English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 379
Total Views: 82 172 613
topics: 891
replies: 11 927
views: 3 181 204
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Sprite Splash Hi-Rider

replies: 53
views: 729
page 2 of 2
26 Jun 2019 @ 07:58:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk na die onderstel.  Jy kan duidelik die amperse driehoek gate sien van die plate wat deel uitmaak van die as.  Dit opsig self bout aan die res van die onderstel vas.

Die spacer word gemaak om daai gedeelte te laatsak.  Ek dink die is 5 of 6 cm.

Jy sal waarneem dat die blou agterste onderstel gedeelte onafhanklik vas bout aan die middel as gedeelte as die van die voorste onder stel gedeelte.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:47:16 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Ek stry glad nie met jou nie Leon, ek is te onkundig om te stry, maar ek wil net uitwys dat daar 'n rede is, wat die rede is weet ek nie, dat die handelaars nie spacers op die modulêre onderstel wil sit nie.

Kempton met hul Nomad omskakeling sê die volgende op hul kwotasie: "Axle raised 50mm with spacers and uprated to 1500kg" en dan voeg hulle pertinent by, "cannot raise on modular chassis".

Kennis doen glad nie hul omskakelings op nie-modulêre onderstelle nie, ek weet nie die rede nie.

Dom vraag van my kant af, as jy 50mm spacers insit en die rims upgrade van 14" na 15", is die wa dan 100mm hoër of net 50mm?

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:59:19 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Geert

Die kort en die lank van my opinie is dat jy nie die middeweg moet vat nie.

Hou jou Swing of kry 'n Spash en hou hulle standaard.

Maar as jy wil upgrade, doen die volle "rough road" opsie op jou Swing, dit kos meer ja, as jy vir die middeweg gaan, gaan jy binnekort vir jouself sê, het ek maar . . .

Die ding is, daar gaan soveel kamp geleenthede vir jou oop, Kgalagadi, Namibië, teen die Weskus, Oesterbaai wat 'n erge grondpad het wat jy moet ry, om net 'n paar te noem.

Of kyk na die Tourers, maar dan weer, jy het reeds 'n Swing . . .

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required