English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 130
Total Replies: 49 513
Total Views: 80 819 941
topics: 653
replies: 8 078
views: 3 044 478
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Nuwe karavaan vervaardiger

replies: 28
views: 582
Quick Navigation
4 days ago @ 19:57:12 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8747
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ek lees hierdie op Kamp & Karavaan se website - "Ge-copy en paste"

 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
4 days ago @ 19:57:41 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8747
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
A brand-new manufacturer is entering the South African road caravan market: Okto Caravans.
The team behind this new caravan is impressive, and includes Keith Laing, Tinus van Wyk, Ingo Ferreira, Derek Laing and Rudolph Vorster.
Keith has 17 years of experience in the caravan industry, of which a substantial part was as Managing Director of Jurgens Ci. Tinus has 13 years of experience in caravan manufacturing with Jurgens Ci, the latter half as Production Director.
Ingo is an industrial designer who was the Jurgens Ci designer for seven years, Derek is an engineer who has been key in the design and commissioning of certain work stations, and Rudolph is a mechanical engineer who was previously with Jurgens Ci and now does consultancy work; he has completed all the structural integrity checks on the Okto caravan.
Okto Caravans is also backed by Loftus Caravan City – South Africa’s largest caravan dealership, which has 30 years of retail experience and knowledge about what caravanners are looking for in a product. Woody, Joël and Neil Loftus oversee Okto’s marketing.

The first Okto caravan has an island bed in the front and dinette at the back, which can convert to sleeping space for two.
This incredible team is looking to make a big splash in the South African market with a “world-first” caravan body construction: The Okto is timber-less, with a sturdy aluminium and fibreglass framework. The wall construction is made of a fibreglass inner skin and an aluminium outer skin that are vacuum-pressed with a high density polystyrene sheet between the two. This makes the wall extremely well-insulated, strong, and still light. And, as no timber is used in the shell, wood rot is also no longer a problem. A unique roof design ensures a light roof that is totally waterproof
Okto Caravans uses some of the latest manufacturing machinery. The computer program of their CNC cutting machine ensures that all the parts are cut exactly to size, giving a perfect fit for all the hundreds of components that make up a unit. They also use the latest vacuum-press and glue-spreader technology, which ensures a high quality flawless finish.
Okto Caravans has used most of the latest European caravan technology, but has adapted some of it to meet South African conditions.
The complete chassis and axles are imported and designed by AL-KO in Germany. The chassis is made of rust-resistant galvanised steel. The caravan has independent suspension, which gives it excellent road-holding capabilities.

The medium-sized Okto has an inside and outside kitchen.
The caravan is expected to come in at just over 1 000 kg, with an axle capacity of 1 500 kg, which gives it a loading capacity of about 500 kg. Design features include an island bed, pop-up roof, plenty of outside work surfaces, and a kitchen. The Okto comes standard with 220 V, 12 V with(((?))) battery and charger and a gas system, as well as a large double-door Defy fridge/freezer (that runs off 12 V, so it will work when there is no 220 V, as well as while being towed.
The Okto fits in a standard garage, which is a big plus in a modern world where more and more people live in townhouses.
The new manufacturer is based in the North of Pretoria. Loftus Caravan City will be the distributor for Gauteng; dealers in Cape Town and Durban have also been identified.
👍
5
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
4 days ago @ 20:07:30 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 6108
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Ken hulle nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
4 days ago @ 20:10:36 pm
PietG
Mars Member
88% Profile Strength
Online
Posts: 1275
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Hier kom n ding!!!!!!!
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
2
💔
0
😮
1
🙂
0
😡
0
4 days ago @ 20:49:10 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Online
Posts: 3252
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

My mening is die Okto gaan sy merk in die mark maak. Die geen hout struktuur is al klaar 'n groot plus punt. Sal graag die binne uitleg wil sien.

 

The Happy Campers.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
4 days ago @ 21:14:54 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8747
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

My mening is die Okto gaan sy merk in die mark maak. Die geen hout struktuur is al klaar 'n groot plus punt. Sal graag die binne uitleg wil sien.

 


.
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
4 days ago @ 21:27:45 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Online
Posts: 3252
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Dankie Geert.smile

The Happy Campers.
👍
3
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 06:03:09 am
Leon
Alpha Centauri Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 9099
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek hou van wat ek hoor en sien behalwe vir 'n binne en buite kombuis in een wa. Lyk my weer soos een van die ou Jurgens idees wat iewers in iemand se kop vasgesteek het.

Wonder of die ou Jurgens  "werkers" al ooit gehoor het van mark navorsing?  En die mark in SA is reeds so groot wat hulle kan tap.

Kom ons kyk maar hoe lyk dit as die rubber die teer slaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 07:07:10 am
Chris L
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 946
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Kan net goed wees. Met my ronde lyf hoop ek hulle het meer spasie om die bed veral by die voete.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 07:29:57 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5796
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Ek wonder oor die prys sal seker weer n 'plaas se prys wees..

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
3 days ago @ 07:42:55 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8747
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ek wonder oor die prys sal seker weer n 'plaas se prys wees..


Ek hoop maar iemand nuuts kan n redelike impak maak op huidige karavaan mark....dit sal die ouens wakker kry om met kwaliteit te kompeteer en met pryse
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 07:52:31 am
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 1248
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Dit klink baie belowend.  Een van ons groot probleme was dat laeprofiel karavane nie in 'n garage pas nie, so as dit werklik die geval is dat hierdie een laag genoeg is, gaan dit beslis aandag trek.  Ons huidige waentjie pas egter ons behoeftes baie goed en ons sal dus nie sommer na 'n ander karavaan soek nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 07:59:22 am
Joe Stieger
Gold Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 191
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 40 years
Baie mooi wa, maar soos WJ sê, sal seker 'n plaas se prys kos. Maar oor die jare sal dit seker die moeite werd wees want geen meer her-seéling en houtvrot nie...
Kan net nie verstaan die kombuis binne nie, wie kook nog binne jou wa?
A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 09:11:04 am
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 130
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 23 years
AS al die "groot Koppe" nou by Jurgens weg is, is dit die rede dat die nuwe waens sulke swak kwaliteit in die binnekant toon?
Nou die ander vraag, Al die nuwe tegnologie en spesiale masjienerie, hoeveel waens moet hulle verkoop om te begin wins maak?
Ek stem saam met Leon, het hulle somme gemaak? Almal kan nie nou by Loftus gaan koop nie, wat van ons manne in die Kaap?
Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 09:19:05 am
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 13
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 18 years
Dit klink goed. Ek hou van die feit dat die yskas op 12 en 220v kan werk. Nuwe idees en ontwerpe is altyd welkom. Wag in spanning vir die bekendstelling.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
3 days ago @ 10:41:51 am
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 1248
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Daai yskas verwar my bietjie.  Die enigstes wat op beide spannings kan loop, is die kondensator tipe wat regtig nie vir my 'n opsie is nie.  Sou dit wees wat hulle wil installeer of is daar nuwe tegnologie waarvan ek nie bewus is nie?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 11:52:40 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8747
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ek wonder soms hoe groot is die behoefte aan n 12v yskas as dit by pad waens kom. Bittermin oorde wat geskik is vir padwaens het nie krag beskikbaar nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 12:00:00 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 121
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 18 years
Wil nie lelik wees nie, ek hoop nie dis dieslefde ouens wat Jurgens karavane gebou het nie.
Dis een ding om iets te ontwerp maar n ander om iets reg met kwaliteit aan mekaar te sit.
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 12:20:32 pm
Butts
Moon Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 919
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 5 years

Is Kamp & karavaan nie die Afrikaanse Caravan & Outdoor Life nie.  Hulle was al die jare groot ondersteuners van Jurgens Ci wie se oud-baas hierbo genoem word.

Die profiel om in 'n garage te pas moet ook die breedte aanspreek.   As die wa meer dan 2200mm is, dan gaan dit fyn meet wees om in 'n (standaard) garage in te pas.  Laasgenoemde spesifikasie is ook 'n faktor vir sigbaarheid na agter - die karavane is eintlik net te breed om sigbaarheid te verbeter.   Een van die nuwe karavane is nou al 2400mm breed - dis net te breed vir veilige sig na agter sonder die hulp van 'n kamera. 

Ons hoor ook niks meer van die Amerikaners en die karavane wat hulle in eSwatini (Swaziland) sou vervaardig nie.  Van ons het ons twyfel uitgespreek oor die projek na aanleiding van die mense se geskiedenis in die VSA.

Groete 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 14:24:43 pm
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 13
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 18 years
ek het eenkeer by Bontebokpark, Swellendam gekamp, daar was slegs staanplekke sonder krag beskikbaar. Gelukkige het my karavaan nog n 3 way yskas in en kon toe lekker kamp terwyl die yskas op gas werk. Het onlangs gekamp by Dwarskersbos, en die yskas se min temp was rondom 0 grade. Ek weet in die somer, in hoe temperature is dit n ander storie, dan sukkel die yskas maar. Ek neem dan my National Luna saam en stel hom op vrieskas (-15)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
3 days ago @ 17:33:25 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8747
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Is Kamp & karavaan nie die Afrikaanse Caravan & Outdoor Life nie.  Hulle was al die jare groot ondersteuners van Jurgens Ci wie se oud-baas hierbo genoem word.

Die profiel om in 'n garage te pas moet ook die breedte aanspreek.   As die wa meer dan 2200mm is, dan gaan dit fyn meet wees om in 'n (standaard) garage in te pas.  Laasgenoemde spesifikasie is ook 'n faktor vir sigbaarheid na agter - die karavane is eintlik net te breed om sigbaarheid te verbeter.   Een van die nuwe karavane is nou al 2400mm breed - dis net te breed vir veilige sig na agter sonder die hulp van 'n kamera. 

Ons hoor ook niks meer van die Amerikaners en die karavane wat hulle in eSwatini (Swaziland) sou vervaardig nie.  Van ons het ons twyfel uitgespreek oor die projek na aanleiding van die mense se geskiedenis in die VSA.

Groete 

 


Butts....verwys jy na daai karavane van Hoefer group? Hulle het fotos op hulle website van hulle waens.....praat daar of dit reeds gelaunch is. Ek sal nou fotos plaas....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 17:34:31 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 8747
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Butts....verwys jy na daai karavane van Hoefer group? Hulle het fotos op hulle website van hulle waens.....praat daar of dit reeds gelaunch is. Ek sal nou fotos plaas....

Dis nou eintlik my smaak nie....iets heel anders verwag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 20:14:03 pm
Danie-SLK
Saturn Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 2570
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek neem aan dat daar sekerlik gekyk kan word na 'n 12V kompressor en die 220V kan omskakel na 12V as mens wel krag het. Yskaste gebruik deesdae so min as 100W wat dit prakties kan maak vir die vistermanne langs 'n rivier. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
3 days ago @ 20:31:57 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5028
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Dis nou eintlik my smaak nie....iets heel anders verwag

Allien ontwerp. Lyk nie aantreklik genoeg nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
2 days ago @ 09:46:04 am
Nico
Moon Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 914
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 10 years

Wat die 12/220V yskas gesprek aanbetref my 2c as ek mag ..

Ek stem absoluut saam dat die meeste kampplekke wel 220V voorsien en dat dit vir (meeste van ons?) die 12V omskakeling onnodig maak.

Maar, tydens ons ellelange trippie af na Waenhuiskrans (Arniston) het ek my yskas oorgeskakel na 12V, die battery laat laai deur 'n aangewese prop vanaf die Suzuki voor-aan, en die vleis en alles verder was heel in orde teen die tyd dat ons by ons bestemming opgedaag het (dieselfde met die terugkeer). Moet erken ons vleis word in gevriesde vorm gepak in die yskas, met die verstelling op die yskas na 0 grade.

Dit het ook al gebeur dat kragtoevoer in karavaankampe probleme kan oplewer ('n paar keer tydens besoek aan Dinokeng in ons geval) en dan is 12 volt die aangewese ding vir die yskas.

Ek glo dus dat die 12V tog 'n aansienlike voordeel inhou vir diegene wat 12 volt toevoer d.m.v. 'n battery in die karavaan het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
1
Quick Navigation
2 days ago @ 12:18:42 pm
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 1248
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Dit lyk darem of die nuwe Okto mooier is as die fotos van die Hoefer.  Ek sal nie so 'n lelike karavaan koop nie- dis lyk soos 'n slegte backyard joppie. Ek kan nie glo so-iets sal verkoop nie!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
2 days ago @ 13:14:19 pm
Chris L
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 946
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Sjoe, en die wind weerstand op die Hoefer sal kwaai wees veral as jy met trokkie sleep sonder kappie op.

Dit lyk omtrent soos Jurgens in hul begin staduim.

AMAZING
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
2 days ago @ 16:55:28 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 2547
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Sjoe, daai Hoefer laat tot Jurgie na n model lyk. Verskriklik outyds, maar ook nie retro nie. Nie gedink in die era sal n nuwe karavaan so ontwerp word nie, goeie mareriaal wat sleg mee gewerk word.
Die Okto weer lyk nes dit moet, sal beslis daarmee regkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
2 days ago @ 21:34:45 pm
Proffie
Gold Member
92% Profile Strength
Offline
Posts: 242
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Sjoe, en die wind weerstand op die Hoefer sal kwaai wees veral as jy met trokkie sleep sonder kappie op.

Dit lyk omtrent soos Jurgens in hul begin staduim.



Die foto van die wa agter die perd laat my dink aan Willem se perd koop as diesel R20,00 per liter kos.
Dis waar die Hoefer waentjie handig te pas sal kom.
Ons onderskat dalk Hoefer se strategiese beplanningsvermoë.
Hulle weet dalk iets wat ons nie weet nie.
Moet dan maar mooi en of lelik met die perd se vertoon regstel. Daar gaan perde se prys weer op!

Die Okto lyk na die gewone man se wa van die onmiddelike toekoms.
Die Hoefer?.........net agter 'n perd.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
You
Member
% Profile Strength
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First