English & Afrikaans Forums
Total Topics: 17 773
Total Replies: 156 994
Total Views: 79 932 604
topics: 547
replies: 7 010
views: 2 975 974
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Conquerer Commander or Echo Kavango

replies: 11
views: 736
16 Jun 2017 @ 16:18:19 pm
Deon
New Member
Offline
Posts: 3
Joined: 16 Jun 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Middag almal
Nuut op die forum.
Ons het in die verlede met 'n "self-built rooftop 4x4 trailer" gekamp. Die wa was bietjie swaar en na ek my Discovery V8 verkoop het besluit om die wa te verkoop. ons was ook baie jonger as nou.
Die laaste paar jaar het ons die gemak van 'n chalet verkies en al die parke en plekke so besoek. Na 'n onlangse kamp toer saam met WEG/Mpafa Tours het ons weer besef dat ons eintlik die kamp gemis het.

Hier is my vraag: Ons kyk na of die Echo Kanago of Conquerer Commander. Prys gewys is hulle baie dieselfde, baie vergelykbaar. ek sal graag by julle wil weet die pros en cons van beide?

Baie dankie

Deon van der Merwe
16 Jun 2017 @ 16:22:15 pm
Johan Hall
Titanium Member
Offline
Posts: 518
Joined: 13 Jun 2011
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 36 years
Camping: Caravan
Deon, welkom op die forum.
16 Jun 2017 @ 20:33:27 pm
Global Traveller
Platinum Member
Offline
Posts: 282
Joined: 28 Apr 2013
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 34 years
Vehicle: Isuzu KB bakkie
Camping: Gypsey Raven/Nomad

Hi welcome to this forum. You are more likely to get better information on the 4x4community.co.za forum about your choice. I recently read a very long thread about a number of cracked A-frames on the conqueror products - i personally will not buy their products after reading about this and their after sale service. Good luck with your choice.

Slower and lower is better than higher and faster!
17 Jun 2017 @ 09:57:59 am
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4183
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Deon beide puik waens ek hou meer van die uitleg binne kant van die Kavango hy doen vir my en ja raad wat ek jou kan gee kyk na albei vat jou vrou saam klim binne in kyk buite wat hou julle van en nie sterkte met besluit en hou ons asb op hoogte van jou besluit
Haak daai wa kamp bly koning
17 Jun 2017 @ 10:44:32 am
Expo / Jan
Platinum Member
Offline
Posts: 447
Joined: 19 Jul 2015
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 25 years
Vehicle: Kia Sorento 2.2 CRDi & Jeep Cherokee 2.8 CRDi LTD
Camping: Jurgens Expo

Deon, welkom.

Afhangende van jou budget kyk ook na die Eco 4x4 Chobe. Baie lig en het alles.

17 Jun 2017 @ 12:06:08 pm
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2100
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Welkom op die forum Deon.
Het al ook gehoor dat van die karavane baie swaar is.
Soos Global Traveller (Pat) noem, daar is baie op die Community Forum geskryf oor die verskillende karavane.
Daar sal jy ook sien dat die verskillende Bush Lapa produkte baie populêr is, lig en stewig gebou. Ek het self een van hul produkte aangeskaf...
On The Road Again
17 Jun 2017 @ 15:02:35 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1784
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Welkom op die forum Deon. Die beste is julle moet na altwee gaan kyk en dan besluit watter een julle die beste gaan pas en aan julle vereistes voldoen. 

Geniet die lewe so lank as jy kan
18 Jun 2017 @ 22:14:38 pm
Deon
New Member
Offline
Posts: 3
Joined: 16 Jun 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Hi almal

Baie dankie vir julle terugvoer, het al na beide gekyk maar sal weer so maak.
19 Jun 2017 @ 15:16:24 pm
Frikadel
Bronze Member
Offline
Posts: 35
Joined: 08 Apr 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 31 years
Vehicle: Toyota Hilux 3D4d DC 4x4 en Beemer en n Lekker bike!
Camping: Jurgens XT 140

Ry agter n Conquerer Comander en as jy vir die 10 keer dink hy gaan nou omval, maak dan jou besluit.

Manne, die lewe is wat jy daarvan maak!
24 Jun 2017 @ 15:30:51 pm
Chuck Norris
Pluto Member
Offline
Posts: 5684
Joined: 13 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 35 years
Vehicle: Toyota Fortuner 4x4 Auto 2013
Camping: Jurgens Explorer 4x4 2014

Welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Oupa se Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
17 Jul 2017 @ 05:09:30 am
Zapiture
Bronze Member
Offline
Posts: 4
Joined: 13 Jul 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 4 years
Vehicle: Paj 3.8 Shorty
Camping: Paj and Conquerer Comander
Hii Deon,

Ek deel my eie ondervinding: Ons het met ons laaste lang vakansie n besluit geneem om n bos karavaan aan te skaf. My liefste is nie meer lus om op en af te klouter in die middel van die nag nie.
Na ses maande se harde soek en oorweeg tussen verskillende opsies was die Conquerer vir ons die regte pasmaat.
Hy sleep soos n droom, ratel taai en kan ook met al die tierlantynkies toegerus word wat jy sou benodig.
Sover die persepsie van swak ontwerp betref, is dit uitsluitlik op die Companion waar daar blyk probleem te wees. Dis opmerklik dat daar baie min van die waens te koop is op die herverbruikers mark. Dit dui vir my op gelukkige eienaars.
Dit is tog vir my baie intresant hoe uiteenlopend opienies is. Dit beaam my oortuiging dat net jy alleen eintlik kan besluit. Probeer beide huur en besluit dan.
Pajero 3.8 Gls Shorty
Conquerer Commander
17 Jul 2017 @ 10:00:59 am
Deon
New Member
Offline
Posts: 3
Joined: 16 Jun 2017
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
apiture
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First