English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 762
Total Views: 80 838 561
topics: 685
replies: 8 509
views: 3 061 955
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Portable Gas Heater

replies: 11
views: 425
10 Jul 2018 @ 10:57:39 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
product type
Portable heaters  
variable heat control
yes  
Brand
Megamaster  
 
model
FSFG0022  
 
colour
Black/Blue  
 
code
FSFG0022  
 
length
310  mm
 
width
160  mm
height
270  mm
Feature and Benefits
• Ideal for camping and general outdoor use, it's a reliable and cost effective heating solution for your next outdoor adventure  
Storage
Store in dry conditions  
Article/SKU Number
615320  
barcode
6009665589343  
shipping length
310  mm
shipping width
160  mm
 
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 11:04:54 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Skuus....foto wil nie hierbo wys nie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 11:31:48 am
Big5Spotter
Moon Member
77% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 9 years

Geert wat kos so verwarmer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 12:59:59 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het ook so verwarmer.  Net 'n rooi een. Het hom by my Skoonpa gekry en hy gebruik dieselfde gas canisters as die stofie wat ons onlangs bespreek het.

Ek het 'n canister gekoop om te kyk of hy werk.  Werk heel chapperig weet net nie hoe lank hy per gas houer gaan werk nie.

Nooit weer aangesteek nie. Hy staan in sy boks onder in die garage kas en stof vergader.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 13:21:46 pm
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 484
Joined: 09 May 2014
Experience: 24 years

Ek het ook so verwarmer.  Net 'n rooi een. Het hom by my Skoonpa gekry en hy gebruik dieselfde gas canisters as die stofie wat ons onlangs bespreek het.

Ek het 'n canister gekoop om te kyk of hy werk.  Werk heel chapperig weet net nie hoe lank hy per gas houer gaan werk nie.

Nooit weer aangesteek nie. Hy staan in sy boks onder in die garage kas en stof vergader.

Is hy dalk te koop?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 15:04:21 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Geert wat kos so verwarmer

Megamaster wat hom verskaf vra R449....ook by builders warehouse beskikbaar vir R499

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 06:06:47 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Is hy dalk te koop?

Ja hy is. Maak 'n prys as jy belangstel.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 09:56:04 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5911
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Baie duur op gas R25 PER selinder hou net 2 tot 3 dae hang af van hoe lank jy brand

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 07:19:44 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6223
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Lyk na n heel goei verwarmer om n vertrek gou warm te maak en voor die TV.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 18:25:12 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Hier is pic's van die een in my garage.

Gas 1

Gas2

Soos julle kan sien is hy klein en kompak. Die een het na 'n lank tyd se staan met die tweede kliek gebrand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 14:54:24 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Prys is R300. Sou iemand verder belangstel.

Ek het toevalig van hom onthou toe die plasing gedoen is.  Ek het glad nie werk vir hom nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 16:30:32 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2582
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Baie duur op gas R25 PER selinder hou net 2 tot 3 dae hang af van hoe lank jy brand

Dis wat my pla. Gas is nie goedkoop nie.

Ek gebruik net gas verwarmers in my huis en Lapa.

Staan heater laas saam gevat toe ons winterkamp gedoen het. Gebruik dieselfde bottel vir amacooka. Werk uitstekend.

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First