-  Classifieds  -  Gypsey Royale 1994  -  CI Escape 1 1996  -  Jurgens Penta 2008  -  Sprite Tourer SW 2016  -  Forums  -  Lus vir kamp  -  GESOEK. BLINKSEIL  -  1992 Sprite Sport tent poles  -  Battery ontplof  -  News  -  Aluminium Table Slide  -  Ford Ranger  -  Toyota Hilux  -  SM130 Beverage Cooler
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 440
Total Replies: 206 470
Total Views: 81 029 931
topics: 705
replies: 9 493
views: 3 078 107
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Midlands Campworld brand

replies: 14
views: 463
20 Mar 2018 @ 21:42:34 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
Ek sien iemand het i berig geplaas dat Midlands Campworld aan die brand is. Hoop nie daar is mense wat woonwaens daar het en i stukkie van hul persoonlike self verloor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 00:36:45 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9984
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ai...wat n jammerte!😭
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 06:24:54 am
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years
Punk handelaar. Hoop dit is nie waar nie...!
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 06:48:08 am
steamer
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 818
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 44 years
https://maritzburgsun.co.za/45560/massive-fire-midlands-caravan/

It's true.
Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 06:48:19 am
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years
Punk handelaar. Hoop dit is nie waar nie...!
ongelukkig bevestiging hiervan gesien. ‘n absulute jammerte en ‘n groot verlies
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 07:22:32 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9984
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 09:53:29 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
Groot skade. Ek sien juis iemand wie se woonwa daar was is iemand wat vir jare lank gespaar het om hul woonwa te kon koop en nou het hul niks.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 12:25:42 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years
Al is jy verseker vergoed dit jou nie.
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 12:25:43 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years
Al is jy verseker vergoed dit jou nie.
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2018 @ 23:14:14 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Eish....... Ek was BAIE impressed met Midlands... Hulle het my baie mooi gehelp met klomp goedte Desember 2017 toe ons daar verby gegaan het...

Waar nie 1 dealer in Pta of Jhb my kon antwoord oor 'n rally vir my 2015 Fleetline nie, het hulle my dadelik gehelp en sommer die bracket aangesit en rally tent voorsien, stoeltjies vir kinders ens. Ek het vir hulle gese dis jammer hulle is so ver want ons kon regtig so dealership maar hier in Gauteng gehad het....

Baie jammer om te hoor.. 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 07:12:10 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6376
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Wat n skade.
Sterkte aan hulle wat skade het.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 17:58:26 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1550
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Hulle het Desember die movers op my Swing gesit. Uitstekende werk gedoen. Leon ,hulle werkswinkelbestuurder, is n bekwame en vriendelikke mens. Hy het uit sy pad gegaan om behulpsaam te wees. Het selfs my karavaan op n Sondag ontvang.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 18:06:05 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years
Hulle het Desember die movers op my Swing gesit. Uitstekende werk gedoen. Leon ,hulle werkswinkelbestuurder, is n bekwame en vriendelikke mens. Hy het uit sy pad gegaan om behulpsaam te wees. Het selfs my karavaan op n Sondag ontvang.
Stem 100% saam. Die bestuurder van wie jy praat se naam is Leon. Uiters behulpsaam. Hoop hulle kom weer aan die gang.
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2018 @ 23:24:43 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2018 @ 00:10:41 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9984
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Weet hulle wat die oorsaak van die brand was?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First