English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 321
Total Replies: 204 845
Total Views: 80 951 732
topics: 686
replies: 9 193
views: 3 064 615
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Noseload

replies: 17
views: 439
13 Mar 2018 @ 19:27:44 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

Noseload is the easy way to measure the weight that your caravan / boat / camping trailer exerts on your vehicle's tow-bar.
The unit measures up to 150 kg (It is compact measuring 50cm in length and lightweight weighing only 1.2kg)

To order contact Tanya on 071 686 2050, noseloadsales@gmail.com or visit our FB page:
https://web.facebook.com/noseload.co.za/

We are based in Alberton or Roodepoort, Johannesburg, if you would like to collect. Alternatively we can deliver throughout South Africa for an extra R99.

If you would like to collect you can either pay cash or process an EFT to the following account:

Bank: FNB
Account Holder: E Bothma
Account No: 627 457 28660
Amount: R345

Please include the R99 payment if you wish to have the item delivered.

The courier will be dispatched the same day payment is received.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 19:45:06 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 19:45:30 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 19:45:56 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 19:46:16 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 19:46:36 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 19:54:29 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9755
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Dankie vir info.....dink dis baie handig!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 20:14:28 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Ek het hom in lewende lywe verlede week op Hartenbos gesien by n mede kamper Eric Fivaz van die Kaap. Hy het ook Tanya se besonderhede vir my gegee. Ek wou haar nog vir meer inligting vra en nou het ek dit eerstehands.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 20:30:02 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

Goeie naand Piet, ek hoop dat julle lekker op Hartenbos gekuier het. Asook dat Eric Fivaz gelukkig is met sy aankoop. Ek weet toe ek met hom gesels het was hy baie opgewonde oor sy maand lank vakansie asook die noseload. Kontak my gerus vir een, as jy jou e-pos adres deurstuur dan stuur ek vinnig 'n pro-forma invoice aan (ongelukkig oor die produk in batches produseer is, verkoop ons vinnig uit).

Vriendelike groete,

Tanya

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 21:09:25 pm
WILLIE
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 16 Jan 2014
Experience: 24 years

Goeie naand Piet, ek hoop dat julle lekker op Hartenbos gekuier het. Asook dat Eric Fivaz gelukkig is met sy aankoop. Ek weet toe ek met hom gesels het was hy baie opgewonde oor sy maand lank vakansie asook die noseload. Kontak my gerus vir een, as jy jou e-pos adres deurstuur dan stuur ek vinnig 'n pro-forma invoice aan (ongelukkig oor die produk in batches produseer is, verkoop ons vinnig uit).

Vriendelike groete,

Tanya

Stuur asb meer besonderhede williefbotha@vodamail.co.za

Willie F Botha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2018 @ 09:35:10 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10094
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Chap idee. Vir die wat gepla is oor die karavaan se neus gewig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2018 @ 12:34:22 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6324
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Goeie idee.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2018 @ 12:47:40 pm
Wegisons
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 07 Dec 2015
Experience: 52 years
Where in Roodepoort are you folks??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2018 @ 12:49:25 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

Where in Roodepoort are you folks??

Afternoon Wegisons, our address in Roodepoort is: 12 Lobelia Ave, Weltevreden Park, Roodepoort. Unfortunately we are only available at said address after hours and on weekends for collections.

We can however arrange delivery anywhere in RSA for R99.

 

Kind Regards, Tanya and The Noseload Team

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2018 @ 12:53:39 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

Chap idee. Vir die wat gepla is oor die karavaan se neus gewig.

Goeie middag Alpha Centauri, ons stem, en voel boonop dat 'n ongebalanseerde karavaan / boswa kan tot swaai veroorsaak en in sekere gevalle die bestuurde kontrole van die kar laat verloor. Dus as die wa beter verpak is, maak dit die sleep daarvan nie net makliker maar hopelik ook veiliger.

Vriendelike groete,

Tanya en Die Noseload Team

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2018 @ 14:57:03 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10094
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Mens moet net in ag neem dat dit wat jy in 'n wa laai en hoe jy dit versprei bepaal of die wa gebalanseerd is en egalig agter die sleepvoertuig loop.  Neusgewig slegs 'n werklike gevaar as dit te min is.

Kom ons sê ek laai onwetend 320kg in my wa wat als insluit van water in 'n tenk tot my onderbroek. Meeste van die goed pak jy op bepaalde posisies in die wa en paar items om mee te speel in die middel van die vloer.

My vraag is met die 320kg wat ek in gepak het wat moet die neusgewig wees?  Dan vat ek 'n skaal en meet die neus gewig en dis oor 150kg. Dan moet ek nou gewig skuif om die neus gewig minder te maak en met die skuiwery word meer gewig agter die wiele geskuif van die wa "terwille van neus gewig" dit opsigself is meer gevaarlik as 'n neusgewig wat te swaar is.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2018 @ 23:29:41 pm
Noseload
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 13 Mar 2018
Experience: 8 years

Mens moet net in ag neem dat dit wat jy in 'n wa laai en hoe jy dit versprei bepaal of die wa gebalanseerd is en egalig agter die sleepvoertuig loop.  Neusgewig slegs 'n werklike gevaar as dit te min is.

Kom ons sê ek laai onwetend 320kg in my wa wat als insluit van water in 'n tenk tot my onderbroek. Meeste van die goed pak jy op bepaalde posisies in die wa en paar items om mee te speel in die middel van die vloer.

My vraag is met die 320kg wat ek in gepak het wat moet die neusgewig wees?  Dan vat ek 'n skaal en meet die neus gewig en dis oor 150kg. Dan moet ek nou gewig skuif om die neus gewig minder te maak en met die skuiwery word meer gewig agter die wiele geskuif van die wa "terwille van neus gewig" dit opsigself is meer gevaarlik as 'n neusgewig wat te swaar is.

 


Goeie naand Leon Alpha, in verband met jou vraag, die kg gewig wat jy kan laai, hang af van jou karavaan. Boonop staan die verpakking reels bv die swaarste goed eers, op die voort en verkieslik op die as van die karavaan. Dan die middel gewig items daarbo, bietjie meer versprei as die swaar items. Onthou om so veel moontlik op die as te pak om die karavaan / sleep wa / bos wa nie van balans af te gooi nie.

Die noseload meet die gewig wat die karavaan op die sleepstang sit om te bevestig of dit binne die maatreeks van die vervadiger is. Dit is nie daar om die verpakking ens te meet nie.

Vriendelike groete,
Tanya en die Noseload span
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2018 @ 02:13:12 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9755
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Het julle al die verskil geweeg tussen towball en jockey wiel? Is daar n afwyking tussen die 2?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First