English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 781
Total Replies: 209 377
Total Views: 81 298 457
topics: 727
replies: 9 858
views: 3 099 798
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

12v kampeer toerusting

replies: 9
views: 433
17 Feb 2018 @ 04:31:57 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
'n Vriend van my is opsoek na 12v kampeer toerusting soos n ketel, strykyster en waaier. Weet julle waar hy moontlik gaan regkom?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2018 @ 04:54:28 am
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 111
Joined: 18 Feb 2016
'n Vriend van my is opsoek na 12v kampeer toerusting soos n ketel, strykyster en waaier. Weet julle waar hy moontlik gaan regkom?


Try Midas!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2018 @ 07:33:32 am
steamer
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 904
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 44 years
Outdoor warehouse, Tent Co. 4X4 Megaworld
Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2018 @ 10:23:06 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1407
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 37 years

Only the waaier might help, the rest are useless.......hang clothes properly and use gas for hot water.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2018 @ 12:30:19 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3259
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
Ek sou saam stem met Duncan se siening. Om hitte van 12V te skep is i mors van tyd.
Daar is by elektriese plekke waaiers beskikbaar. Scrap en ook goeies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 09:01:09 am
Anonymous
Daar is so 'n 12V keteltjie te koop by makro, outdoorwarehouse en takelot.com.
Ek hoop jou vriend is baie geduldig.
Daai 12V keteltjie druk by die 12V aux prop van 'n kar in, so hy is waarskynlik 20amp maksimum. Dus 240W. Hy vat 400ml, so dit sal hom omtrent 10min vat om net-net genoeg water te kook vir twee koppies koffie (nie bekers nie).
Ek dink nie eers dis moontlik om te stryk met 240W nie (tipiese goedkoop en gemors huishoudelike ysters is 1800W). Selfs al kry jy so 12V ystertjie, gaan hy waarskynlik 20 min vat om warm te word, en dan gaan jy nog 20 min vat om 'n hemp te stryk, en in die proses is 'n derde van jou 100Ah battery se kapasiteit opgebruik.







👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 09:45:55 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Of the items mentioned I would use a 12V fan maybe.  The rest would realy be a waste of money.

As an example I bought my wife a 12V hairdryer. Yes it works but it is not worth the money as it only shortens the hair drying time by a fraction comparred to just letting it dry in the wind.

Not money well spent. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 15:42:53 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3259
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek het ook so ketel gehad vir 12V maar omdat dit omtrent 10 amp gebruik het om nie die sekering in die motor te blaas nie het dit meer as 15min gevat om te kook vir 1 koppie. Dus is dit beter om net die gas primus uit te haal en water te kook en daar ry jy weer. Mens moet tog bene rek ook.

Vir 'n klein waaier kan mens die USB tipe gebruik en sommer op 'n battery bank koppel en voor jou gesig neersit. Daar is baie beskikbaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 16:32:57 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Dankie almal...ek gaan die alternatief soos julle voorstel vir hom aanbeveel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 20:52:42 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3259
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
As mens regtig moet stryk dan sou ek dink die hand stoom strykyster kan mens wel via i inverter gebruik. Van hulle gebruik 650W wat minder as i mover is mits jy weer jou battery kan laai vir die 55 amp wat gebruik is vir die tydperk wat gestryk is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous