English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 762
Total Views: 80 838 557
topics: 685
replies: 8 509
views: 3 061 954
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Pizza dome

replies: 23
views: 367
06 Jul 2018 @ 16:36:23 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Gebruik een van julle hierdie produk en dalk terugvoering kan gee? Lyk of dit lekker kan werk!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 16:38:33 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Jy plaas dit blykbaar bo op jou braai rooster

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2018 @ 10:12:18 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5911
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Met al die goeters sal mens n v8 moet koop vir al die gewig braai maar liewers.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2018 @ 13:22:02 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6223
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Ek pitza by die huis.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
08 Jul 2018 @ 16:17:13 pm
Heindrich
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 918
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Moet lekker wees om so iets by die huis te hê, maar........Romans se pryse nog billik. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2018 @ 07:07:02 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek pitza by die huis.

 

Ha Ha ha ha ha.......................

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2018 @ 07:09:41 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek gaam een of ander tyd 'n Pizza oond bou.  Sal ook kyk na die idee.

Ek hou ook die draad dop vir hoe goed hy werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2018 @ 07:16:45 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ek gaam een of ander tyd 'n Pizza oond bou.  Sal ook kyk na die idee.

Ek hou ook die draad dop vir hoe goed hy werk.

Daar is n plek in Pretoria wat n pizza oond kit verkoop....jy bou dit dan by jou huis...dis nou die regte pizza oond waar jy vuur in maak. Ek sal vanaand die link soek en hier plaas.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2018 @ 07:22:34 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Sal waardeer. Want dis waarna ek kyk. Maar as die idee net so goed werk is dit baie minder moeite.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2018 @ 09:28:07 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Daar is n plek in Pretoria wat n pizza oond kit verkoop....jy bou dit dan by jou huis...dis nou die regte pizza oond waar jy vuur in maak. Ek sal vanaand die link soek en hier plaas.

Click op hierdie LINK om na die website te gaan....hulle is in Rosslyn

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2018 @ 16:42:11 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Dis wat dit kos. As jy self gaan haal kan jy daai R644 aftrek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2018 @ 17:02:34 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Om terug te kom na oorspronklike dome. Die onderkant waar daai groen gemerk is, is oop. So as jy hom op n rooster sit, dan volg die hitte die pad waar rooi lyne getrek is....pizza word lekker van bo af gebak. Lyk of dit goed kan werk! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 06:33:55 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Hel dis baie mulas vir so stukkie dop.  Dan is die kanse dat hy nie op my braaiertjie gaan pas nie groot.

Dankie vir die sketse en basiese werking.  Ek gaan sommer self een maak en 'n dik ceramic teel gebruik om die pizza op neer te sit aan die binne kant.

Dan ook effe ligter

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 06:49:43 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Hel dis baie mulas vir so stukkie dop.  Dan is die kanse dat hy nie op my braaiertjie gaan pas nie groot.

Dankie vir die sketse en basiese werking.  Ek gaan sommer self een maak en 'n dik ceramic teel gebruik om die pizza op neer te sit aan die binne kant.

Dan ook effe ligter

 

Daai prys hierbo is vir n volledige pizza oond wat mens bou...sien daai link. Ek wag nog vir die prys op die stainless steel dome....hulle het gister n katalogus getuur met pryslys, maar die dome was nie daarin nie....sal prys hier plaas sodra ek dit gekry het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 09:15:24 am
Skolopad
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 28 Feb 2018

Have a ceramic plate that came with gas bottel stove steel plate set up , and dome that can dubbel up as a "rooker cooker", also very effective, just alot lighter to cart around 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 13:14:48 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Daai prys hierbo is vir n volledige pizza oond wat mens bou...sien daai link. Ek wag nog vir die prys op die stainless steel dome....hulle het gister n katalogus getuur met pryslys, maar die dome was nie daarin nie....sal prys hier plaas sodra ek dit gekry het

Okay is regso dankie Geert

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2018 @ 15:59:00 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 459
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Ek is nogals geïnteresseerd in die Pizza Dome. Dit kan nogal welkome afwisseling wees wanneer jy kamp. By die huis maak ek 'n pizza wat (na my en my vrou se mening) nie 'n tree hoef terug te staan vir enige pizza-restaurant se pizza nie.

Ek het twee pizza-panne gekoop. Koop sommer my rou deeg by die plaaslike Spar en sit my "magheftetjies" op waarvan ons hou. 'n Lekker tamatie "base", mozzarella, aangevul met beleë Cheddar, bietjie Feta, ontpitte gehalveerde olywe, ham, pynappel en sampioene. Dit sal vrekkit lekker wees (indien die "dome" effektief is, om so-iets so "once in a blue moon" tydens kamp te maak.

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 12:57:38 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years

Met al die goeters sal mens n v8 moet koop vir al die gewig braai maar liewers.

 

Moet saamstem WJ. As dit nou kom by "goeders" vir kamp moet dit 'n baie belangrikke doel he of hy moet dan 'n veeldoel he. En hoe grooter en swaerder die item, hoe strenger is ek. BV -

Byl: hout kap, hammer, tent pen inslaan, selfverdeging, ens.

Cobb (amper soos 'n Webber): Roker, brood bak, vleis bak, pudding bak, ens.

As hy nie uiters nodig is, bly hy by die huis.

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2018 @ 22:53:43 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 324
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Ons vat die pizza pan saam en maak sommer pizza met die klein Weber.

Hy werk net so goed soos 'n pizza oond. Smaak soos restaurant pizza wat in 'n regte houtoond gebak is.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 16:42:52 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 459
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Ons vat die pizza pan saam en maak sommer pizza met die klein Weber.

Hy werk net so goed soos 'n pizza oond. Smaak soos restaurant pizza wat in 'n regte houtoond gebak is.

As jy sê "die klein Weber", bedoel jy die Smokey Joe (die heel kleintjie)?

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 17:14:29 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek sal so iets moontlik gebruik vir die huis. Te bulky en dalk swaar om saam te neem vir kamp.

Ek beplan Pizza oond by huis die is net makliker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2018 @ 20:38:58 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 324
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

As jy sê "die klein Weber", bedoel jy die Smokey Joe (die heel kleintjie)?

47cm Weber kettle braai

Hy vat net mooi 1 pizzapan

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 08:47:24 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Gebruik een van julle hierdie produk en dalk terugvoering kan gee? Lyk of dit lekker kan werk!

Gisteraand gesien die Pizza dome is net oor die R800 op" takealot"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2018 @ 08:50:23 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9547
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

R849 om presies te wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First