English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 773
Total Replies: 209 323
Total Views: 81 291 268
topics: 727
replies: 9 854
views: 3 099 194
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Kampeer ligte

replies: 60
views: 1353
page 1 of 2
15 May 2018 @ 17:06:09 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Het iemand van julle van hierdie kamp ligte...is hulle handig om te hê?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 17:06:52 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Het iemand van julle van hierdie kamp ligte...is hulle handig om te hê?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
15 May 2018 @ 17:13:59 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ek weet nie, 380W se LED is woes, dalk te erg??? Mens kan hom seker 'n dimmer gee maar ek dink dit help ook maar net waar daar redelike "oopte" is, in 'n normale kamp gaan jy als te erg verlig, ek dink die ouens gaan bietjie ver met die skerpte?

Ek dink ook die ouens praat nonsens as hul sê hy hou so lank op 'n 7Ah batterytjie, want 380W is rofweg 30Amp, sal paar minute hou.

R400 is nie baie om te toets en ons te laat weet nie ;-)

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 18:48:09 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1000
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years
As ek kamp en my buurman slaan so iets op en maak daglig gaan ek dit heeltemal verloor. As ek baie lig wou he sou ek by die huis bly!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 19:39:18 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 331
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 45 years
Stem saam Hurricane - sal daai ding opdruk waar hy nie gaan pas nie!!
Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 19:58:25 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2726
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Stem saam met laaste 2 

I will rather push my HILUX than drive a ...
Sorry.....you NEVER push a HILUX!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 21:34:09 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6447
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Het toevallig die naweek saan gekamp waar een so lig opgesit het.

Inteendeel het hy die ou in Kimberley se nommer vir my gegee om een te bestel.

Wat n wonderlike lig.

Dit het n remote wat jy die lig op verskillende sterkte kan sit en dim tot jou smaak. Dit kan flikker en jy kan hom ook afsit met die remote.

Die voordeel is dat die lig van bo af skyn en nie in jou of iemand se oë nie. Niemand kan voor die lig staan nie. Dis soos in die huis.

Gaan vir my defnetief een kry.

Darm word die lig afgesit as daar geslaap gaan word.

Plekke waar sekerheid van n uitdaging is met min lig kan dit oor jou wa lig en omgewing en sodoende het jy sig rondom jou.

Sal hom aan beveel.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 21:36:16 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6447
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Sien nou dat dit dieselfde lig is wat ons gebruik het die naweek. Dis Stefan se lig en bakkie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 21:43:49 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6447
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Het iemand van julle van hierdie kamp ligte...is hulle handig om te hê?

Geert... .

Het julle op no 93 gestaan?

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 05:39:50 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Geert... .

Het julle op no 93 gestaan?

Nee Jin....ek het die foto op Facebook gekry. Dankie vir jou terugvoering omtrent die lig....waardeer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
16 May 2018 @ 05:59:48 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het hulle teegekom in UAE waar die mense in die aande langs die see sit en piekniek hou.  Weens die warm temp in die dag kom die mense meestal aande na buite vir varslig.

Op dieselfde plek "Dragonmart" waar ek altyd die trukameras en monitors koop is die ligte ook beskikbaar. Hulle werk regtig goed. Ek kan nie terugvoer gee oor hoe lank hy brand met die klein batterytjie nie want almal daar koppel hom op die voertuig se battery. Die visstok gedeelte maak dat die beligting waarlik afskyn en dus word die area baie goed belig.

Ek wou op my laaste trip soontoe een aanskaf maar met die vistok gedeelte kon hy nie in my tas nie. Baie bly dis nou hier beskikbaar. Sien dis verkrygbaar by die Orientel Mark in Centurion ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 09:21:23 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 18 years
hoekom so baie lig ? ..nie nodig nie..pla net die bure
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 11:22:06 am
Butts
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 988
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 5 years

Ek het vir my 'n 10W LED lig by ACDC gekoop en in een van daardie verstelbare lig staanders wat by Campworld verkoop word. gesit.  Gee meer as genoeg lig by die braai en vir stoepsit in KNP.  Hou ook die goggas weg van jou kuierplek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 13:22:39 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Het toevallig die naweek saan gekamp waar een so lig opgesit het.

Inteendeel het hy die ou in Kimberley se nommer vir my gegee om een te bestel.

Wat n wonderlike lig.

Dit het n remote wat jy die lig op verskillende sterkte kan sit en dim tot jou smaak. Dit kan flikker en jy kan hom ook afsit met die remote.

Die voordeel is dat die lig van bo af skyn en nie in jou of iemand se oë nie. Niemand kan voor die lig staan nie. Dis soos in die huis.

Gaan vir my defnetief een kry.

Darm word die lig afgesit as daar geslaap gaan word.

Plekke waar sekerheid van n uitdaging is met min lig kan dit oor jou wa lig en omgewing en sodoende het jy sig rondom jou.

Sal hom aan beveel.

Ek hou van die idee dat jy hom kan dim
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 14:36:55 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

hoekom so baie lig ? ..nie nodig nie..pla net die bure

Vir gewone kamp stem ek saam dis teveel lig ...........maar hy gaan puik werk langs die vis waters en as jy strand hengel. Want daar kan 'n vis jou heel gemaklik op en af strandlangs vat.

As jy een kry wat nie kan "dim" nie bring jy die lig nader af grond toe. Dan het dit tenminste 'n kleiner uitwerking op die mense in die omgewing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2018 @ 11:55:37 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het hulle teegekom in UAE waar die mense in die aande langs die see sit en piekniek hou.  Weens die warm temp in die dag kom die mense meestal aande na buite vir varslig.

Op dieselfde plek "Dragonmart" waar ek altyd die trukameras en monitors koop is die ligte ook beskikbaar. Hulle werk regtig goed. Ek kan nie terugvoer gee oor hoe lank hy brand met die klein batterytjie nie want almal daar koppel hom op die voertuig se battery. Die visstok gedeelte maak dat die beligting waarlik afskyn en dus word die area baie goed belig.

Ek wou op my laaste trip soontoe een aanskaf maar met die vistok gedeelte kon hy nie in my tas nie. Baie bly dis nou hier beskikbaar. Sien dis verkrygbaar by die Orientel Mark in Centurion ook.

Dankie...gaan die naweek bietjie by Oriental city in Centurion loer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2018 @ 06:11:40 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Dankie...gaan die naweek bietjie by Oriental city in Centurion loer

Het toe gaan loer...maar hulle het ongelukkig nie van daai gehad wat mens kan dim nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2018 @ 06:14:02 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Het toe gaan loer...maar hulle het ongelukkig nie van daai gehad wat mens kan dim nie

Wat het die toe geprys?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2018 @ 06:18:08 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Wat het die toe geprys?

R360. Dan kry jy die stok wat kan uitskuif tot 4.5m, die lig met kabels en clamps, en n stand wat jy in die grond slaan waarin stok kan staan....alles baie lig (gewig)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2018 @ 06:20:44 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Dankie. Dit klop baie naby aan die selfde prys wat ek sou betaal het in Dubai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2018 @ 07:44:06 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Het toe gaan loer...maar hulle het ongelukkig nie van daai gehad wat mens kan dim nie

Eks seker mens kan dimmer op hom sit?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2018 @ 08:00:51 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Eks seker mens kan dimmer op hom sit?

Ek weet nie hoe LED ligte werk nie. Ek het laasjaar LED ligte downlights gekoop vir my huis, maar kon dit nie gebruik het met die dimmer nie.....daar was spesiale "LED dimmable globes" wat ek toe moes koop....lyk my daar is verskillendes?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 00:33:05 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Het toe gaan loer...maar hulle het ongelukkig nie van daai gehad wat mens kan dim nie

Ek was vandag by Comet gewees...ek sien hulle het die ligte wat met n remote werk...wat jy ook kan dim

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 19:38:40 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek was vandag by Comet gewees...ek sien hulle het die ligte wat met n remote werk...wat jy ook kan dim

Hul prys was ook hoër as wat mens elders kan koop.....maar die kwaliteit van hierdie wat by  Comet was, was heelwat beter....R699

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 05:37:44 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek glo hulle kan lekker werk as jy 'n groterige area wil verlig.  Soos klomp wat saam wil braai by 'n oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 07:31:40 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1620
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

As sulke kampligte slegs vir 'n tyd gebruik word en soos Leon voorstel, het ek nie beswaar nie, maar die mense wat voel dis hulle plig om die hele kamp die heel nag te verlig en almal te irriteer, kon gerus maar in die stad gebly het waar hulle duidelik vandaan kom.  Hulle voel heeltemal ontuis in die natuur.  Dis dieselfde houding as die mense wat meen hulle het nou hierdie wonderlike musiek, hulle wil graag die hele kamp daarmee vermaak.  Of moontlik is hulle maar net die soort van nie 'n dêm omgee vir ander kampeerders nie- as ek wil musiek maak of en wil baie lig om my kampplek hê, sal ek dit hê en f&^ die wat anders wil.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 12:47:01 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek wou so lig koop in UAE vir as ek gaan visvang.

Dit gee lekker baie lig.

Is klein en kompak en pas sommer in die vis kas, visstok gaan saam met die visstokke.

Werk puik met die motorhek batterye want dit gebruik min krag.

Niemand sal sommer kla oor die lig by die water nie want meeste hengellaars het maar 'n liggie of wat daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 12:33:12 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het gister so n lig gekoop by die outdoor show. Het hom gekoppel op n 7a hekmotor battery. Werk baie nice. Het ook n remote by waar jy hom seker op 8 verskillende posisies (helderheid) kan stel ..van baie lig tot baie skemer. Die verkoopsman sê hy het hom getoets op n 7A battery....en 55uur se lig uit hom gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 19:59:52 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Geert ek dink daai is 'n baie oulike lig. Dit lyk asof die kleinste model 2x96W ligte het. Dus op hul skerpste behoort die hek battery nie langer as 30min te hou. Natuurlik kan mens dit flouer stel dan kan die battery dalk by 55 uur uitkom. 192W met 'n led lig is baie skerp. Ek sien mens kry tot 'n 500W weergawe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 20:21:16 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Geert ek dink daai is 'n baie oulike lig. Dit lyk asof die kleinste model 2x96W ligte het. Dus op hul skerpste behoort die hek battery nie langer as 30min te hou. Natuurlik kan mens dit flouer stel dan kan die battery dalk by 55 uur uitkom. 192W met 'n led lig is baie skerp. Ek sien mens kry tot 'n 500W weergawe.

Ek het myne gistetaand op sy helderste gesit vir 5,5 ure....lig het nog niks dowwer gegaan nie. Ek sal gou kyk of daar erens wys hoeveel W

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2018 @ 20:33:18 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het myne gistetaand op sy helderste gesit vir 5,5 ure....lig het nog niks dowwer gegaan nie. Ek sal gou kyk of daar erens wys hoeveel W

Dis die papiertjie wat daarin was....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 11:33:53 am
Dieter
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek het gister so n lig gekoop by die outdoor show. Het hom gekoppel op n 7a hekmotor battery. Werk baie nice. Het ook n remote by waar jy hom seker op 8 verskillende posisies (helderheid) kan stel ..van baie lig tot baie skemer. Die verkoopsman sê hy het hom getoets op n 7A battery....en 55uur se lig uit hom gekry

Ek soek ook so een vir visvang. Het jy dalk 'n model nommer?

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 11:49:46 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek soek ook so een vir visvang. Het jy dalk 'n model nommer?

Ek sal later suppliers se nommer vir jou plaas...hulle is erens in Jhb....011 nommer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 12:29:51 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1620
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Waar koop mens deesdae ketties?yellwink

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 12:31:10 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Sjoe Geert dis baie goed dat dit so lank hou. Ek wonder hoe reg is die spesifikasie wat verwys na "output current" van 12A. Mens sou dink dit moet "input current" wees.

Ek kyk uit vir die tel nommer van die plek wat dit verkoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 12:55:33 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 593
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Waar koop mens deesdae ketties?yellwink

Outdoor Warehouse. Lekker ketties wat hulle verkoop, asook die 'ammunisie' daarvoor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 14:40:36 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Waar koop mens deesdae ketties?yellwink

My seun het vir my een gekoop by Cape Union Mart. Ook met die "ammu". Kyk hy laat loop mooi hoor. Ek moet net werk aan die akkuraatheid.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 14:43:57 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het gister so n lig gekoop by die outdoor show. Het hom gekoppel op n 7a hekmotor battery. Werk baie nice. Het ook n remote by waar jy hom seker op 8 verskillende posisies (helderheid) kan stel ..van baie lig tot baie skemer. Die verkoopsman sê hy het hom getoets op n 7A battery....en 55uur se lig uit hom gekry

Ek het natuurlik in my oog se velle vas gekyk met die rondloop op die skou.

Ek soek ook so lig vir die visvang. Het twee 7Amp batterye wat reg lê vir hom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 15:44:01 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1620
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

As vissermanne dit gebruik dan is dit verstaanbaar want daar sit waarskynlik 'n hele klomp van hulle wat almal dieselfde behoeftes het.  Moet net asseblief nie sulke hoëmasligte na 'n kampterrein bring nie- die mense daar het ander behoeftes.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 15:49:53 pm
Dieter
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 24 years

Gewoonlik as ek langs die Vaaldam sit is dit net ek en my seuns. Die naaste ander kampers is oor 'n kilo ver. 

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 18:29:15 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Waar koop mens deesdae ketties?yellwink

Gaan sukkel om daai lig raak te skiet....daai lig gaan jou totaal verblind😆

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2018 @ 18:51:45 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ons almal het maar ons aanvaarbare dinge soos lig waar ons kamp. ek het al op plekke gekamp waar daar bv naby die grensdraad 'n ry ligte aangebring is wat dan ook 'n paadjie verlig. Waar die waens staan onder die bome is daar dan so 80m strook waar mens kamp met geen ligte. Op hierdie plek het ek dan ook 'n deel van die 80m agter die woonwa verlig deur die nag. Ek het 4 klein LED ligte wat seker so 15-20m deel wel verlig. By dieselfde plek was daar ook geen ligte aan langs die paadjie tot ek my eie lig aangesit het toe het bestuur dit kom aansit. Hierdie plek het 'n paadjie al langs die rivier en geen sekuriteit wat snags patroleer en ook geen hek wat toegemaak word.

Dus is die lig vir my wel nodig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 07:38:24 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek soek ook so een vir visvang. Het jy dalk 'n model nommer?

Sjoe Geert dis baie goed dat dit so lank hou. Ek wonder hoe reg is die spesifikasie wat verwys na "output current" van 12A. Mens sou dink dit moet "input current" wees.

Ek kyk uit vir die tel nommer van die plek wat dit verkoop.

Tony 082 448 1180 of 011 918 3001

info@sandsurfer.co.za

En sy prys is goed....R 350

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 07:47:02 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het natuurlik in my oog se velle vas gekyk met die rondloop op die skou.

Ek soek ook so lig vir die visvang. Het twee 7Amp batterye wat reg lê vir hom.

Dit was n stalletjie wat eintlik daai opvou solar panels verkoop het en ook daai Campcool evaporative cooler.....die ligte was nie so duidelik uitgestal gewees nie. Sien die kontak nommer hierbo....sy prys is billik {R350} en kwaliteit lyk beter as die chinese sin.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 07:53:10 am

Miskien as jy hierdie produk sien sal jy die stalletjie onthou?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2018 @ 09:42:28 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3257
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Baie dankie vir jou indrukke Geert - veral oor hoe lank die battery hou. Dis 'n billike prys vir die kwaliteit wat jy noem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 13:55:36 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Baie dankie vir jou indrukke Geert - veral oor hoe lank die battery hou. Dis 'n billike prys vir die kwaliteit wat jy noem.

Hoe meet mens met n multimeter hoeveel % krag is nog in battery? Byvoorbeeld 6v beteken nie 50% vol nie, want mens kan niks met 6v doen nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 14:04:13 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Stel die multimeter op die Volts groote 12V byvoorbeeld. En kyk wat is die volts met die terminale tussen die twee pole.

As dit by stroom kom moet jy 'n las op sit maar onthou die stroom wat gelewer word hang dan af van die weerstand in die las watgebruik word.

So as dit 'n 12V battery is en hy gee net 10Volt kan jy seker die Volt % uitwerk.

As dit 'n 7Amp/h battery is en jy meet 3A met die las wat jy op het beteken dit die battery behoort daai las vir net meer as twee uur te hanteer.

Nou kan julle slim manne my maar reghelp as ek dit verkeerd verstaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 16:41:25 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Stel die multimeter op die Volts groote 12V byvoorbeeld. En kyk wat is die volts met die terminale tussen die twee pole.

As dit by stroom kom moet jy 'n las op sit maar onthou die stroom wat gelewer word hang dan af van die weerstand in die las watgebruik word.

So as dit 'n 12V battery is en hy gee net 10Volt kan jy seker die Volt % uitwerk.

As dit 'n 7Amp/h battery is en jy meet 3A met die las wat jy op het beteken dit die battery behoort daai las vir net meer as twee uur te hanteer.

Nou kan julle slim manne my maar reghelp as ek dit verkeerd verstaan.

Ja Leon dis verkeerd. 7A battery kan nie 3A vir 2uur dra nie..

Geert, Dis rofweg so:

12.7 - 12.8V is meeste batterye se 100% vlak

10.5 - 11.2V is hulle 0% vlak.

Deel maar tussen in so lineere lyn want buite daai vlakke is dit nie meer 'n lineere lyn nie. Jy is naby genoeg.

Bv. 12.8 - 10.5 = 2.3V verskil tussen vol en leeg.. Dus sal jy 10% sak vir elke 0.23V.. Vat duimsuig sowat 0.25V per 10%...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 18:54:20 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Dankie Pieter...daar leer ek ook weer iets! 👍

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2018 @ 12:37:14 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Jy sien volgens my is 'n battery nooit leeg nie en leer ek nou hy is leeg as hy by 10V kom.

Dit hang seker af wat jy op die battery koppel. Voertuig battery by 10V gaan jy nie die voertuig start nie maar 'n LED liggie gaan nog lank brand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2