English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 748
Total Views: 80 837 598
topics: 685
replies: 8 507
views: 3 061 881
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Hilux toets 9 jaar later

replies: 10
views: 319
21 Mar 2018 @ 11:51:58 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2804
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 12:51:31 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 500
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years
Laat ‘n mens dink, en as jy Hilux eienaar is - drink...
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 16:47:58 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2580
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Die VW Kewer was die wereld se suksesvolste verkoper. As jy leer bestuur het met een, DAN KON EN KAN JY VANDAG NOG BESTUUR!!!

Hulle was aaklig. Swak remme, slegte hantering.....as die wind waai ry jy op 3 bane al is daar net een!. Bitter min pakplek, Kon nie karavaan sleep nie, standaard uitgekom...SONDER RADIO! (en in baie gevalle geen sitplek gordel). Ventilasie was pateties......maar dekselse goeie "heater" gehad! Ligte pateties!!! Ja man....die karre was sleg.......!!!!!!!

18 November 1979, toe klim ek op die vliegtuig in Oos Londen, 4 dae na ek matriek geskryf het en se vir my ma, "moenie oor my worry nie, ek gaan skatryk word en NOOIT n Beetle besit nie. (ek het 3 besit, en sal wat wil gee om 1962 1100 te he)

Hilux??????????????????

Kyk, as jy in Pta gebly het, het jy n VW gery en die Bulls ondersteun. As jy Toyota gery het het almal geweet jy ondersteun WP!!!!

Wat kan ek nou se???? Na 35 jaar sal jy nooit weer n VW op my erf sien nie, al rol hulle hoeveel Hilux'es! 9 gery in 7 jaar in totaal oor 1 miljoen km!!!!! (sonder probleme!!!)

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 17:08:23 pm

Nege voertuie en een miljoen km. Dit werk uit op bietjie meer as 100000 km per voertuig. Nie baie nie. Enige ordentlike bakkie vandag (ek praat nie van Tata nie) sal maklik 100000km sonder moeilikheid ry.
Dit gese, ek bly nog ‘n Toyota “fan”! Die verkoopsyfers bevestig hoe goed die Hilux is.
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 17:13:26 pm
PietG
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1356
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
So hou een ou van n Blond en n ander van n Brunette. Sou maar n vervelige wereld gewees het as almal van dieselfde vrou gehou het.
My siening bly maar dat daar deesdae geen swak voertuie gebou word nie solank jy hulle aanwend waarvoor hulle ontwerp is. Ek sal met n Datsun Go tevrede wees solank ek nie hoef te loop nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 20:21:28 pm
Antony
Gold Member
59% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 08 Jun 2010
Experience: 30 years
Life is about choices,some make good and others bad
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2018 @ 05:20:26 am
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2580
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Sorry man, ek end die damn tablet sukkel met mekaar. 1.8milj km.

Punt is, Hilux is top verkoper net soos die Beetle was. Daar sal altyd iemand wees wat wil bewys hoe sleg/swak hy is. Vraag is en bly.........waarom is hy top verkoper?

Hys die duurste

Hyt die minste gadgets 

Hys nie die mooiste

Hyt nie die meeste kW end torque

Hy ry nie die sagste

Tog bly hy die gewildste.????

Hierdie toets bewys nie juis iets nie. Alle voertuie neuk om. Merc's, Porsche, BMW....almal ry donkies raak in Limpopo, maak dit van hulle slegte en gevaarlike voertuie? 

Nee.....

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2018 @ 09:20:58 am
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 327
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 35 years

Well some people have to keep convincing themselves and the public that their vehicles are the best - others don't have the time because they are too busy enjoying theirs!

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2018 @ 09:25:46 am
Nico
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 926
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 10 years

Sjoe Hannes, ek moet darem opkom vir die VW Kewer - volgens vandag se standaarde seker nie meer so veilig en modern nie, maar mens, in ons jong dae was dit darem DIE kar om te ry. Ek het 'n hele paar gehad, enjins "warm" gemaak, tydrenne gery met die goedjies, (en daarna skoongemaak, moontlik gou 'n koppelaarplaat geruil, enjin teruggesit en dan gaan fliek!), toere onderneem, Durban toe vir die naweek, Kaapstad toe vir 'n week ......

Nee wat, jy kan maar spoeg en knor soos jy wil, daardie was gesogte karretjies. Ons het, praat van toere, met 'n 1400 cc (ja, 1400, die ouens kon TOOR daardie dae) VW Kombi Lorenzo Marques toegery vir die naweek wedrenne daar (as toeskouers). In die Kombi het Billy bestuur, terwyl Sidney ontbyt gemaak het op 'n primus stofie - spek, eiers, en selfs koffie. Na ek, Sidney en Syp geeet het, het Sidney, in die ry, die stuurwiel oorgeneem, verder bestuur, terwyl Billy kon eet .....

Ai, ..... nou raak ek regtig nostalgies!

Net om ook verder reg te help - die 1962 Kewer was lankal nie meer 1100 cc nie. Die oudste een wat ek gery het, 1956, was alreeds 'n volwaardige 1200 cc, alhoewel steeds met die "ou" enjin 1100 kas. 

Nee wat, ek het erkenning vir jou huidige smaak (Suzuki Grand Vitara), maar gee die VW reeks hulle eer!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2018 @ 10:25:51 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2804
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Goed om te lees hoe erg die oues van dae kan wees oor die Bosparra. Om redes reeds genoem het ek nooit een besit maar wel met een gery wat my pa moes herstel vir 'n plaasboer. Dit was 'n uitstekende vervoermiddel seker maar net soos my 1200/1400 bakkie die laaste 30+ jaar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2018 @ 10:36:58 am
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 500
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years

Well some people have to keep convincing themselves and the public that their vehicles are the best - others don't have the time because they are too busy enjoying theirs!

If you stick to the well known makes ( Toyota, Nissan, Mazda, Isuzu, Ford etc) I don’t think that there are “bad” vehicles. Only poor agents. My old Isuzu KB, which a friend still drives, was great despite its dated technology, but the agents Sandton Fury drove me up the wall.
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First