21:04:43 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3452
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Ek sien die een enkelplaat wat spesefiek vir kamp aanbeveel word trek 1200 watt maks.

Maar terwyl ons tweeplaat stofie met sy oond nog lekker werk sal ek dit nie vervang nie. Die twee plate saam trek 1600 watt en die oond 1600 watt as al twee elemente aan is. Kan nou wel nie al drie saam gebruik nie maar dit bied net meer alternatiewe kook/grill/bak opsies aan as 'n enkelplaat induksie plaat.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 21:11:50 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4253
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ons het ook die klein oondjie gehad met die 2 plaat stoof ens. Baie lekker gewerk maar my doel met die is nie net vir kamp of tuis of krag besparing nie. Dis ook om dit op die batterye te kan gebruik wanneer die krag wel af is (nie net load shedding nie, maar beskadiging van substasies en kabel diefstal wat maar pla). Vir dit is die snappy chef of enige verstelbare verbruik induksiestoof die ideale oplossing na gas (as jy gas het is dit puik)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 12:39:29 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9452
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous